Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ruan . - 9th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Awesome holiday destination if you're lucky enough to dodge the wind.
Annarika H. - 9th January 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Not far from Cape Town as well as all the beautiful towns near the sea, and not forgetting the wine farms!
George D. - 9th January 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Mooiste kusdorpie!
Leon F. - 9th January 2017
staying in Napier, Western Cape
Napier is 'n pragtige dorp met uitstekende restaurante. Dit is beslis 'n besoek werd.
Daleen V. - 9th January 2017
staying in Robertson, Western Cape
Hier is regtig baie om te doen!
Deon C. - 9th January 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Heerlike vakansiebestemming!
Kobus G. - 9th January 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek en lekker vir wegbreek as jy nie te kommersieel wil gaan nie, maar tog na die basiese geriewe verlang.
Elsabé V. - 9th January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
God het ons geseën met 'n pragtige land, die Wildernis/George omgewing is onuitspreeklik mooi.
Natasha L. - 9th January 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n baie mooi plek vir vakansie. Die hartklop van Afrikaans!
Linda D. - 9th January 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Geweldig beïndruk met Velddrif. Velddrif is ongerep, die mense sout-van-die-aarde, lieflike mense. Nie kommersieel soos omringende dorpies nie. Bokkomlaan met die stofstraat regs langs die vlei bekorend met o.a. die interessante winkel, Ek en Djy Vissery asook Flamingo Trading Post waar ons heerlike vars engelvis oor die kole gebraai en geniet het asook die gashere Mark en Petra. Ek het onmiddellik begin uitkyk vir eiendom.
Sari J. - 9th January 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtige area met 'n verskeidenheid aktiwiteite.
Andrew E. - 9th January 2017
staying in Robertson, Western Cape
Ek sal graag daar wil aftree.
Johanna C. - 9th January 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Die area is pragtig, maar tensy daar 'n plek is waar 'n mens kan kla oor bure wat ontydig lawaai, sal ek nie weer in die area tuisgaan nie.
Annie K. - 9th January 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Daar kan meer snuffelwinkels wees. Van die besoekers het bierbottels op die rotse stukkend gegooi en die klein kindertjies speel daar. Die polisie moet dalk nie net op die hoofstrand fokus nie, maar ook op die rotse waar baie mense kom ontspan.
Morne C. - 9th January 2017
staying in George, Western Cape
Alle seisoene in een dag.
Petro P. - 9th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie besig oor Des/Jan, maar die moeite werd.
Barbara S. - 9th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Ek hou van Beaufort-Wes. Geniet dit as ons Weskus toe gaan om iewers in Beaufort-Wes te oornag. Ek het al paar gastehuise en self caterings daar besoek, en was nog nooit teleurgesteld nie.
Willem B. - 9th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Het die Strand baie geniet! Als toeganklik en lekker strand!
Aletta R. - 9th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.
Elsabe P. - 9th January 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Dit is 'n klein dorpie met min goed om te doen, maar dit is 'n plek vir rustigheid.
Carola Modricky C. - 9th January 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Britannia Bay is an unspoiled spot with a beautiful beach, away from the buzz of the city where you can relax and recharge your batteries.
Aneli V. - 9th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Mooi omgewing en baie plekke om te besoek.
Robert C. - 9th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is such a beautiful town, the residents are so friendly. We loved the town and it's a perfect place to unwind and relax with your family.
Sophia P. - 9th January 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Ek verkies 'n rustige omgewing wanneer ek vakansie hou en hierdie was perfek!
Tarien D. - 9th January 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Heerlike en pragtige plek.
Thelma L. - 9th January 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie lekker vakansiebestemming. Die spoedgrens van 40 km/h "bult af" na die hoofstand is dalk "bietjie erg" - kan verstaan, maar dink tog 50 sou meer realisties wees (hoop nie ek kry kaartjie deur pos nie!).
Marizanne D. - 9th January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige strande en see wat maklik en vinnig bereikbaar is vanaf meeste verblyf opsies. Strand is ideaal vir lang stap- of drafsessies.
Thelma L. - 9th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Bitter min in Strand gewees aangesien ons baie rondgery het.
Lizl R. - 9th January 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lekker sentraal geleë, wat dit ideaal maak om die interessante omliggende dorpe te besoek. Ek het my hart in Struisbaai gelos, net 28 km af in die pad van Bredasdorp af.
Gys O. - 9th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand was vir ons 'n baie goeie ervaring, goed geleë.
Thea L. - 9th January 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Lieflike dorpie, met pragtige huise, mooi winkels, restaurante met goeie kos, en gawe inwoners.
Johan N. - 9th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Wind kan soms bietjie erg wees en pla as jy nou nie 'n windsurfer is nie!
Jenny P. - 9th January 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
'n Weggesteekte juweel wat hopelik so sal bly!
Virginia M. - 9th January 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Dit was aangenaam om dit te kon besoek, fantastiese plek.
Natie M. - 9th January 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Ideale en pragtige plek om vakansie te hou.
Louisa B. - 9th January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Vriendelike dorpie. Vriendelike mense.
Tania T. - 9th January 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige plek, beveel dit definitief aan vir mense om die pragtige plek te besoek.
Elmine B. - 9th January 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Bied geweldig baie, dis net baie besig in seisoentyd. Wye spektrum van aktiwiteite. As jy nie die area kan geniet nie sal jy nêrens tevrede wees nie!
Conchita G. - 9th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Great stuff!
Louise L. - 9th January 2017
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek is beautiful! Mooiste wit strand. Baie lekker eetplekke en gawe "community".

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com