Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ilona H. - 1st March 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is a good holiday destination.
Marlene H. - 1st March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige dorp, voel egter soos die doodnormale 'elke-dag'-bestemming van my eie tuisdorp. Vakansie-gevoel ontwikkel egter sodra Mosselbaai in sig is! Waterfront is die enigste werklike pluspunt!
Kees V. - 1st March 2017
staying in Paarl, Western Cape
Beautiful surroundings and lovely wines!
Edwin B. - 1st March 2017
staying in Montagu, Western Cape
Baie goed geplaas vir die Route 62.
Nicole D. - 28th February 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is mooi geleë tussen die pragtige berge!
Ilona H. - 28th February 2017
staying in Strand, Western Cape
We like Strand - it has got all you need for a nice holiday.
Tarina H. - 28th February 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Oulike plekkie.
Gabrielle H. - 28th February 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Kelders is een echte haven plaats zalig gegeten bij de Boat House en een mooie natuur.
Johan F. - 28th February 2017
staying in Witsand, Western Cape
Ekt daar grootgeword en Witsand sal altyd vir my 'n wonderlike dorpie wees.
Dawie K. - 27th February 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
'n Wonderlike plek, 'n moet op die Tuinroete!
Willie & Rina B. - 27th February 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Pragtige omgewing en natuurskoon.
Jan D. - 27th February 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal is 'n pragtige dorpie met al die nodige geriewe.
At M. - 27th February 2017
staying in Green Point, Western Cape
Net vreeslik besig met baie verkeer.
Bevan W. - 27th February 2017
staying in Worcester, Western Cape
Uiters swak.
Ferdie V. - 27th February 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtig.
Marie F. - 27th February 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plekkie met die mooiste see en strand. Geniet die winkeltjies en snuisterye!
Sheryl H. - 27th February 2017
staying in Montagu, Western Cape
It should have more fast food or appropriate eating places during day for breakfast / brunch.
Annemarie M. - 27th February 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Great plek! Sal weer daar gaan bly.
Willie B. - 27th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
"Awesome", skoon strande en die mense is vriendelik.
Silvana M. - 27th February 2017
staying in Albertinia, Western Cape
Lekker plek, ons gaan volgende maand intrek!
William(billy) D. - 27th February 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtig maar 'n mens kan nêrens by die see uitkom nie. Geen mooi strande nie. Berge en rotse is baie mooi.
Spencer R. - 27th February 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Peaceful breakaway, good location and scenery.
Justine L. - 27th February 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Everything was perfect.
Thea W. - 26th February 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif is redelik interessant met die Vissery Museum, asook Bokkomlaan met die bootritte, Dit is ook naby ander Weskus-aantreklikhede. Goeie eetplekke.
Bertha B. - 26th February 2017
staying in Gouritzmond, Western Cape
Vir die hengelaar of persoon wat net wil afsaal en absoluut die rustigheid en stilte geniet, is dit 'n ideale plekkie om heen te gaan. Tieners of jong mense wat graag allerhande ander afleidings wil beleef sal dalk na 'n paar dae vervelig wees. Daar is 'n pragtige nuwe staproete en om selfs deur die dorpie te stap is heeltemal veilig.
Dirk P. - 26th February 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker plek, walvisseisoen is wonderlik!
Jan M. - 26th February 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Vir buiteseisoen vakansiehou was dit wonderlik. Tydens binneseisoen is daar te veel mense na ons smaak.
Yvette Graus N. - 25th February 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful boulevard at Big Bay, nice cafes and restaurants. A great place to relax, enjoying the sun, the beach and the kite surfing.
Catherine J. - 25th February 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith is 'n interessante dorpie. Gaan eet gerus by Kanna Karo en die Klein Karoo Kombuis - uitstekende kos en waarde vir geld.
Zenith J. - 25th February 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is hemels!
Aatikah N. - 25th February 2017
staying in Strand, Western Cape
Jy is naby als wat jy nodig het, en die plek self is net lekker!
Simon K. - 24th February 2017
staying in Lutzville, Western Cape
Dit is maar 'n klein plattelandse dorpie wat nie veel bied nie, maar mooi omgewing as die wingerde groen is.
Dina A. - 24th February 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand was nog altyd ons nr. 1 vakansiebestemming en net 'n klipgooi vanaf Bellville waar ons woon. Ons kom graag hierheen om ontbyt te eet of 'n stappie op die strand te neem. Wonderlike plek.
Naema C. - 24th February 2017
staying in Newlands, Western Cape
Sentraal geleë.
Gregory O. - 24th February 2017
staying in L'Agulhas, Western Cape
Wonderful unspoiled beauty and a paradise for the outdoor lover!
Adel F. - 24th February 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Mooiste strand en dit is wonderlik vir klein kinders met warm seewater!
Mervan D. - 24th February 2017
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties.
Ruaan P. - 24th February 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is baie aangenaam, vriendelike mense.
Willie P. - 24th February 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset-Wes is 'n baie bekende en populêre 'hub'.
Marilyn V. - 24th February 2017
staying in Caledon, Western Cape
Baie om te sien en mooi.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com