Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ben A. - 9th January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Dit is 'n vakansie paradys!
Danie G. - 9th January 2017
staying in Klaarstroom, Western Cape
Great ligging net voor Meiringspoort.
Sanmarie O. - 9th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige plekkie, ideal vir klein kindertjies om te swem in die lagoon. Heerlike eetplekke.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Klein dorpie waardeur gery word op die N1. Besoek gerus 4Sheep as julle oorslaap.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Die dorp is baie klein, maar die moeite werd om te besigtig.
Lydia S. - 9th January 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Peaceful, breathtaking and clean.
Annetjie M. - 9th January 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Hout Bay is a very busy destination with a lot of activities.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n groot toeriste bestemming wat nie vir Suid-Afrikaners is nie.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Paradise, Western Cape
Uit die besige verkeer van Knysna, maar gerieflik naby om Knysna te geniet.
Sandra R. - 9th January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Om die Wildernis roete te kan doen is 'n absolute moet!
Karin S. - 9th January 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dit het asemrowende mooi strande wat nie gepak is met mense nie. Veilige see vir kinders. Ontmoet vriendelike interesante mense, net die plek om van stads gejaag af te ontsnap en te ontspan. Nog "ou" wêreldse skoonheid. Baie mooi plekke om te sien en dinge te doen.
Marietjie V. - 9th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is 'n pragtige plek en ons het die tyd daar baie geniet.
Johan L. - 9th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
The Garden of Eden. That sums it up perfectly. Most beautiful place in the world with the most friendly people.
Leon L. - 9th January 2017
staying in Witsand, Western Cape
Lieflike en rustige dorpie langs die kus, sal weer teruggaan, ideaal vir 'n vakansie en vir die vissermanne.
Werner V. - 9th January 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Mooi ou Karoodorp.
Dm V. - 9th January 2017
staying in Hoekwil, Western Cape
Near Wilderness, that's the place with nice restaurants. In Hoekwil there isn't much.
Mathilda M. - 9th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Britannica Heights, Western Cape
Stunning.
Neels B. - 9th January 2017
staying in Table View, Western Cape
Heel nice, naby die stad, maar tog ver genoeg as vakansiebestemming.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beautiful.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp met die vriendelikste mense.
Lodewyk F. - 9th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Het die tyd daar geniet .
Patty B. - 9th January 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenberg Bay is a wonderful place to be on holiday. There is so much to do in the surrounding areas.
Melissa G. - 9th January 2017
staying in Sea Point, Western Cape
There is loads to do.
Marnie V. - 9th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n heerlike vakansiebestemming.
Alta H. - 9th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp.
Jolize J. - 9th January 2017
staying in Dana Bay, Western Cape
Ongelooflik mooi en ongerep
Suzette M. - 9th January 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie oulike restaurante. Fiynbosch Coffee baie oulik, Tea for two, La Piazza, Pili, Pili en dan die beste Montecello.
Mathilda E. - 9th January 2017
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n wêreldklas toeristebestemming.
Judy B. - 9th January 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Baie mooi plek en sentraal geleë.
Driekie F. - 9th January 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons gesin is dol oor Hartenbos! Die nuwe seefront is pragtig en modern en Hartenbos en die omgewing is baie skoon!
Rolf H. - 8th January 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit was ons eerste besoek aan Prins Albert en ons het dit regtig geniet. Alhoewel ons daar was oor 2 vakansiedae, en meeste plekke toe was vir besigheid, het ons dit steeds geniet.
Keith H. - 8th January 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot Brakrivier is baie mooi met die rivier en die see. Baie min winkels en vermaak vir jong mense. George en Mosselbaai is gelukkig naby. Sal eerder by een van hulle vakansie hou.
Shirley K. - 8th January 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Baie rustige plek vir onderwysers wat wil wegbreek om jul koppe skoon te kry. Wandelpaadjies en netjiese omgewing. Geen mense wat te uitbundig is nie. Baie goed vir mense wat nie van baie lawaai hou nie.
Hein D. - 8th January 2017
staying in Klawer, Western Cape
Go to Klawer just to experience Lemoenkloof.
Joseph N. - 8th January 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
'n Pêrel om te besoek ... word sterk aanbeveel!
Duane C. - 8th January 2017
staying in Strand, Western Cape
Dis seker maar n algemene probleem - die 1ste Januarie moet 'n mens maar wegbly van die strande af. Strand-area was verskriklik besig, maar behalwe daarvoor is Strand baie lekker.
Leon N. - 8th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlike plek.
Izelle B. - 8th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Pragtig, maar baie besig tydens hoogseisoen.
Jako T. - 8th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Verkeer is bietjie erg tydens vroegoggend en laatmiddag.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com