Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Swellendam, Western Cape

A Hilltop Country Retreat

"Swellendam is beslis 'n geskiedkundige dorpie met baie om te doen! Lekkerste eetplekkies en baie om te doen in die area & dorpie. Dit bly een van ons gunsteling dorpies!"

Gansbaai, Western Cape

Oppikoppi

"'n Juweel van natuurprag en avontuur wat gans te min erkenning daarvoor ontvang."

Cape Route 62, Western Cape

Prinspoort Klein Karoo Stay

"Pragtige plekkies en heerlike restaurante om in Barrydale te besoek."

Wilderness, Western Cape

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue

"Pragtige bestemming met mooiste strande en heerlike restaurante. Van hieraf kan mens lekker rondrits en die Tuinroete met al sy mooi beleef."

Mossel Bay, Western Cape

Sancor Selfsorg 1

"Mosselbaai sal altyd ons vakansieplekkie wees en dis maklik om te verken."

Cape Town, Western Cape

The Beach Villa

"Die beste en mooiste plek om te ontspan."

Boland, Western Cape

Klondyke Farm

"A tour guide explaining the history of cherries and the farm would have really made the difference. Happy and helpful staff would also make a difference."

Elim, Western Cape

Sielsalig Selfsorg

"Pragtige rietdakhuise en baie skoon. Pragtige deel van Suid-Afrika se mooiheid."

Grabouw, Western Cape

Oak Lane Cottages

"Ons het die Elgin Railway Market gaan besoek. Baie spesiaal. Die wynplase en interessante paaie en plekke om die dorp is die moeite werd. Jammer die historiese plekke is nie meer oop nie, soos Die Ou Meule en die Appel Museum."

Mossel Bay, Western Cape

Park House Lodge

"Hou elke keer vakansie in Mosselbaai."

Still Bay, Western Cape

Anchorage River House

"Pragtige dorp. Bietjie besig."

Wellington, Western Cape

House of Perez

"Pragtige omgewing, die berge is asemrowend mooi."

West Coast, Western Cape

Schaftplaas

"West Coast is the new destination of choice, having said that I am hoping it does not become too busy or expensive."

Prince Albert, Western Cape

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige dorpie met heelwat om te sien. Ek sou graag nog 'n dag daar wou deurbring."

Robertson, Western Cape

theLAB Robertson

"I have always loved the Robertson area. It has so much to offer. Please vist and support local business."

Cape Town, Western Cape

Atlantic Holidays

"What can I say - it's a beautiful country!"

Stellenbosch, Western Cape

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Lots to do and see, especially for those who love food, wine and the arts!"

Greyton, Western Cape

Greyt House Self-catering

"Greyton is 'n lieflike dorp, met lekker restaurante, pragtige staproetes en vriendelike mense. Neem liefs kos (veral vleis) en drank saam, daar is ongelukkig nie goeie voorsiening nie."

Still Bay, Western Cape

Anchorage River House

"Stilbaai is 'n pragtige dorpie met interessante winkeltjies en eetplekkies. Een van die plekkies waar jy nog veilig in die aand op die strand kan gaan stap sonder om oor jou skouer te loer!"

Cape Town, Western Cape

Island Letting Matrix Luxury Apartments in Century City

"Ons gunsteling plek om vakansie te hou, so baie om te kan doen."

St Helena Bay, Western Cape

R&R Cottage

"Dit is baie mooi en rustig maar tans is daar nog min om in St Helenabaai self te doen. Jy moet heeltyd na omliggende dorpies en strande ry om aktiwiteite te doen. Dit sal perfek wees vir 'n rustige vakansie waar jy slegs by die huis wil vertoef."

Tulbagh, Western Cape

Lemberg Wine Estate

"Pragtige dorpie, genoeg besienswaardighede."

St Helena Bay, Western Cape

135 Beachfront

"Rustige plekkie met baie vriendelike mense."

Cape Town, Western Cape

The Beach Villa

"Kaapstad is die beste!"

Page
Page 579 - Showing 17341 to 17370
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!