Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Magda L. - 1st January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie oulike dorp. Geniet die eetplekkie 4Sheep - hulle kos is heerlik.
Lizelle M. - 1st January 2017
staying in Villiersdorp, Western Cape
Dié plek is wonderlik!
Ezeth O. - 1st January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Verstaan en weet daar is baie lekker oorslaapplekke in en rondom Beaufort-Wes.
Khanyi N. - 1st January 2017
staying in Plattekloof, Western Cape
We loved it.
Dalene D. - 1st January 2017
staying in Table View, Western Cape
Table View is sentraal geleë en bied baie vakansiehuise, gastehuise, asook vakansiewoonselle. Dit is 'n baie rustige vakansieplek.
Annelie W. - 31st December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorp self het mooi skoon vertoon!
Jan B. - 31st December 2016
staying in Robertson, Western Cape
Beeldskoon en die wynplase moet besoek word.
Amelia H. - 31st December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die rustigheid!
Anthony V. - 31st December 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Dis altyd lekker om in Saldanha te kuier.
Francois M. - 31st December 2016
staying in Worcester, Western Cape
Die historiese gedeelte van die dorp is 'n besoek werd. Dis net jammer vir al die sekuriteitsheinings. Sou graag die ou NG Kerk se binnekant wou sien, maar alles was agter slot en grendel. Die Kleinplasie-museum en dorp se Klein Karoo-natuurtuin is beslis 'n besoek werd.
Braam V. - 31st December 2016
staying in McGregor, Western Cape
Pragtige toeristedorpie. Die area bied baie om te doen.
Dorothy P. - 31st December 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek self is 'n besige dorp na my oordeel. Nie heeltemal 'n vakansiedorp soos die omliggende dorpies nie. Dit is meer vir verblyf en rondry. Die hoofstraat is baie besig as jy daar verblyf het en die treinspoor maak dit nog besiger, maar dit is steeds n plek wat 'n mens ten minste een keer moet besoek.
Anneline J. - 31st December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Jy gaan hou nêrens anders vakansie in die Kaap as by Gordonsbaai nie.
Leana B. - 31st December 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Baie goeie en veilige area vir ons wat nie die Kaap ken nie.
Eunice M. - 31st December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n skoon en 'n natuurlike plek. Die mense is baie vriendelik. Die dorp is ook baie skoon en pragtig.
Ine-marié R. - 31st December 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Pragtige dorpie.
Wouter D. - 31st December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Baie lekker atmosfeer.
Ronelle M. - 31st December 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige plek.
Kobus K. - 31st December 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Goed, baie sentraal geleë.
Marié V. - 31st December 2016
staying in De Kelders, Western Cape
Nice place to completely relax away from the city rush.
Edmond K. - 31st December 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Very beautiful place, the people are very friendly and the beach was excellent.
Sanet L. - 31st December 2016
staying in Oranjezicht, Western Cape
Mooi area en die mooiste uitsig oor Tafelberg.
Maryna O. - 31st December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die plek is pragtig en bied die lekkerste skaapvleis.
Hannes M. - 30th December 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Veilig met sekuriteitskameras. Die plek om te bly op die Tuinroete.
Jo-anne C. - 30th December 2016
staying in Klawer, Western Cape
Lekker gekuier in Klawer se hotelkroeg. Die mense is baie vriendelik en het ons baie laat lag.
Benita G. - 30th December 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n skilderagtige Karoodorpie. Ek beveel dit sterk aan vir enige toeris!
Annemarie A. - 30th December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker swemstrand en het heerlik vis geëet by plaaslike plekkies.
Charnine P. - 30th December 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Lekker rustige omgewing.
Meshy C. - 30th December 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Was great.
Janine O. - 30th December 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Heerlik! Die dorp sal kan doen met 'n lekker restaurant.
Tessa S. - 30th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Mooiste vakansiebestemming. Net jammer dat van die restaurante 'n redelike arrogante houding het as jy net 2 mense is.
Christa M. - 30th December 2016
staying in Arniston, Western Cape
Die mooiste blou water!
Delene L. - 30th December 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Ek het al vele vakansies by Brenton-on-Sea gehad en het net mooi herinneringe van hierdie stranddorpie. Dis naby genoeg aan Knysna om inkopies te doen, maar ver genoeg om weg van die gewoel te wees. Die natuurskoon is lieflik en ek was bevoorreg om tydens my mees onlangse vakansie daar twee skole dolfyne te sien. Ek kan hierdie kusdorpie beslis aanbeveel.
Nico S. - 30th December 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker vakansiebestemming.
Sanette B. - 30th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Skoon en vriendelike dorp.
Cindy G. - 30th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Lief vir hierdie plek!
Cindy G. - 30th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Oulike dorpie!
Ilse M. - 30th December 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Baie sentraal en baie aktiwiteite in die omliggende area.
Lindi K. - 30th December 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
4 aande is te min! Ongelooflike eet- en kuierplekkies!
Jan S. - 30th December 2016
staying in Wolseley, Western Cape
Stunning views, beautiful views of vineyards and mountains.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com