Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Benjamin N. - 12th December 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Lekker restaurante.
Yvonne W. - 12th December 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Eerste keer daar, maar sal definitief terugkeer. Was te kort gewees en het oulike restaurante.
Barend V. - 12th December 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige en rustige area, skoon strande en heerlike eetplekkies!
Francois K. - 12th December 2016
staying in Sea Point, Western Cape
Seepunt is baie gerieflik met al die verskeie winkels en plekkies in die area. Alles is naby en vervoer is maklik rondom die area.
Andre V. - 12th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker skaapvleis by Piet se Tjops gekoop.
Dianthea T. - 12th December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Sal enige tyd weer Oudtshoorn toe gaan.
Gerhard S. - 12th December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie lekker en aangenaam om daar vakansie te hou
Helizaan L. - 12th December 2016
staying in Strand, Western Cape
Ons was met 'n vriendelike hart verwelkom.
Hugo D. - 12th December 2016
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is 'n puik vakansiebestemming. Naby aan George en Mosselbaai met ongelooflik baie om te doen.
Daleen E. - 12th December 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die lekkerste plek om vakansie te hou.
Anzel V. - 11th December 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige plek en baie sentraal geleë.
Ferial P. - 11th December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lekker naby wegbreekplek vanaf Kaapstad en baie mooi en skoon omgewing.
Claudette V. - 11th December 2016
staying in Strand, Western Cape
Een van die beste plekke om vakansie te gaan hou!
Elbie K. - 11th December 2016
staying in Strand, Western Cape
Die tydperk wat ons in die Strand was, was dit baie rustig en dit was presies wat ons nodig gehad het. Die kinders het die lekker warm seewater baie geniet.
Stephen D. - 10th December 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
'n Baie mooi en rustige plek vir 'n vakansie, of om net van die gejaagde stadslewe weg te breek.
Vilia R. - 10th December 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekende vakansiedorp, nog beter wanneer nuwe ontwikkelings voltooid is.
Tristan H. - 9th December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige rustige dorpie met alles wat jy nodig het. Ongelukkig is daar nie teveel vis te vang vanaf die kant nie.
Abraham L. - 9th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp met wonderlike gerestoureerde geboue en huise en pragtige winkeltjies.
Abraham L. - 9th December 2016
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met baie besienswaardighede en vriendelike mense.
Lizelle V. - 9th December 2016
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp met uitstekende mense. Dankie Paarl vir jul vriendelike verwelkoming!
James B. - 9th December 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Hulle kort 'n Mr Price.
Danie J. - 9th December 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker vakansiedorp en baie om te doen in die omliggende dorpe. acobsbaai, Tietiesbaai en Darling met Evita se Perron en Darling Breweries was van die hoogtepunte vir ons kort besoek aan die Weskus. Gaan beslis 'n lekker lang vakansie aan die Weskus beplan. Dit was soos om in 'n anderland te wees.
Estelle B. - 9th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Dit was regtig 'n belewenis vir ons Sweedse vriende om hierdie unieke dorpie te ervaar. Hulle het ook die Voorstrand Restaurant baie geniet. Tietiesbaai was ook 'n hoogtepunt!
Mariska E. - 9th December 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Ons is mal oor dié plek.
Jinnie S. - 9th December 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Pragtige plek!
Jinnie S. - 9th December 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Pragtig!
Jaco G. - 9th December 2016
staying in Knysna, Western Cape
Ideale plek vir 'n wegbreek. Lieflike restaurante!
Alda V. - 9th December 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Lekker stil en rustig as dit is waarvoor jy soek. 'n Bietjie weg van die samedromming oor die vakansietyd, maar tog naby genoeg aan Kleinmond as jy lus het vir meer mense.
Sune L. - 8th December 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
As jy wil wegglip van die stresvolle stadslewe is Jacobsbaai die ideale plek om die uit te rus.
Ashleigh B. - 8th December 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Lovely beach. Clean and safe.
Dean D. - 8th December 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Effe duur vir die Suid-Afrikaner.
Martie K. - 8th December 2016
staying in Strand, Western Cape
Strand is 'n lieflike plek met sy lang strande en gerieflike ligging. Die verkeer in die oggende en die middae, asook oor naweke is 'n probleem.
Ella W. - 8th December 2016
staying in Bergvliet, Western Cape
Bergvliet self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is maklik om daarvandaan na al die toeristebestemmings in Kaapstad te ry. Let wel publike vervoer na Bergvliet bestaan nie eintlik nie, 'n mens moet eerder 'n motor huur.
Betsie M. - 8th December 2016
staying in Velddrif, Western Cape
Baie lekker en rustige dorp.
Charlee S. - 8th December 2016
staying in Elgin, Western Cape
Baie groen. Baie lekker. Maak 'n mens lus vir voetslaan en fietsry.
Dirk M. - 8th December 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Ons ervaar Stellenbosch en die Kaap se restaurante as pretensieus en buitensporig duur. Ons mis die warmte van die mense soos beleef in Klein Karoo.
Gillian J. - 8th December 2016
staying in Paarl, Western Cape
It's a must see tourist spot!
Zelda J. - 8th December 2016
staying in George, Western Cape
Baie lekker area en baie mooi natuurskoon.
Chris R. - 8th December 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi.
Karla-lilienne P. - 8th December 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Dit is 'n oulike dorp met baie om te sien, doen en proe in die area. Ek sal graag wil terugkeer.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com