Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Madelein R. - 18th March 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand self is 'n oulike, rustige kusdorpie. Lekker kuierplek.
Gerhardus G. - 18th March 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi bestemming.
Leanette H. - 18th March 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand het 'n baie rustige atmosfeer.
Karina G. - 18th March 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Mooi dorp. Daar is baie interessante dinge wat binne ryafstand vanaf Bonnievale is.
Leonie P. - 17th March 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi dorpie. Net vreeslik baie trokke wat deur die dorp ry.
Carine V. - 17th March 2017
staying in Green Point, Western Cape
Heerlike stap- en hardloop-omgewing. Baie restaurante en winkels binne stapafstand.
Rainer E. - 17th March 2017
staying in Durbanville, Western Cape
no decent restaurant open on a Sunday night
Venetia S. - 17th March 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Baie oulik! Stil en rustig. Met heerlike koffiewinkels.
Amanda J. - 17th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek. Goeie restaurante. Vriendelike diens oral waar jy kom.
Elize V. - 17th March 2017
staying in Constantia, Western Cape
Troeteldiervriendelik.
Joseph V. - 17th March 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Die plek is rustig en veilig.
Hanlie V. - 17th March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
We love that area of SA.
Ferdie V. - 17th March 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het vorige aand na die besoektye van die Chris Barnard Museum gekyk en ons reis so beplan om daar aan te gaan. Volgens die tye op die ingang is dit vanaf 07:45. Ons was daar om 08:15. Ons is redelik onprofesioneel gesê dat ons moet wag tot 08:30. Toe ons vra waarom die tye nie aangepas word nie, het ons weer 'n swak smaak aanmerking gekry, nodeloos om te sê het ons vertrek sonder om besoek af te lê.
Rista K. - 17th March 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Het baie lekker geëet by die Die Ou Dorp. Hulle kos is absoluut heerlik en hul gasvryheid is van die beste!
Jeff B. - 17th March 2017
staying in Noordhoek, Western Cape
Baie mooi oorsigte van die berge en die natuurskoon.
Sasha-lee B. - 16th March 2017
staying in Kenilworth, Western Cape
Baie rustig.
Lynn T. - 16th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n fantastiese plek. Die pragtige strand, skoon omgewing en vriendelike mense het my beïndruk. Dan natuurlik die seekos laat 'n mens se mond water. Dit is 'n Ideale plek om vakansie te hou en ook af te tree.
Pieter J. - 16th March 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is 'n pragtige plek met pragtige en vriendelike mense.
Lynn T. - 16th March 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Ek is heel beïndruk met die geweldige ontwikkeling wat op die dorp plaasvind. Dit is vinnig besig om in 'n moderne stad te ontwikkel. Langebaan is beslis die watersport-entoesias se droombestemming.
Danie S. - 16th March 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons hoop hul reën kom spoedig sodat die natuur ook kan herstel na die lushof wat dit gewoonlik is. Die dorpie is pragtig en die mense vriendelik en gasvry.
Alwyn F. - 16th March 2017
staying in Oranjezicht, Western Cape
Verbasend baie jong mense.
Avril A. - 16th March 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Lekker plek om te rus.
Gregoriy Y. - 16th March 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Beautiful place, amazing beaches, good restaurants.
Thelma O. - 16th March 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Nie so baie om te doen nie, maar steeds 'n mooi dorpie, eg plattelands.
Estelle D. - 16th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Absoluut aan te beveel.
Danie M. - 16th March 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Awesome.
Shaneez K. - 16th March 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Dit is perfek! Hou dit so!
Melissa V. - 16th March 2017
staying in Arniston, Western Cape
Baie mooi dorpie, wens ons kon langer bly.
Michelle B. - 16th March 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Laaiplek Hotel het 'n baie lekker eetplek en hulle kos was heerlik.
Nelmarie V. - 16th March 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorpie!
Diane S. - 16th March 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Die Ghost Story Walk is die moeite werd!
Hanri V. - 16th March 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Baie nice.
Jakkie V. - 16th March 2017
staying in West Beach, Western Cape
Die beste uitsig op Tafelberg en alle nodige fasiliteite is in die area.
Shuann D. - 16th March 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Ons gaan baie na Port Owen toe. Ek dink dit is 'n wonderlike plek om weg te breek vir 'n naweek. 'n Mens kan regtig daar lekker rus en ontspan. Oor die algemeen is die mense daar ook baie vriendelik. My hele gesin hou van die plek.
Sandra D. - 16th March 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Heerlik! Jy moet 'n aand die "dorp" se eetplekke en kuierplekke in die straat besoek om die gevoel te kry. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie.
Mickey F. - 16th March 2017
staying in Robertson, Western Cape
Mooi en vriendelik.
Lari T. - 16th March 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige kusdorpie.
Liza W. - 16th March 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu bly maar die mooiste.
Hendrik A. - 16th March 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Uitstekend, altyd lekker om Hermanus te besoek!
Ilse N. - 16th March 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Kleinbaai is rustig en pragtig. Ek dink Kleinbaai kort dalk 'n lekker kafee en restaurant.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com