Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Joseph N. - 18th January 2017
staying in Robertson, Western Cape
Mooi wynstreek en pragtige omgewing.
Karin L. - 18th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Tapas is a good spot.
Tinus S. - 18th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie oorslaapplek vir 'n reis na Kaapstad.
Vincent R. - 18th January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is 'n "awesome" plek.
Celeste S. - 18th January 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige skoon en gesellige dorpie.
Gail F. - 18th January 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Lekker rusting en veilige vakansie-opsie.
Mickey W. - 18th January 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
I love everything about Stellenbosch.
Hester W. - 18th January 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Pragtig, veilig en netjies. Dit was regtig baie lekker.
David K. - 18th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Goed geleë om die langpad Kaap toe te onderbreek.
Margaretha M. - 18th January 2017
staying in George, Western Cape
Pragtige omgewing en baie lekker koffiebrandery!
Hannes M. - 18th January 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Prince Albert se gastehuise is redelik duur.
Carrie D. - 18th January 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Diksie's Restaurant just down the hill from the seascape made it even more awesome.
Anita A. - 18th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Een van die beste plekke ooit.
Wilmien C. - 18th January 2017
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Saliefa D. - 18th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Ons besoek die strand al vir baie jare en het nog net mooi herinneringe daarvan.
Duncan G. - 17th January 2017
staying in Doringbaai, Western Cape
Doringbaai is the jewel of the West Coast, it is only a pity that the crayfishing no longer takes place there and as a result many of its inhabitants are quite poor. But one gets the impression that this quiet and tranquil West Coast village will see new life once the dirt road that links it with Grafwater, Vredendal and Lamberts Bay is tarred. The entire West Coast will one day see many more holiday makers and this will uplift the communities that call this wonderful coast their home!
Anja T. - 17th January 2017
staying in George, Western Cape
Een van my gunstelingplekke.
Jackie B. - 17th January 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Mooi, netjiese en interessante dorp.
John K. - 17th January 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die dorp is pragtig en ons sal graag weer daar wil vakansie hou.
Anneline J. - 17th January 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Bettysbaai is 'n mooi plek met vriendlike mense.
Grové J. - 17th January 2017
staying in McGregor, Western Cape
Oulike dorpie met interessante huise en geboue.
Sonia D. - 17th January 2017
staying in Great Karoo, Western Cape
Sal definitief vir al my vriende aanbeveel.
Koos H. - 17th January 2017
staying in Arniston, Western Cape
Baie mooi en rustige plekkie.
Christo K. - 17th January 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Verkeer is 'n nagmerrie! Baie dinge om te doen in Mosselbaai, maar vat baie lank as gevolg van slegte verkeer! Dit voel asof die dorpie oorbewoon is en daar is net teveel mense tydens hoogseisoen. Daarom is Grootbrak 'n bietjie beter vir daardie regte vakansie-gevoel in die natuur.
Laetitia B. - 17th January 2017
staying in George, Western Cape
Puik.
Ineke S. - 17th January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is a wonderful place for a holiday. Great beaches and loads of other things to do. It is just a pity that all the restaurants are closed on Christmas and New Years.
Nico H. - 17th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het die lekkerste Weskusdisse (oesters, kerrievisbredie en wildspastei) geniet by die Square Spoon. Daar is ook baie buitelanders wat die klein dorpie besoek het, dus bespreek vroegtydig. Ons het by 3 ander restaurante aangeklop wat almal vol bespreek was. By die vierde ene was daar gelukkig 'n kansellasie. Verder, herinner die boustyl van al die huise in die dorp mens aan 'n Griekse dorp. Die water is leeukoud. Hier kom eet, drink en ontspan jy. Voete was 10 sekondes in die water, dan begin dit pyn.
Charmaine M. - 17th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Hou aan met die goeie werk.
Yonah O. - 17th January 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas is sekerlik een van Suid-Afrika se grootste vakansiegeheime met van die wêreld se mooiste natuurskoon en mense! 'n Regte ouwêreldse vissersdorpie-sjarme met baie aktiwiteite vir die hele familie. Ons kom beslis weer kuier.
Corne S. - 17th January 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Central location and pleasant area.
Grové J. - 17th January 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Dit is 'n baie oulike dorp en daar is baie goeie eetplekke.
Sarel C. - 17th January 2017
staying in Strand, Western Cape
'n Lekker vakansie vir die hele gesin.
Grové J. - 17th January 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Ek was heel verras hoe die dorp lyk: mooi, interessant en skoon.
Pierre D. - 16th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n fantastiese mooi dorp.
Johan N. - 16th January 2017
staying in Doringbaai, Western Cape
Lieflik om te rus. Lekker fietsrypaadjies. Die strande is lekker om met klein kinders te speel.
Magda H. - 16th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Net baie besig oor Desembermaande, maar andersins het ons lekker gekuier. Dit is ook redelik sentraal.
Ben N. - 16th January 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Very nice, still semi-rustic shops and restaurants, very reasonable.
Ulrich S. - 16th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker toeristeplek.
Pieter P. - 16th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige plek, maar maak net seker in watter deel van die dorp jy bespreek ... jou buurman versteur dalk die rus en vrede met harde musiek; onaardige rookreuke; kuiergaste en geskel en skree waarvoor ek as vakansieganger glad nie lus gehad het nie, maar sal beslis weer teruggaan om dit behoorlik te geniet.
Elise F. - 16th January 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Mooi ligging naby die see. Heerlike ervaring.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com