Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Esther K. - 23rd February 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Fantastiese vakansieoord.
Martin S. - 23rd February 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Goeie ligging waarvandaan besoeke aan Muizenberg, Kalkbaai, Vishoek, Simonstad, Kaappunt en Houtbaai gerieflik afgelê kan word.
Jack S. - 23rd February 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Alles wat 'n mens van 'n strandvakansiedorp verwag. Pryse dalk hoog vir Suid Afrikaners, maar tog binne perke.
Tracy B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lieflike vakansiebestemming en natuur.
Bennie W. - 23rd February 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
10/10.
Theo B. - 23rd February 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand en die omgewing is asemrowend. Blywende herinneringe!
Gert D. - 23rd February 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie. Die see is ekstra mooi daar.
Johann A. - 23rd February 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Ideaal geleë om die omgewing (Napier, Arniston, L'Agulhas, ens.) te besoek.
Yolande B. - 23rd February 2017
staying in Strand, Western Cape
Absoluut pragtig!
Marieta V. - 23rd February 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Paaie het maar baie slaggate.
Dirk B. - 23rd February 2017
staying in Hermanus, Western Cape
'n Lekker dorp met baie om te doen en te sien! Hermanus het 'n lekker "vibe"! 'n Mens het meer tyd nodig. 'n Ongelooflike skoon en vriendelike dorp.
Abrie V. - 23rd February 2017
staying in Greyton, Western Cape
Beslis 'n besoek werd.
Jako P. - 23rd February 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Nie almal hou van die Weskus nie, maar dit is hulle probleem! Ek sal enige tyd weer teruggaan.
Lindie V. - 23rd February 2017
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n pragtige dorpie, so rustig en mooi en almal daar is vriendelik.
James W. - 23rd February 2017
staying in Paarl, Western Cape
Vriendelike mense. Beeldskone natuur. Beste keuse vir 'n vinnige naweekwegbreek.
Willem N. - 23rd February 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Vriende woon daar en kuier altyd lekker in Port Owen.
Donald S. - 23rd February 2017
staying in Paternoster, Western Cape
If you are looking for a place to put your feet up, braai, walk on the beach and drink lots of wine, this is the place for you.
Bettie E. - 23rd February 2017
staying in Campher's Drift, Western Cape
Campher's Drift is baie sentraal geleë en 'n baie mooi gedeelte van George.
Warwick H. - 23rd February 2017
staying in Paternoster, Western Cape
I think it's becoming overdeveloped and fast! The new proposed area with 400 stands? Soon a mall will follow? And the that small town atmosphere will be gone - just like Yzerfontein used to be like!
Nakkiran S. - 23rd February 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Plenty of hiking & 4x4 activities in the area.
Nadya B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Wow what a hidden gem on the Garden Route - sea views on most holes on this golf course and absolutely beautifully manicured. We felt very safe.
Rudi K. - 23rd February 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is 'n fantastiese klein dorpie.
Chris M. - 23rd February 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie rustige plek. Meeste eetplekke se mense is baie vriendelik met 'n lekker atmosfeer.
Heletta W. - 22nd February 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Lieflike omgewing met vriendelike mense.
Philip Z. - 22nd February 2017
staying in George, Western Cape
Baie te sien en doen.
Philip Z. - 22nd February 2017
staying in Knysna, Western Cape
Baie om te doen in omgewing. Die ligging is sentraal om ander dorpe ook te besoek.
Leonard L. - 22nd February 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Stil en rustig teenaan Velddrif wat baie geriewe bied. Oulike koffiewinkel en "craftshop".
Shantel H. - 22nd February 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Oulike dorpie, pragtige outydse geboue. Rustigheid wat 'n mens laat ontspan.
Nanette V. - 22nd February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie skoon dorpie en toeganklik vir toerisme.
Nanette V. - 22nd February 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Pragtige natuur en skoon plekkie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Magdaleine R. - 22nd February 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Prima bestemming. Lekker doendinge in die buurt!
Engela S. - 22nd February 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Was seker in 2000 laas daar, maar sal mooi dink om 'n ander deel vir 'n seevakansie te kies in die toekoms, veral omdat ons die keuse het om buite skoolvakansie verlof te hou.
Maggie B. - 22nd February 2017
staying in Boston, Western Cape
Very busy.
Ruaan P. - 22nd February 2017
staying in Wellington, Western Cape
Pragtige wêreld!
Jan B. - 22nd February 2017
staying in Simon's Town, Western Cape
Beste plek in die Kaap.
Marianne L. - 22nd February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie mooi skoon en beslis 'n goeie vakansiebestemming.
Jbl. Van Es A. - 22nd February 2017
staying in Table View, Western Cape
Vir surfers is dit 'n puik plek.
Braam G. - 22nd February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Die enigste teleurstelling is die feit dat daar 'n plakkerskamp op Diazstrand is en die strandlopers (vakansiegangers) aangerand en beroof word in die omgewing van die rotse. Lekker Afrikaanse en vriendelike gemeenskap. Ek sal dit geniet om daar te gaan bly of vakansie te hou. Die polisie moet net die misdadigers verwyder uit die omgewing.
Deoni V. - 22nd February 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is ongelooflik!
Anette G. - 22nd February 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n juweel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com