Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Maryka M. - 12th January 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Pragtige stranddorp.
August K. - 12th January 2017
staying in De Rust, Western Cape
Beperkte eetplekke met beperkte spyskaarte as jy alleen reis.
Gloudina S. - 12th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Dis 'n baie mooi dorp en omgewing.
Chantelle W. - 11th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is beeldskoon en bied allerly onvergeetlike aktiwiteite, restaurante, besienswaardighede en bestemmings. Dit is 'n dorp na aan ons harte wat ons elke keer betower met sy pragtige nattuurskoon en heerlike atmosfeer. Dit is wel belangrik om akkommodasie te bekom wat hierdie aspekte van Knysna beklemtoon, soos die beeldskone uitsigte.
Michelle O. - 11th January 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Perfekte plek om te rus!
Joseph N. - 11th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
C.P. Nel Museum, volstruisplaas, wynmekka, Swartbergpas - alles skitterend!
Danie V. - 11th January 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Wonderlike dorp.
Ben C. - 11th January 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Nie regtig 'n lekker strandarea nie. Die see is pragtig oor die rotse.
Ben C. - 11th January 2017
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Heerlike oop strande. Was nie oorbevolk gedurende Nuwejaarsdag nie. Lekker ontspannende atmosfeer.
Marleen M. - 11th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig.
Marleen M. - 11th January 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Daar is heelwat te sien en te doen in Somerset-Wes. Dis 'n pragtige plek en effe verwyderd van die gedruis van Kaapstad in Desember.
Liesbeth V. - 11th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Leuk plaatsje, prachtige omgeving en een aantal leuke dingen om te ondernemen. Mijn persoonlijke favoriet: de stokstaartjes! Maar ook de Swartbergpas, de struisvogelfarm en de Cangogrotten zijn een bezoek meer dan waard.
Liesbeth V. - 11th January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Rustig plaatsje met wel twee hele lekkere restaurantjes: Koornlands (om te dineren) en La Belle Alliance (om te lunchen). Lekker plaatsje om even tot rust te komen. Verder niet heel veel te doen in de nabije omgeving.
Ria V. - 11th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is 'n familiebestemming, veilig en gerieflik, maar net baie wind!
Noel G. - 11th January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Very nice and friendly town.
Gert S. - 11th January 2017
staying in Seweweekspoort, Western Cape
Die grondpad is in 'n goeie toestand.
Minette V. - 11th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Beeldskone dorpie. Goeie mense en geselskap in en om die dorp. Die geriewe is skoon en daar is 'n groot mall vir die nodige.
Minette V. - 11th January 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Die grondpad was 'n nagmerrie, Geen voertuig kan daardeur nie en dit is slegs vir 4x4's.
Armand N. - 11th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtig!
Elizma J. - 11th January 2017
staying in De Nova, Western Cape
Goeie omgewing.
Pieter V. - 11th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Goeie vordering met die opknapping van die muur op die strand.
Rosinda S. - 11th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Verskeie toeriste-aantreklikhede.
Faizel F. - 11th January 2017
staying in George, Western Cape
There is very few places like George. Simply one of the best holiday destinations in South Africa.
Hanli V. - 11th January 2017
staying in De Hoop Nature Reserve, Western Cape
Ons het die een aand roomys vir die kinders bestel en dit was R50 vir "plain" roomys per kind - ons het net gevoel dit is heeltemal te duur - die res van hulle kos was redelik maar die roomys se prys het 'n effense suur smakie agter gelaat.
Liezl R. - 11th January 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop.
Christine J. - 11th January 2017
staying in Simon's Town, Western Cape
Die Naval-museum is 'n moet!
Sarah D. - 11th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort West is definitely a place that is worth visiting and spending time in. It is a beautiful part of the world and has so much to offer in the way of tourist options. From the Karoo National Park to all the interesting buildings and history that surrounds the area.
Bose M. - 11th January 2017
staying in Newlands, Western Cape
Newlands is a quite and secure location.
Ronel G. - 11th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Oase om te rus en plekkies te ontdek
Marlize K. - 11th January 2017
staying in George, Western Cape
Hier is als wat jy wil hê wanneer jy met vakansie gaan. Daar is die mooiste strande, dan is daar ook winkelsentrums en als wat daarmee saamgaan. En net om als af te rond, het jy ook die bome en berge waarna jy vir ure kan staar. Ons het heerlik gekuier in George!
Elmarie W. - 11th January 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is baie sentraal en naby alles geleë.
Nicole B. - 11th January 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pringlebaai is nice and quite. Found it odd that restaurants were fully booked on most nights.
Aletia O. - 11th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dis jammer oor die veiligheidsrisiko.
Samantha G. - 11th January 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
We loved the quaintness and quirkiness of the town. My hubby loved the craft breweries and wine farms. I would only suggest better activities for children, e.g. horse riding, a play pen, a water park or jumping castle, etc. Other than that I loved the quietness and it was very peaceful.
Martin A. - 11th January 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Een wonderlike plekkie met alles wat jy nodig het om jou vakansie 'n wonderlike ervaring te maak: veilige strande, genoeg parkering, goeie winkels naby en vermaak op sy beste.
Lurica V. - 11th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is asemrowend, 'n ongelooflike mooi plek en baie rustig. Voorstrand Restaurant is puik en die wasgoeddiens is uitstekend. Ons is beslis weer daar.
Jade S. - 11th January 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
'n Wonderlike plek vir wyn, kos en bergfietsry.
Michael J. - 11th January 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Connie M. - 11th January 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie lekker vakansieplek en naby alles.
Jakes C. - 11th January 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie sentraal geleë as jy tussen Kaapstad en die Weskus wil reis. As jy van rustigheid en vriendelikheid hou is dit jou bestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com