Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Walter V. - 21st January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wonderlike uitsig van Kaapstad en die berg.
Clemens S. - 20th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Perfekte plek om oor te slaap as jy van ver af ry (Kaap of Mosselbaai se kant toe). Los vir jou so 3 tot 4 ure se ry vir die volgende dag.
Petrus T. - 20th January 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Stil en rustige plek met vriendelike mense. Ongelukkig nie geweet die kafee maak na 6 toe nie! Besienswaardighede bied alles wat toeris verwag sonder formele afsprake en formaliteite.
James V. - 20th January 2017
staying in Onrus, Western Cape
Ons het Onrus geniet en dink dit is vir die persoon wat 'n rustige, kusdorpie-atmosfeer soek, die antwoord.
Sharon L. - 20th January 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
My gunstelingvakansieplek!
Eben L. - 20th January 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is fantasties. Die min restaurante maak op vir die lekker tyd wat jy by die see kan hê, asook om vars vis te vang of sommer by die hawe te koop. Die hawe het 'n goeie en veilige speelstrand vir klein kinders.
Jessica R. - 20th January 2017
staying in Dana Bay, Western Cape
Danabaai is pragtig en 'n stiller opsie as Mosselbaai. Net jammer die kinders kan nie in die see swem nie. Ons moes elke dag pak en ry vir die dag na Diazstrand of Hartenbos. Danabaai is 'n pragtige stil strand met lang staproetes langs die see. Ons het dolfyne en walwisse vanaf die stoep van Dux-'n-Biki gesien.
Johann M. - 20th January 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna is mooi, maar die omgewing is wonderlik. Vra vir Braam by die toeristesentrum en vra hom wat om te doen. Hy sal jou in die regte rigtings stuur om die mooi van Knysna te beleef.
Freddie M. - 20th January 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Wonderlike skoon dorpie. Plaaslik en vriendelike gemeenskap met alles wat jy soek vir 'n rustige wegbreek weg van die gejaag van die Kaap. Werklik 'n belewinis!
Mary D. - 19th January 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Net 'n bietjie winderig, maar die omgewing is tops. Baie rustig.
Braam B. - 19th January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Baie lekker en rustige dorpie met heelwat om te sien en te doen - van historiese besienswaardighede op die dorp tot heelwat nasionale parke vir die avontuurlustige reisigers! Die dorp is ook nie ver van die kus af nie en 'n daguitstappie na Hermanus is ook moontlik indien 'n mens so voel.
Corné M. - 19th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Ek het vir 27 jaar in Strand gebly - altyd lekker om terug te kom. Strand is so geleë om binne 30 minute by verskeie ander plekke te kom bv. Kaapstad, Kleinmond ens.
Jannie V. - 19th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooiste plek in ons land!
Willem N. - 19th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
As jy nie van 'n gedrang hou nie, vermy 'n vakansie daar oor Desember.
Hannes E. - 19th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dit kan winderig raak later in die dag so gaan vroeg strand toe.
Etienne V. - 19th January 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Moeite moet gedoen word om die landelike ervaring van Sedgefield te behou.
Naomi H. - 19th January 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Als is 100%
Lize K. - 19th January 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Die vriendelikste, behulpsaamste mense ooit.
Amanda V. - 19th January 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Love it! So much to do as a family: fishing, running, cycling, boogie boarding, swimming, etc.
Johan D. - 19th January 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Pragtige dorpie!
Isaac T. - 19th January 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie rustige area, mooi uitsig, kalm atmosfeer.
Soraya B. - 19th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Vrolike en vriendelike plekkie!
Irene C. - 19th January 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Puik.
Christelle M. - 19th January 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Beter restaurantgeriewe sal beslis help!
Douw G. S. - 19th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
It was a wonderful stay but it is also so easy to get sucked into all the activities on offer. However, once sucked in, it was enjoyable with enough of a memory to make it all worthwhile.
Sylvia W. - 19th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
We love Hermanus and try to do the breakaway as often as possible. The views, food and restaurants are excellent. There is more than enough to do and the galleries is worth a visit.
Kotie D. - 19th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie halfwegstop tussen Gauteng en die Kaap.
Louis S. - 19th January 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige dorp met vriendelike mense, goed geleë en puik vakansiebestemming.
Lizaandré H. - 19th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige streek! Gaande oor die mooi dorpie!
Deon H. - 19th January 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Uitstekend! Met die uitbreiding en opknapping in Langebaan in geheel, is dit beslis 'n bestemming vir toeriste.
Darryl V. - 19th January 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sal dit aanbeveel.
Nico H. - 19th January 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is uitstekend tussen die berge en naby Paarl geleë. Ons sal definitief weer kom en ons sal volgende keer ook die Drostdy Hof daar besoek!
Anton V. - 19th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Excellent tourism destination for people who love the sea and the beach. It's situated centrally to visit neighbouring interesting villages and places .
Mpho M. - 19th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
The place is awesome.
Thea V. - 19th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie en sou graag langer wou oorbly om meer te kon sien.
Glennis D. - 19th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Perfekte vakansiebestemming.
Albert O. - 18th January 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Gebrek aan goeie eetplekke.
Mike V. - 18th January 2017
staying in Arniston, Western Cape
Beslis ons toekomstige wegbreekplek, maar daar benodig net 'n ATM.
Koos F. - 18th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Die hoofstrate is nogal besig so saam die padwerke, maar andersins was dit baie lekker om in die Strand te kon bly.
Joseph N. - 18th January 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Mooi dorpie ... lekker restaurante.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com