Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Charlee S. - 11th January 2017
staying in Llandudno, Western Cape
Dit is afgesonder en daar is geen kafees of restaurante nie. 'n Mens moet dus Houtbaai of Kampsbaai toe ry. Daar is ook baie min parkeerplekke by die see, so jy moet stap van die eiendom af en dis 'n geweldige helling. Die enigste rede hoekom 'n mens daar sal bespreek, is vir die ongelooflike see-uitsig.
Howard B. - 11th January 2017
staying in Malmesbury, Western Cape
Die mense is vriendelik.
Susan O. - 11th January 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is een van ons gunstelingvakansiebestemmings. Alhoewel dit baie besig in Desember is, geniet ons die atmosfeer en die mense, asook die vermaak wat deur die ATKV op Hartenbos aangebied word.
Christina K. - 11th January 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Die dorp bied nie veel om te sien, maar die area rondom dit en die is gastehuis absoluut die moeite werd.
Chantal E. - 11th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Lovely area and a great beach to take a long walk on or to swim.
Sanette V. - 10th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Skoon en netjies.
Sonja M. - 10th January 2017
staying in Paarl, Western Cape
Daar is baie goed om te doen en te sien.
Tuanett D. - 10th January 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Thesens Island is 'n premium bestemming. Ons kom dikwels hierheen en sal verseker weer terugkeer.
Marius B. - 10th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Goed.
John K. - 10th January 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Genoeg besienswaardighede in die dorp. Geskiedkundige plekke wat besoek moeite werd maak. Omring met pragtige wingerde en kort reisafstande na ander dorpe.
Jakkie L. - 10th January 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie mooi Karoodorpie met goeie toekomsvooruitsigte.
Jakkie L. - 10th January 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Die beste dorp in die land en ook die mooiste een.
Adele V. - 10th January 2017
staying in Cape Town, Western Cape
'n Regte belewenis. Indien enige iemand Kaapstad beter wil leer ken, kan ek beslis aanbeveel dat hulle van die rooi toerbusse "Hop-on-hop-off" gebruik moet maak. Dit was beslis die moeite werd en ons het dit terdee geniet!
Corrie L. - 10th January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige plek en beskik oor al die nodige goed.
Henelia J. - 10th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Vulstasiepersoneel is baie vriendelik.
Nico P. - 10th January 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Muizenberg is 'n pragtige dorp. Die DA verdien 'n 5-ster-gradering vir netheid in die dorp en op die strand. Muizenberg is tops!
Rita B. - 10th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Aanbeveelbaar vir enige toeriste!
Hennie V. - 10th January 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Die kompleks se eienaars moet 'n groot braai bou wat almal kan gebruik. Ons Namibiƫrs hou van vleis en braai.
Alta F. - 10th January 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sal beslis weer daar wil vakansie hou.
Lizelle G. - 10th January 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
The community was very friendly and welcoming. Very few restaurants available.
Roy T. - 10th January 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Very nice but unfortunately one of the many tourist traps in SA.
Annemarie M. - 10th January 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtig, rustig, veilig. Eetplekke maak net baie vroeg toe.
Anton B. - 10th January 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Stil, klein en rustig. Genoeg fasiliteite naby.
Liezel S. - 10th January 2017
staying in Greyton, Western Cape
Baie oulike en netjiese dorpie, maar een aand is genoeg tensy mens vir 'n troue hierheen reis.
Carmel N. - 10th January 2017
staying in Kuilsrivier, Western Cape
We were very impressed as we stayed in this area for the first time. Nice shops as well as the spa that we went to for our Christmas lunch roasts. They where very helpful and we got everything we wanted.
Roelien N. - 10th January 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dis 'n awesome plek, baie Afrikaans en baie veilig!
Lizette L. - 10th January 2017
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Uitstekende omgewing vir 'n heerlike vakansie!
Yolien J. - 10th January 2017
staying in Table View, Western Cape
Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!
Hannetjie S. - 10th January 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Die omgewing lyk heel skaflik. As gevolg van ons swak verblyf het ons nie veel aandag aan die omgewing gegee nie.
Pieter V. - 10th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Daar is so baie te sien en te doen daar dat drie dae nog te min sal wees.
Hansie B. - 10th January 2017
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Baie sentraal geleƫ.
Ingrid M. - 10th January 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Fantastiese vakansie plek.
Juan D. - 10th January 2017
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is one of our favourite places to visit. Beautiful surrounding with Meiringspoort a short drive away.
Magriet D. - 10th January 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Dit is 'n baie lekker dorp met 'n nie te bedrywige strand nie, maar as jy lus is vir baie mense is dit naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai. Dit is 'n ideale plek vir klein kinders en laerskoolkinders om te baljaar.
Elvin V. - 10th January 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Very Nice!
Marlene P. - 10th January 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n vakansie dorp vir rustige mense, heerlik stap, fietsry en op die river canoe en as jy 'n boot het kan jy heerlik rond ry op die rivier en vandaar af visvang. Jy voel altyd veilig in Port Owen.
Christina K. - 10th January 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Pragtige natuur en dit is rustig met nie baie mense nie. Ongelukkig is daar nie 'n lang strand om op te stap nie, maar 'n mens kan wel op paadjies tussen die pragtige Weskus-plantegroei stap.
Dawie C. - 10th January 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Baie om te sien en te aanskou. Die mense is baie vriendelik.
Sinodi N. - 9th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
What a great holiday destination.
Johan B. - 9th January 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
I will love to retire there.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com