Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johan V. - 15th February 2017
staying in Wellington, Western Cape
Dis warm in die somermaande. Goed geleƫ in die wynlande.
Miriam P. - 15th February 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Do the walk to view the San paintings and the drive to Wuppertal (gravel road). The views are breathtaking!
Fanie V. - 15th February 2017
staying in Robertson, Western Cape
Roberston en die omgewing is pragtig en bied baie aktiwiteite wat die buitelewe, restaurante, besoeke aan wynkelders, bootritte en selfs craft bier-proesessies insluit. Daar is baie gastehuise wat 'n wye verskeidenheid verblyf insluit. Ons geniet die gasvryheid en die platteland hier baie en kan dit aanbeveel.
Nathania T. - 15th February 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Oulike dorpie.
Frank En Moira P. - 15th February 2017
staying in Stanford, Western Cape
Fantasties! Het baie mense ontmoet en nuwe vriende gemaak. Sal wel weer gaan kuier, maar iets meer gestremdheidsvriendelik huur. Het wel gevind dat "Bugler's Cottage" en "B's Cottage" gepas sal wees. Hulle is albei op julle boeke.
Sanet S. - 15th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ongelooflike skoon en vriendelike plek.
Derick E. - 15th February 2017
staying in Swellendam, Western Cape
'n Pragtige dorp.
Gerhardus H. - 15th February 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie goed. Het Latana-kaasplaas besoek en hulle het heerlike kaas. Uitstekende gidse by Kango-grotte en ook by Cango Wildlife Range.
Paul B. - 15th February 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Pragtig. Alles is in Stellies.
Debbie V. - 15th February 2017
staying in Darling, Western Cape
Lekker show by Evita se Perron. Die Darling Brewery was ook 'n lekker uitstappie.
Charmonique B. - 15th February 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is a great place to make memories and to spend time. There is a beach nearby where I loved to take pictures and selfies. There is a convenient store should you need something but all in all everything was fabulous.
Susan K. - 15th February 2017
staying in Boston, Western Cape
Goed geleƫ.
Pauline V. - 14th February 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Sal beslis volgende keer langer wil oorbly in Clanwilliam.
Cobus V. - 14th February 2017
staying in Elands Bay, Western Cape
Indien jy rustig wil verkeer by die see.
Hester N. - 14th February 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
My 3 sterre spruit uit onkunde - ek was te kort daar, om die dorp behoorlik te bekyk. Wat ek wel sterk ervaar het, was 'n gevoel van veiligheid en vriendelikheid.
Hester N. - 14th February 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dis 'n mooi dorp. Ek was tydens buiteseisoen daar en was dit redelik stil, maar ek kan glo dat hy goed besig kan raak.
Angelique V. - 14th February 2017
staying in Pinelands, Western Cape
Lekker naby Kaapstad, die Waterfront, die middedorp en die lughawe.
Carl M. - 14th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Not to be missed!
Claudette D. - 14th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Normally book in Hartenbos. From there you can travel to do sightseeing.
Claire R. - 14th February 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Tharina C. - 14th February 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig - net baie duur vir ons Suid-Afrikaners.
Jenifer W. - 14th February 2017
staying in Silversands, Western Cape
Asemrowend pragtig. Wil sommer verhuis.
Nelda V. - 14th February 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Daar gaan nie veel aan in Port Owen nie. Dis 'n plekkie waarheen jy gaan as jy wil wegkom van die gejaagde stadslewe af. Daar is egter baie strande waarnatoe jy kan ry.
John Doughlas L. - 13th February 2017
staying in Strand, Western Cape
Goeie ligging.
Naas V. - 13th February 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
My besoek aan Calitzdorp was 'n fees.
Nico S. - 13th February 2017
staying in Constantia, Western Cape
Mal daaroor - bly altyd in Constantia saam my gesin.
Debbie V. - 13th February 2017
staying in Port Owen, Western Cape
It would've been nice if there was more things to do. We were disappointed that we could not see the salt making process, as Cerebos no longer do tours. I would also not recommend that you stay over on a Monday, as everything is closed on Mondays.
Debbie V. - 13th February 2017
staying in Klawer, Western Cape
Very quite little town with lovely wine farms close by.
Teresa F. - 13th February 2017
staying in Bellville, Western Cape
Ek het familie in Bellville wat die bestemming gemaklik naby maak, maar sou andersins steeds nader aan Kaapstad self wou bly as ek 'n toeris was.
Petru A. - 13th February 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Wonderlik rustig en mooi.
Ed V. - 13th February 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
'n Mens kan nog hier rus, sonder te veel toeriste en die lekker grondpad maak dit vir my soos Darling en Clarens se kunstenaarsplekkies.
Lombard V. - 13th February 2017
staying in L'Agulhas, Western Cape
Lieflik still en 'n natuurskone toeristebestemming. Darem nie verlate nie en het gereelde toeristegroepe om die punt waar die twee oseane ontmoet te besigtig. Vriendelike mense en lekker seekos te vinde.
Samantha S. - 13th February 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Muizenberg is beeldskoon en ek sal dit vir toeriste aanbeveel.
Elrick B. - 13th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Marina R. - 13th February 2017
staying in Table View, Western Cape
Pragtige plek met die mooiste uitsig op Tafelberg. Sal verseker weer in die area bly.
Christie M. - 13th February 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike dorpie met pragtige besienswaardighede in en rondom. 'n Waarlike Suid-Afrikaanse juweel en werklik meer as die moeite werd om te besoek.
Sandra S. - 13th February 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus en die omgewing is net ingestel op buitelandse toeriste, al betaal Suid-Afrikaners dieselfde geld.
Hans J. - 12th February 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is 'n oulike dorp en ek sal hom aanbeveel as 'n toerismebestemming.
Jurgen S. - 12th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
As jy lief is om met hout te braai, bring maar jou eie, anders braai maar met charcoal.
Mandy B. - 12th February 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Pragtig!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com