Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Denver H. - 19th December 2016
staying in St Helena Bay, Western Cape
Daar is nog baie ontwikkeling nodig.
Yvonne D. - 19th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Sal weer en weer gaan - pragtige ou hotel, netjies skoon en vriendelike diens.
Noeline V. - 19th December 2016
staying in Nature's Valley, Western Cape
Just amazing! Would like to go back again.
Patricia V. - 19th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Mooi skoon dorp. Restaurante goed geleë langs die see met heerlike kos
Madelein B. - 19th December 2016
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt is baie sentraal.
Ernst Devilliers D. - 19th December 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Mooi.
Werner B. - 19th December 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Heerlike swemstrand daar. Lekker yskoue water om in af te koel vir die dag. Meer privaat op sy eie.
Megan M. - 19th December 2016
staying in Grabouw, Western Cape
Vriendelike dorpie met geskiedenis!
Danie D. - 19th December 2016
staying in Pearly Beach, Western Cape
Pragtige en netjiese skoon plek.
Norman M. - 19th December 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Mal oor die stilte. Dit was soos om 'n nuwe wêreld te ontdek.
Arthur B. - 19th December 2016
staying in Riebeek West , Western Cape
Ongelooflike dorpie en omgewing. Jy mis uit as jy nie hierdie area besoek as deel van jou Kaap-vakansie nie.
Joe V. - 19th December 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Aanbeveel vir 'n lekker vakansie by die see.
Waasief M. - 19th December 2016
staying in George, Western Cape
Loved it!
Pierre B. - 19th December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Goeie waarde vir geld in die restaurante!
Charlotte T. - 19th December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die beste omgewing ooit!
Melissa M. - 19th December 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Baie lekker gekuier in Heroldsbaai.
Abraham V. - 19th December 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Die omgewing is sowat 15 km buite Kaapstad, wat dit baie meer stil en gemaklik laat voel. Jy kry 'n klein dorpie-gevoel, maar al die voordele van die stad is net om die draai. Die strand was stil elke keer wat ons dit besoek het. Dit is 'n bestemming wat ek met gemak aan enige iemand sal aanbeveel.
Pine P. - 19th December 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ongelooflike vakansiebestemming met die mooiste uitsig op Tafelberg en strande.
Hendrik S. - 19th December 2016
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is ver vanaf Kaapstad self as gevolg van die swaar verkeer op die N1. Die voordeel is weer dat dit weg van die besige dele is.
Hilmir J. - 19th December 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Baie rustig en netjies.
Adriaan B. - 19th December 2016
staying in Cape Town, Western Cape
Dit is baie goed vir toeriste, maar die verkeer sal my na drank dryf ... As 'n mens op vakansie gaan, wil jy reeds van die verkeer af wegkom.
Gerhard F. - 19th December 2016
staying in Heidelberg, Western Cape
Baie oulike dorp!
Mari S. - 19th December 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Hierdie is die pragtigste historiese gedeelte van Stellenbosch. Ek het vir 2 jaar in die area gebly voor ek verhuis het. Naby galerye, restaurante (Gino's is 'n wenner), kuierplekke (De Akker), 'n garage en 'n groot Checkers. Dit is pragtig en ons ry nooit êrens heen as ons daar bly nie. Die stap is deel van die mooi. Ons hou steeds daar vakansie as ons die kans kry.
Madelein K. - 19th December 2016
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Elize E. - 19th December 2016
staying in Linkside, Western Cape
Word sterk aanbeveel.
Elaine J. - 18th December 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
We love Hartenbos as our holiday destination!
Gavin M. - 18th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Uitstekende toeristebestemming!
Daniel B. - 18th December 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Bly steeds ons gunsteling vakansiebestemming.
Hettie D. - 18th December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Heerlike, veilige bestemming.
Fanie C. - 18th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige, skoon dorpie. Dis regtig 'n juweel in die Karoo en 'n moet om te besoek. Om deur die Swartbergpas te reis was een van my beste ervarings ooit.
Naomi B. - 18th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lekker en mooi plek. Heerlik kosse.
Walter J. - 18th December 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Good and perfect.
Cobus G. - 18th December 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie rustig! Fantastiese vakansiedorp.
Morné J. - 18th December 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Baie snobisties, maar mooi omgewing.
Anel V. - 17th December 2016
staying in George, Western Cape
Besoek die bessieplaas.
Yolandi F. - 17th December 2016
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Die middestad is fantasties. Dit is maklik om rond te beweeg met die MyCiti-busdiens, daar is hope om te sien en doen en dit was verbasend veilig! Parkering is bietjie van probleem.
Caroline N. - 17th December 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Red Tin Roof is 'n heerlike restaurant sowat 200 m van Obiekwa. Uitstekende vakansie gewees.
Janine V. - 17th December 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Heerlike vakansieblyplek.
Ignatius S. - 17th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prince Albert en die Swartbergpas is werklik 'n moet-sien. So ook die nabygeleë Meiringspoort. Reisigers na Suid-Kaap vanaf Gauteng kan gerus die N12 vanaf Beaufort-Wes neem en die baie besige N1 vermy. Prince Albert is dan die ideale oornagplek, en jy kan dan maklik by die Kango-grotte aandoen nadat jy die Swartbergpas oorgesteek het en honderde foto's geneem het.
Gertruida V. - 17th December 2016
staying in George, Western Cape
As jy inkopies wil doen is die Garden Route Mall net die plek. Baie parkering en genoeg winkels om van te kies.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com