Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Adel R. - 22nd December 2016
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Dit was wonderlik en mooi natuurskoon.
Frans . - 22nd December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp is skoon en die diens is baie goed.
Petrus G. - 22nd December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Eerste keer wat ons hier kuier en aangenaam verras!
Jolene Henriette M. - 22nd December 2016
staying in Myoli Beach, Western Cape
Dis 'n pragtige juweel! Sal beslis weer daar gaan vakansie hou!
Emmarie B. - 22nd December 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is 'n pragtige dorp.
Annalie V. - 21st December 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Ek kom Hartenbos toe vandat ek 'n baba is. Ons almal hou baie van die nuwe ontwikkeling maar ons mis die groot waterwurm en moes Diasstrand toe ry daarvoor! Die stalletjes is ook minder as voorheen. Dankie dat julle die skulpiewinkel gehou het. Moet tog asb. nie die Walvissaal ook afbreek nie! Die vooruitgang is nodig maar regtig, die waterwurm?! My kinders het baie daarna uitgesien en is teleurgestel. Diasstrand s'n is nie so lekker soos wat die ou een op Hartenbos was nie.
Bessie V. - 21st December 2016
staying in Robberg, Western Cape
Was net bietjie geskok oor massas gebreekte skulpe wat op meeste van die strande uitgespoel het.
Antoinette E. - 21st December 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Heerlike plek baie netjies.
Meryl R. - 21st December 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Dit was fantasties!
Lulu T. - 21st December 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike plek met fantastiese atmosfeer!
Abel V. - 21st December 2016
staying in George, Western Cape
Die geld werd.
Abel V. - 21st December 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Goeie area.
Pieter U. - 21st December 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Ons het 'n vermoede mense weet nie van Swellendam as 'n bestemming nie. Dit is 'n pragtige dorp wat soveel bied. 'n Paar dae is nodig om alles behoorlik te verken.
Zurietha V. - 21st December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en gasvry.
Chris B. - 21st December 2016
staying in Ladismith, Western Cape
Puik en mooi plekke om met die motorfiets die grondpaaie aan te pak
David M. - 21st December 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is an awesome town - not too far from Cape Town but in its own little world. Pleasant streets, nice stores and a number of restaurant options.
Alta V. - 21st December 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is pragtig en nie so gekommersialiseerd soos Hermanus nie. Lieflike staproetes langs die see.
Linden S. - 21st December 2016
staying in Greyton, Western Cape
Ons kuier al jare by Greyton. Mooi rustige plek, maar beter in die lente of herfs.
Annetjie D. - 21st December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Adriaan V. - 20th December 2016
staying in Newlands, Western Cape
Uitstekend.
Johan S. - 20th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Bou 'n verbypad vir die busse, want hulle ry net deur en koop niks weens daar nie nie parkeerplek is nie.
Tinus V. - 20th December 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Dit is slegs 'n plek vir buitelanders, pryse is belaglik en jy voel geroof. Dit is ook raserig en heeltemal te besig. Paaie kan nie die hoeveelheid besoekers hanteer nie.
Tinus V. - 20th December 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Pragtige rustigheid.
Alan P. - 20th December 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
The town is a bit industrial but the accommodation we had was out of the industrial area. We loved the fact that it was so quiet.
Faizel E. - 20th December 2016
staying in Bellville South, Western Cape
Rustige buurt vir gesinne. Definitief nie vir die jong klomp nie.
Rene D. - 20th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Die beste vakansieplek op aarde.
Suzi K. - 20th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Die dorp en sy pragtige strande het ons harte gesteel. Die berg was 'n lus vir die oog.
Karina B. - 20th December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ek sal definitief Gordonsbaai weer as 'n vakansie by die see oorweeg. As die wind nie waai nie is dit heerlik en die lang strande perfek.
Emmarie B. - 20th December 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Ons sal defintief volgende keer langer as 'n dag bly. Fantastiese staproete reg langs die see.
Stephani F. - 20th December 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n pragtige klein dorpie, sal tyd moet maak om dit te verken.
Hannelie C. - 20th December 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Het Houtbaai geniet, veral die Seal Cruise.
Ina V. - 20th December 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Was bietjie deurmekaar met die afhandeling van bouwerke by die strandarea, maar dit gaan beslis 'n groot aantrekkingskrag vir die area wees. Ingangsfooi by die pretpark bietjie hoog vir 'n groter gesin.
Lionel F. - 20th December 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit Is 'n dorpie waar almal vriendelik en bedagsaam is. Winkels en selfs die bottelstore werk lang ure.
Gary B. - 20th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Diverse and interesting town with great walks and beaches.
Hannetjie S. - 20th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n juweel in die Weskus.
Marene M. - 20th December 2016
staying in Caledon, Western Cape
Baie stil en rustig - goed vir ontspanning.
Erina S. - 20th December 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is a lovely rural seaside village with friendly people. I loved the old book store in the SPAR centre, and of course, the antique shop in the main road is a must!
Ilona E. - 19th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie nice!
Willie V. - 19th December 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is regtig pragtig tesame met al die ander plekkies rondom - veral Uilenkraalsmond en Die Kelders. Dit is nou die plek om te besoek indien jy na 'n rustige aangename vakansie verlang.
Johann K. - 19th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Ongelooflike plek om te kom rus.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com