Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

St Helena Bay, Western Cape

Seaview

"Nie meer so rustige kusdorpie nie, daar is baie ontwikkeling wat net weer bewys dat dit 'n "booming" desitinasie is!"

Langebaan, Western Cape

Villiera Guest Farm

"Langebaan is always a good place for a break."

Swellendam, Western Cape

Aanhuizen Guest House

"I have yet to find nice affordable accommodation in Swellendam. Everyone seems to offer hostel-type accommodation only. Nothing private, scenic, and quiet."

Tulbagh, Western Cape

Manley Wine Estate

"Stunning countryside, excellent wine estates."

Agulhas, Western Cape

Pa Nanna's Place

"Beeldskone natuur en vars reuk van die see."

Cape Town, Western Cape

Blouberg Luxury Beachfront Apartment

"Alhoewel baie besig is Kaapstad baie netjies."

Knysna, Western Cape

Paradise Heads Self-catering

"Ek verkies Plettenbergbaai. Knysna is in my opinie 'n "niks"-plek en daar is nie eintlik iets wat my na die dorp trek nie. Maar dis net my opinie, en ek is seker daar is baie meer mense wat mal is oor Knysna."

Great Brak River, Western Cape

Casa Nova

"Baie restaurante in die omgewing."

Kleinmond, Western Cape

Lekkerus

"It is really clean and the area is very safe."

Doringbaai, Western Cape

Die Anker Guesthouse

"Goeie plek om te rus, maar baie min verskeidenheid van winkels en eetplekke."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"Gaan eet ontbyt by Santos train lodge. Definitief 'n wenner."

Stellenbosch, Western Cape

41 on Serruria

"Een van die mooiste areas in ons land met 'n baie sentrale ligging."

Yzerfontein, Western Cape

Amazing Seaview

"We found many "little gems" in this underrated town. Had such a wonderful holiday!"

Witsand, Western Cape

Under Milkwood Cottage

"Dit is 'n uitstekende vissersbestemming maar as jy net rus vir jou siel soek, is dit net so ideaal."

Prince Albert, Western Cape

Bushman Valley

"Magic place for biking and hiking."

Vermont, Western Cape

Once Upon a Tide

"Would recommend this to anyone and would like to revisit again."

Jacobs Bay, Western Cape

Weskushuis

"Jacobsbaai is baie sentraal naby Saldanha, Velddrif, Paternoster en Langebaan geleë. Baie oulike stappaadjies na die see. Rustig en weg van al die gewoel, maar naby genoeg aan ander Weskusdorpies om te besoek. Restaurante en superette vir noodsaaklikhede in die dorpie. Amper oral 'n see-uitsig."

Calitzdorp, Western Cape

Matjiesvlei Retreat 1945

"Beslis 'n besoek werd! Die pragtige dorpie bied iets vir almal van Kuns tot kos en kelders! Die kelders bied ook lieflike druiwesap vir diegene wat nie wyn drink nie. Besoeke aan hierdie klein dorpie sekelders is besonders. Natuurlik is die vrugte (vars of gedroog) ook 'n groot bederf!"

Agulhas, Western Cape

Huis van 2 Oseane

"Baie lekker gewees. Baie nice."

Lamberts Bay, Western Cape

CoCo de Mer Self Catering Logs

"The roads in the town are very pot-holed and require urgent attention. A good destination for a relaxing weekend. Isabella's Restaurant at the harbour is well-run and provides good food."

Montagu, Western Cape

Squirrels Corner

"Montagu is 'n oase in die Wes-Kaap. Asemrowend mooi. Skoon omgewing 'n gasvrye gemeenskap. Baie lekker gekuier."

Langebaan, Western Cape

Crystal Lagoon Lodge

"Big fan of the West Coast."

Prince Albert, Western Cape

African Relish - Deurdrift Cottages

"Mal oor die dorpie. Sal elke jaar hierdie fietswedren kom doen. Restaurante is fantasies."

Page
Page 57 - Showing 1681 to 1710
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!