Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Anne M. - 13th January 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Die plek is ideaal geleë vir toeriste wat na 'n bedrywige dag wil gaan rus. Die kliëntediens in al die winkels was uitsonderlik goed. Dis van die min plekke waar 'n mens nog kliphard gegroet word. Dit is 'n vriendelike dorp waar 'n mens goeie vriende kan maak.
Thea D. - 13th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lots of nice restaurants, coffee shops and things to do.
Telana N. - 13th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Sal graag daar wil woon. Baie mooi plek, veral die berge.
Telana N. - 13th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie warm in Oudtshoorn. Baie om te sien.
Erelene W. - 13th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lots to do and to explore - young and old.
Anina O. - 13th January 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Stilbaai is miskien nie so stil nie, maar daar is stil opsies om van te kies!
Barbara S. - 13th January 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos is groter as wat ons gedink het. Baie lekker.
James K. - 13th January 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Beautiful.
Pieter V. - 13th January 2017
staying in Vermont, Western Cape
Die strandpaadjie is heerlik om in die oggende te stap!
Beverley K. - 13th January 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Loved exploring the wine farms. I've forgotten how awesome some of them are. Also enjoyed wandering up and down Church Street and exploring the cafes and galleries.
Roxanne S. - 13th January 2017
staying in Constantia, Western Cape
Constantia is quite central to everywhere else in Cape Town. It's quite safe, has lovely views and plenty of nearby facilities.
Andre N. - 13th January 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is 'n baie rustige dorpie wat ek weer sal besoek.
Dia O. - 13th January 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Verlief geraak op die plek. Mosselbaai is 'awesome'!
Marietta S. - 13th January 2017
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Awesome!
Donald G. - 12th January 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Love Somerset West. The SPAR at Lion Square is awesome as they cater for Germans.
Jan M. - 12th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Iets van alles: natuur in die dorp, goeie museums, mooi kerkgebou, goeie eetplekke en lekker droë perskes.
Belinda G. - 12th January 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Min parkering in spitsytd.
Louanne M. - 12th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Book your restaurants well in advance or you will not get a table easily, especially in December. Most restaurants are closed over Christmas and New Year.
Hennie P. - 12th January 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Die verkeer in die vakansietyd is 'n nagmerrie in en om Plettenbergbaai.
Fred B. - 12th January 2017
staying in De Nova, Western Cape
Mosselbaai is naby 'n paar goeie strande en met die nuwe glybaanswembaan wat geopen het, is daar baie om te doen vir die kinders.
Louise B. - 12th January 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Uitstekende vakansiebestemming! Baie om te doen vir aktiewe, avontuurlustige mense!
Martie C. - 12th January 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Die mooiste klein historiese plekkie met die pragtigste Kaapse huise, tuine, museums, wynplase en kultuur. Te veel om in een dag te sien.
Elsabé V. - 12th January 2017
staying in Constantia, Western Cape
Lieflike omgewing en gedeelte van Kaapstad. Baie besienswaardighede. Was dit nie vir my vlug terug na Pretoria toe nie, sou ons graag langer wou bly om al die besienswaardighede onder meer Kirstenbosch, ens. te besoek.
Christiaan F. - 12th January 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Ongelooflik baie mense, veral op 'n Sondagoggend waar baie drawwers die sypaadjie gebruik. Die restaurante is baie duur, baie klein en beknop. Mense kom veel eerder vir die see en uitsig as vir die eet of vermaak.
Andre S. - 12th January 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Jare al mal oor die Weskus - dit is 'n pragtige omgewing, St. Helenabaai is seker nie almal se keuse nie, maar dit is een van my guntelinge.
Roelien S. - 12th January 2017
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Dit is 'n baie lekker bestemming en nie so besig nie.
Dolf C. - 12th January 2017
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town and its environment as a whole has an enormous variety of activities to choose from and which suits every pocket and activity level. As a seaside city it offers both ocean and inland activities, from yachting to safari - it's all available. An exceptional winelover destination. Various cultural events to suit all tastes, vibrant nightlife, cosmopolitan population. and the favourable exchange rate gives more holiday for your Dollar/Pound/Euro. Highly recommended.
Berna M. - 12th January 2017
staying in Dana Bay, Western Cape
Alhoewel Danabaai nie veel vir toeriste bied nie, is Mosselbaai naby genoeg daarvoor.
Annelien S. - 12th January 2017
staying in Noordhoek, Western Cape
Sentraal en naby al die toeriste-aantreklikhede.
Francois P. - 12th January 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Ons kom al vir 32 jaar Pearly Beach toe en het alle veranderinge oor die jare meegemaak. Ek dink egter nie dat Pearly Beach op regte vlak is as toeristebestemming nie.
Santa G. - 12th January 2017
staying in Table View, Western Cape
Baie naby alles in die Kaap en rustig.
Ann G. - 12th January 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Sterrekyk is 'n moet.
Johannes V. - 12th January 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n tipiese Weskusdorpie. Dit bied nie veel vir tieners nie, maar wel goeie opsies vir restaurante. Lekker eet en lekker rus.
Lurica V. - 12th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Klein plekkie so daar gaan nie veel aan nie, maar ons was bevoorreg om baie oulike mense te onmoet. Ek kan Royal Beauty aanbeveel en Lizette's Nails - twee besonderse aangename dames.
Annelize K. - 12th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan het aangename verrassings met die nuwe ontwikkeling. Heerlike strand en ideaal vir watersport. Troeteldiervriendelik en heerlike restaurante. Naby genoeg aan Kaapstad om 'n dag se kuier in te werk of 'n naweek weg te breek.
Esmarie V. - 12th January 2017
staying in Greyton, Western Cape
Klein juweeltjie!
Barbara S. - 12th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker plek om halfpad te stop.
Candice M. - 12th January 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie pragtige plek.
Michelle K. - 12th January 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek was vir ons 'n besonderse plekkie om vakansie te hou. Ons het toegang tot Kalkbaai, Simonstad, Muizenberg, ensovoorts. Die geskiedenis en kuierplekkies in die dorpies is nie te versmaai nie. Die beste eetplek was Napoli's Trattoria in die hoofpad. Die pasta en pizza's is soos net 'n regte Italianer (Pappa Bernado) dit kan maak. Baie dankie.
Adele C. - 12th January 2017
staying in Table View, Western Cape
Lekker area met baie om te doen. Sal beslis weer daarheen gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com