Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19779 reviews.
Marlene N. - 4th September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Een van die beste toeristebestemmings op die Weskus.
Elmine B. - 4th September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Ons kuier gereeld in Paternoster. Dis 'n dorpie wat mens nie moet misry nie. Daar is altyd iets nuuts en interessants.
Marlon M. - 4th September 2019
staying in Swartland, Western Cape
Die Swartland het soveel karakter, ek dink dit sal meer ontwikkel kan word om 'n top toeristebestemming te wees.
Paul W. - 3rd September 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pretty town. Depends what ones interests are. Probably need to spend time there to appreciate it.
Rob H. - 3rd September 2019
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Spend some time in this jewel.
Alicia H. - 3rd September 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is lekker naby aan Arniston en Struisbaai as mens vir die dag wil uitry.
Luzelle R. - 3rd September 2019
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Dis pragtig, veral omdat ons in die begin van lente daar was. Die rustigheid was wat ons nodig gehad het.
Francina S. - 3rd September 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Aangesien dit buite seisoen was, was dit rustig en ontspanne, wat ons kon geniet.
Dirk L. - 3rd September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige omgewing.
Charlotte L. - 3rd September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie. Het heerlik gekuier.
Juanita C. - 3rd September 2019
staying in Ceres, Western Cape
Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum.
Ronel V. - 3rd September 2019
staying in Knysna CBD, Western Cape
Rentia D. - 3rd September 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
4 Sheep het heerlike kos! Die wandelpaadjie op die rantjie agter die dorp bied ongelooflike uitsig oor die dorp met al sy mooi ou geboue.
Ronel V. - 3rd September 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek.
Venesia H. - 3rd September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
So much are being said about how dangerous Paternoster is, but we experience just the opposite every time we visit. It's a piece of heaven, tranquil, clean beaches and never overcrowded, oh and not forgetting the amazing restaurants!
Clarisse D. - 3rd September 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig plek. Ek sal gou weer daarheen gaan.
Franco M. - 3rd September 2019
staying in Vermaaklikheid, Western Cape
Vermaaklikheid is n klein dorpie, beveel aan om maar soveel as moontlik saam te neem, want daar is slegs een klein huiswinkeltjie. Baie vriendelike gemeenskap, maar nie baie aktiwiteite nie. Stilbaai en Jongensfontein is slegs om die draai as jy die grondpad see toe volg. Daar is winkels en ook ander aktiwiteite. Vermaaklikheid is 'n perfekte wegbreekplek sonder enige steurnisse.
Thelma D. - 3rd September 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige, veilige dorpie.
Hannelie L. - 3rd September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is die lekkerste kuierplek enige tyd van die jaar.
Aniska W. - 3rd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Its not too far from home and beaches are great, lovely bakeries and just a nice quick getaway destination.
Soraya R. - 3rd September 2019
staying in Caledon, Western Cape
I travel to Caledon very often, it is a great destination for relaxation.
Anna C. - 3rd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Brilliant!
Sandy J. - 3rd September 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Rustige, vriendelike dorp.
Jessica M. - 3rd September 2019
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
The estate itself was lovely to walk in.
Annette S. - 3rd September 2019
staying in Vermont, Western Cape
Peaceful with lovely walks.
Heinrich F. - 3rd September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Dis 'n verskriklike mooi plek. Sal weer soontoe gaan.
Daan J. - 3rd September 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
As jy van geskiedenis hou, is Beaufort-Wes een van die plekke wat jy definitief moet besoek.
Charmaine V. - 3rd September 2019
staying in Century City, Western Cape
Klein stukkie hemel versteek van die gevoel van die wêreld. Dit bied baie vermaaklikheid vir oud en jonk.
Percival P. - 3rd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
It's a far drive but it's beautiful and safe.
Marietjie O. - 3rd September 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige skoon dorp. Ons het baie veilig gevoel. Goeie restaurante met lekker kos. Ons het by Koornlands geëet.
Riana E. - 3rd September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
I am a bit disappointed that Hermanus as a town does not do more to advise tourists regarding the status and location of the whales. all throughout town our attempts to find out if whales has been sighted, when and where has been met with incongruent replies. Hermanus can really up its game by making more information available re the migration status of the whales during season, and keep their residents abreast to educate tourists. Maybe main lookout points could publish last sighting etc.
Collin B. - 2nd September 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is 'n baie rustige plek. Die mense is vriendelik. Sal graag binnekort weer wil gaan.
Cor-lize B. - 2nd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Die dorpie is pragtig. Sal graag weer soontoe wil gaan.
Robbie F. - 2nd September 2019
staying in Robertson, Western Cape
Lots to do, anytime! Very chilled place.
Chrizel N. - 2nd September 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Baie rustig en veilige area.
Niki M. - 2nd September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is a lovely place, welcoming and quaint. Do not miss the Rooibos tea shop, and make sure you go to Nancy's for breakfast. Their toasted sandwiches are the best in the world, and their rooibos tea milkshake is worth a return visit.
Samantha R. - 2nd September 2019
staying in Ceres, Western Cape
Pragtig, die dorpie omring deur die berge is verskriklik mooi.
Willem L. - 2nd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Ons sal nie weer in die winter soontoe gaan nie, die weer is te wisselvallig. Dis `n pragtige omgewing, met baie besienswaardighede in die omgewing.
Cherwayne B. - 2nd September 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
Lekker dorpie.
Carol L. - 2nd September 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Lovely, clean, quiet location. We really enjoyed our visit.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com