Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Erica V. - 28th November 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker rustige plekkie met n pragtige skoon strand.
Doreen S. - 28th November 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi plek. Sal weer soontoe gaan.
Gavin S. - 28th November 2016
staying in Llandudno, Western Cape
Worth visiting.
Vanessa D. - 28th November 2016
staying in Strand, Western Cape
Vir ons is die Strand te besig – veral gedurende Desember! Ons het nie vakansie gehou nie, net as gesin 'n wegbreeknaweek gehad wat ongelooflik heerlik was.
Leon S. - 28th November 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
Danabaai is soos hemel op aarde as jy van die hoofstad Gauteng afkomstig is.
Helena M. - 28th November 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Groot lawaai van mense en veral motors tot laatnag en weer vroegoggend.
Richard J. - 28th November 2016
staying in Upper Old Place, Western Cape
Waarde vir jou geld.
Alide S. - 28th November 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Dit is 'n mooi dorp. 'n Mens kry net die gevoel dat daar nogal misdaad kan wees.
James P. - 28th November 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Always like visiting Mossel Bay.
Rachel B. - 28th November 2016
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek is a wonderful little town with all the shops / malls etc. needed to make ones holiday experience an exciting experience without missing out on the comforts of home. Lots to see and do and right smack in the middle of a lot of places needed to be visited when having a holiday in the Cape region. Definitely worthwhile a revisit again and again.
Helen B. - 27th November 2016
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt is goed gelee naby al die hoofbesienswaardighede in Kaapstad.
Lizelle C. - 27th November 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Muisbosskerm Restaurant en hawe met seemeeue is beslis 'n ondervinding wat besoek moet word.
Flip G. - 27th November 2016
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie goeie fasiliteite.
Tyronne E. - 27th November 2016
staying in Edgemead, Western Cape
I chose Edgemead because i found it to be a central location for my needs.
Antoneth M. - 26th November 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons is absoluut gek oor Lambertsbaai! Ons gaan elke jaar minstens een keer soontoe! Het al lekker vriende gemaak met die locals en geniet die restaurante (Mad Hatter Café, Weskus Kombuis, Muisbosskerm, Isabella's en selfs Funky Tastebuds) vreeslik baie asook Bird Island met sy duisende malgasse. Daar is lekker snorkel-moontlikhede vir die wat soos ons bereid is om die koue water te trotseer. 'n Absolute moet-besoek bestemming aan die pragtige Weskus.
Allan G. - 26th November 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Excellent.
Wim V. - 26th November 2016
staying in Langebaan, Western Cape
When the roadworks are finished, we will recommend Langebaan Town and its friendly people to anyone!
Marina B. - 26th November 2016
staying in Robertson, Western Cape
Bourbon Street Restaurant se kos is fantasties!
Vivian . - 25th November 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Altyd gedink Knysna is 'n bietjie oordoen omdat daar nooit voldoende parkeerplek is nie en te veel bedelaars op die hoeke van die strate. Die malls het egter voldoende parkeerplek en winkels - baie oulik en oorspronklik. Miskien het my siening nou positief geswaai.
Christa P. - 25th November 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Stil area.
Reinette H. - 25th November 2016
staying in St Helena Bay, Western Cape
Vir iemand wat stilte wil ervaar, is dit die perfekte plek, maar as jy aksie en 'n bedrywige tydjie wil beleef is St Helena miskien nie vir jou nie. Hier kan jy net afskakel en ontslae raak van stres!
Shaneen B. - 25th November 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense. Ek sal definitief weer teruggaan soontoe en dan vir langer as 'n naweek.
Keith D. - 25th November 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Safe, clean and well managed estate.
Louis Deckers N. - 25th November 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Nice place and the wine tram is a great way to explore the vineyards and taste the beautiful wines that are produced in the area.
Rudy E. - 25th November 2016
staying in Strand, Western Cape
Verskriklike winderige area. Die wind het letterlik 24 uur per dag gewaai.
Ansie G. - 25th November 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige plek.
Ronel J. - 25th November 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Fantasties! Mooi alles wat jy nodig het, baie te sien en te doen!
Amanda M. - 24th November 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Altyd 'n aangename vakansiebestemming.
Christo C. - 24th November 2016
staying in Montagu, Western Cape
Werk aan die strate bemoelik dit om rond te ry, hoewel dit seker noodsaaklik is.
Chantel Z. - 24th November 2016
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Daar is heerlike staproetes en jy kan lekker op die strand gaan lê. Die kasino is basies loopafstand as dit jou ding is, die swembad is naby, die uitsig is stunning, die personeel is vriendelik, wat meer kan ek se :)
Sarita K. - 24th November 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Al nadeel wat ons ervaar het was die te kort aan winkelfasititeite.
Pieter M. - 24th November 2016
staying in Rooi-Els, Western Cape
Winderig in die somer.
Debbie V. - 24th November 2016
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Geen.
Christine J. - 24th November 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n Weskusdorpie wat mens nie moet mis nie. Daar is heerlike restaurante, pragtige gastehuise en 'n strand wat wyd strek. Die winkeltjies is oulik en verkoop sonderlinge ware wat mens nie oral sal kry nie. Die vars vis en kreef wat mens direk van die bote af kan koop en wat proe soos see, is 'n definitiewe trekpleister. Alhoewel die wind kan waai, is Paternoster 'n plekkie wat ek oor en oor en oor sal besoek.
Francis L. - 24th November 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Vir 'n eeste besoek aan Gansbaai het ons dit baie aangenaam gevind.
Hendrik N. - 24th November 2016
staying in Robertson, Western Cape
'n Bietjie stil.
Andrea V. - 24th November 2016
staying in Paternoster, Western Cape
A beautiful and special seaside small town for couple getaways and with lovely beaches! We will definitely come again!
Kobus S. - 24th November 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is 'n dorpie wat enige mens kan geniet en het die perfekte gevoel van 'n klein dorpie. Intieme plekke waar jy so verwelkom word, jy voel soos 'n inwoner. Besonderse mense en baie lekker wynplase in die area.
Amone R. - 24th November 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooiste plek. 'n Stukkie hemel op aarde wat mooi weggesteek is. Rondom Yzerontein is daar baie ander strande om te sien. Melkbos, Blouberg en Langebaan is net 30 minute weg (Langebaan het 'n mall). Dis 'n lekker klein dorpie met die vriendlikste mense wat altyd regstaan om te help. Van die viswinkel tot die nethied van die Spar is alles die moeite werd en sal ek enige iemand aanraai om 'n draai te maak. Die strand is mooi skoon en die son sak reg voor jou. Sal beslis weer kom kuier!
Naomi R. - 24th November 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is baie netjies en dis 'n pragtige area. Miskien 'n bietjie te besig vir my, maar andersins definitief 'n besoek werd. Het lanklaas so groot verskeidenheid winkels in een plek gesien.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com