Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Mariska E. - 16th March 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooiste dorpie met die lekkerste seekos!
Jan V. - 16th March 2017
staying in Great Karoo, Western Cape
'n Uiters interessante omgewing om te besoek.
Errol A. - 15th March 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Baie mooi strand en ons het ook 'n paar dolfyne gesien.
Merle B. - 15th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
'n Lieflike plek.
Susan P. - 15th March 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Ons was al verskeie kere daar ... 'n mens weet wat jy gaan kry!
Laguerenne V. - 15th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlike atmosfeer!
Nick S. - 15th March 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige plek en wondelike vakansiebestemming.
Craig K. - 15th March 2017
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Nice area - full of tourists but nice.
Bronwyn M. - 15th March 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Very tranquil and beautiful. Would definitely visit again!
Anneke H. - 15th March 2017
staying in Mouille Point, Western Cape
.
Rosanne B. - 15th March 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand het ons harte gesteel.
Rosalie D. - 15th March 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lovely beaches, good eating places and a fabulous second-hand bookshop!
Kotie B. - 14th March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n lieflike dorp met vriendelike mense. Ons het die Boeremark wat op Saterdae gehou word baie geniet.
Francois M. - 14th March 2017
staying in Die Boord, Western Cape
Die Boord is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar 'n goeie woonbuurt om in te bly as besoeker van Stellenbosch en omgewing.
Corrie L. - 14th March 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!
Christie B. - 13th March 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Vriendelike mense by die museum, Bontebokpark en ander besienswaardighede, asook by Tyre Mart waar ek my band laat regmaak het. Ek dink Swellendam is 'n absolute juweel.
Martin K. - 13th March 2017
staying in Pinelands, Western Cape
Pinelands is sentraal tot alles geleë, maar bied nie 'n see-aansig nie. Daar is 'n winkelsentrum binne loopafstand van the Chocolate House met 'n baie lekker seekos-restaurant. Die nabygeleë Hog Restaurant is 'n MOET met ongelooflik lekker 'pork belly'. Met spitstyd is dit net baie moeilik om op Forrester Drive in te draai.
Alta T. - 13th March 2017
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Pragtige omgewing.
Wilna D. - 13th March 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Klapmuts self het nie veel nie, maar talle wynplase naby.
Mike S. - 13th March 2017
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders and the whole Gansbaai area is an undiscovered tourist destination in my opinion. Particularly for people without very young children. Quiet, safe, easy for walks and access to the sea and great scenery. Good pricing for accommodation here. Relatively easy access to CT International Airport in around 90 minutes on good roads. For me they could make more of their archaeological interest, particularly Klipgat and the various De Kelders caves and the many interesting shipwrecks.
Elize V. - 13th March 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige plattelandse dorpie, vriendelike mense. 'n Plek om enigetyd weer te besoek!
Amanda M. - 13th March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Oulike dorpie en lieflike strand.
Jannie D. - 13th March 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n besondere plek, en 'n "moet" vir elk om te sien. Baie geskiedenis, en baie natuurskoon.
Fred V. - 13th March 2017
staying in Ruiterbos, Western Cape
Gaan doen al die "back roads" in die omgewing. Ook die ou Montagu-pas. Pragtig.
George J. - 13th March 2017
staying in Century City, Western Cape
Baie mooi plek.
Stiaan M. - 13th March 2017
staying in Froggy Farm, Western Cape
Die plek is netjies en mooi versorg.
Ronelle J. - 13th March 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit het 'n baie besige dorp geword.
Hannetjie R. - 13th March 2017
staying in Bellville, Western Cape
Baie rustige voorstad wat binne bereik is van al die besienswaardighede.
Shirley V. - 13th March 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is sentraal geleë.
Caroline M. - 12th March 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Very picturesque - would have liked more time to explore.
Allan S. - 12th March 2017
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige natuurskoon.
Wiekus P. - 12th March 2017
staying in Robertson, Western Cape
Baie warm in die somer!
Lourens E. - 12th March 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie goed.
Rassie D. - 12th March 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Ons het die strand gemis.
Veronica H. - 12th March 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Was net baie winderig toe ons daar was.
Alana B. - 12th March 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek.
Reza T. - 12th March 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Hoop net die padwerke is klaar as ons weer kom. Dit mors 'n mens se tyd veral as jy dringend iewers moet wees.
Julia V. - 12th March 2017
staying in Stanford, Western Cape
Dit is beslis 'n besoek werd en ons sal weer gaan. Die staproete al langs die rivier was heerlik en die natuur is pragtig. Daar is baie voëls, maar die voëlskuiling was gesluit en ons het nie die sleutel aangevra nie. Stanford is goed geleë vir besoeke aan wynplase en die nuwe staproete na die grot op Philipskop om die San-rotstekeninge te besigtig ... 'n belewenis! Die veld was pragtig oortrek met sewejaartjies in blom. Jammer van die droogte - die waterval was droog, maar die rotsformasies was indrukwekkend. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om die kaasfabriek te besoek nie, maar sal volgende keer graag daar 'n draai wil maak.
Gerda B. - 11th March 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige uitsig op Tafelberg en die see. Vakansiebestemming met gerieflike restaurante. Sypaadjies maak dit veilig om te loop of te draf langs die see.
Jason A. - 11th March 2017
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is die beste plek vir 'n toeristebestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com