Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Suzette B. - 5th January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is beslis 'n plek wat besoek moet word. Daar is geweldig baie om te sien en te doen.
Roché O. - 5th January 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Heerlike skaapafval by die Country Hotel!
Mariette L. - 5th January 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Van die plekke wat ons besoek het wat ek kan aanbeveel is: Wupperthal, Leipoldt se graf, die tronkmuseum, Die Rooibostee Huis, Venterklip Farm Pub, Elandsbaai (rotstekeninge), Lambertsbaai en Nancy's Tea Room. Van die plekke is nie duidelik aangedui nie, so maak seker dat jy eers uitvind voordat jy ry. Hierdie plekke sluit Heerenlogement en Bodam, asook die Anglo-Boereoorlog Grotte en Elandsbaai se se rotstekeninge in.
Hennie S. - 5th January 2017
staying in Dana Bay, Western Cape
Ons verstaan daar is nie 'n swemstrand - dis jammer.
Danel K. - 5th January 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Baie mooi dorpie!
Mariette L. - 5th January 2017
staying in Piketberg, Western Cape
Plekke wat ons besoek het gedurende ons verblyf en wat ek kan aanbeveel is Riebeeck-Kasteel, Tulbagh en Alles Verloren-wynplaas.
Grant D. - 5th January 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Sentraal, naby die N1 en winkelsentrums.
Maryna G. - 4th January 2017
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Dit is die perfekte plek om te wees - al die ander plekke rondom is goed geleë.
Eunice M. - 4th January 2017
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Baie still en netjiese dorp. Die strand is pragtig en skoon. Het die lekkerste in dié see geswem.
Schalk H. - 4th January 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige en rustige dorpie.
Joos H. - 4th January 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige ou historiese en skoon dorpie. Veral aan die onderkant waar huise uit 1850 dateer. Die mense is ook almal vriendelik.
Jana D. - 4th January 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek-Kasteel is reeds een van my gunstelingbestemmings in die Wes-Kaap. Ek is bly ek het besluit om dit met familie van Gauteng te deel.
M S. - 4th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Net baie warm!
Francois V. - 4th January 2017
staying in Greyton, Western Cape
'n Wonderlike dorpie om van die res van die wêreld te vergeet.
Elrina N. - 4th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit is 'n baie warm plek.
Doug D. - 4th January 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Britannia Bay self is nie te sleg nie.
Evanda V. - 4th January 2017
staying in Glencairn Heights, Western Cape
Glencairn Heights bied 'n gevoel van veiligheid. Die voorstad is 'n bietjie ver uit Kaapstad self, maar dis piekfyn as jy net wil rus. Dit het ook sy eie baai wat stil en veilig is.
Arista V. - 4th January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het ongelooflike oulike eetplekke. Wees net bewus daarvan dat 'n mens oor spitstye moet bespreek. Ons beveel veral Voorstrand en Noisy Oyster aan. Onthou net dat die wind baie waai, so 'n mens gaan nie soontoe vir die weer nie.
Jhane N. - 4th January 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Dit was ons eerste keer in Stilbaai en Stilbaai sal ons definitief weer sien!
Pieter B. - 4th January 2017
staying in Reebok, Western Cape
Ek sou verkies dat almal nie daarheen gaan nie, want dit is een van my gunstelingplekke vir 'n Desembervakansie.
Louise V. - 4th January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi plek met al sy besienswaardighede.
Louise V. - 4th January 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Weskus-bekoring op sy beste.
Vanessa V. - 4th January 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Very nice and quiet seaside town.
Louise V. - 4th January 2017
staying in Worcester, Western Cape
Pragtige dorp.
Linda S. - 4th January 2017
staying in Albertinia, Western Cape
Ek het Albertinia as 'n oornagplek gebruik.
Larraine P. - 4th January 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Rustig en goed vir die siel.
Marié B. - 4th January 2017
staying in Murraysburg, Western Cape
Dit lyk verlate.
Larraine P. - 4th January 2017
staying in George, Western Cape
Fantasties! Sal weer gaan. Naby verskillende pragtige natuurskoon.
Samantha D. - 4th January 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Baie sentraal en lieflike plek.
Magda S. - 4th January 2017
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful.
Phyllis J. - 4th January 2017
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorpie.
Rina S. - 4th January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Ideale oornagplek as jy ooit sou besluit om Kaap toe te ry.
Sanri M. - 4th January 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige plek met mooi herinneringe!
Rina S. - 4th January 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
As jy in Houtbaai gaan bly, is 'n uitkykpiekniek met aarbeie en sjampanje by Chapman's Peak 'n absulute moet!
Japie L. - 4th January 2017
staying in Vredendal, Western Cape
Goeie plek om te besoek.
Japie L. - 4th January 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Ongelooflik pragtig en naby alle plekke van belang.
Braam L. - 4th January 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beperkte parkering by die strand skep probleme.
Japie L. - 4th January 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Die restaurant daar is fantasties. As jy hou van haaihokduik, dan is dit die regte plek.
Elna C. - 4th January 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbach en sy omgewing is pragtig! Ek sal graag ook in die winter wil kom loer as die sneeu op die berge is met 'n kaggelvuur en rooiwyn! Die omgewing bied baie om te doen. Die waterval het baie poele en dis 'n fees om daar deur te bring.
Carl G. - 4th January 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Beste vakansiebestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com