Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Burgert V. - 12th February 2017
staying in McGregor, Western Cape
Karaktervolle dorpie en baie om te ervaar. Goeie geskiedkundige waarde.
Burgert V. - 12th February 2017
staying in Robertson, Western Cape
Oulike dorp wat dit die besoek werd maak.
Hugo D. - 12th February 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Lekker plek.
Susan B. - 12th February 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantasties!
Eddy Steenkamp N. - 12th February 2017
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
it is a good place from where you can visit Paarl and the wine route.
Pedri V. - 12th February 2017
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus is die beste! Ek bly hier en dit is net anders....
Gerda S. - 11th February 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Mooi omgewing, baie om te sien en te doen, en dit is ook nie te vêr van die Kaap af nie. Heerlike, versteekte swemplekke in die nabye omgewing. Sal definitef weer daar 'n besoek aflê.
Helene K. - 10th February 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is 'n pragtige plek! Jammer oor die padwerke, maar sien uit daarna om die eindresultaat te sien.
Dr.guenther G. - 10th February 2017
staying in Die Boord, Western Cape
Nice and calm part of beautiful Stellenbosch.
Adél D. - 10th February 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Lekker, nie te besig nie, tog naby genoeg aan alles wat jy nodig het. Dit voel of niemand jou pla nie.
Gerhard L. - 10th February 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Meer stalletjies, museum met geskiednis van Paternoster.
Marius B. - 10th February 2017
staying in Table View, Western Cape
Great for windsurfing.
Adelle S. - 10th February 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
'n Dorpie vir as jy stilte en rustigheid soek.
Sonnette V. - 10th February 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n baie lekker plekkie.
Alta F. - 10th February 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Amazing!
Magda A. - 9th February 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Wonderlike plek.
Robert F. - 9th February 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Ons gaan gereeld na Langebaan toe omdat ons die veilige strande geniet, veral in die reservaat en by Mykonos.
Fagmie R. - 9th February 2017
staying in Strand, Western Cape
Ek dink na die bouwerke by voltooi gaan wees, gaan Strand definitief een van Kaapstad se "go to" plekke word.
Abraham V. - 9th February 2017
staying in Riebeek West , Western Cape
Beter waarde vir geld in ander opsies.
Lurinda D. - 9th February 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Heerlik!
Sonja A. - 9th February 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Mal oor die wandelpadjies langs die see.
Janine C. - 9th February 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Beautiful, clean and safe beach area where one can just relax and take long walks on the beach. Even at night time you are safe, because most of the beach area is visible, because of lights on the beachfront. Also walking distance from Club Mykonos and the most lovely restaurants.
Otto N. - 9th February 2017
staying in Seweweekspoort, Western Cape
Een van die mooiste plekke hier in SA.
Sam . - 9th February 2017
staying in Witsand, Western Cape
Perhaps working on eliminating water odour would be worth investing.
Nicky A. - 9th February 2017
staying in Napier, Western Cape
Mooi en stil dorpie met waarde vir geld, antieke meubels te koop en die lekkerste kos in die verskeie restaurante.
Adrian P. - 9th February 2017
staying in Caledon, Western Cape
Dope little town.
Nico G. - 9th February 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi plek om te bly en naby alles! Rustig en mooi uitsig!
Liz K. - 9th February 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Weereens baie vriendelike mense en 'n skoon strand waar ons was.
Willem S. - 9th February 2017
staying in Knysna, Western Cape
Waterfront is 'n besoek werd met sy winkeltjies en restaurante.
Melissa V. - 9th February 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Het Wilgewander en die Karoopot baie geniet!
Elzaan Z. - 9th February 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Dit is te besig vir my, maar lekker om te besoek.
Jenny O. - 9th February 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster kan gerus 'n kitsbank of twee aanskaf, en dalk 'n SPAR. Dit sal die in-en-uitry na en van Vredenburg uitskakel. Paternoster is een van my gunstelingvakansieplekke so ek geniet nogal die eenvoudige leefstyl daar.
Adrie V. - 9th February 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorp met die lekkerste winkeltjies.
Melanie S. - 9th February 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Die nuwe verwikkelinge het 'n heel ander effek op Hartenbos.
Marlise V. - 9th February 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Een van ons gunsteling Weskusdorpies.
Yolandi M. - 9th February 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Mal oor Seepunt!
Amanda S C. - 9th February 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is nie te ver uit die stad nie, maar tog weg van al die stadsgeraas.
Ilse N. - 9th February 2017
staying in Stanford, Western Cape
Stanford bietjie te stil en klein, maar heel lekker vir so kort verblyfie.
Stefanes M. - 9th February 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie aangenaam - het strand en eetplekke baie geniet en sal weer kom.
Willem S. - 9th February 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Vir ons is dit 'n gerieflike stop, op pad Kaapstad toe.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com