Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Martha V. - 17th November 2016
staying in Simon's Town, Western Cape
Baie mooi plek om te bly. Rustig en veilig.
Aneeqah M. - 17th November 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Very friendly and accommodating people in Hermanus.
Charlene M. - 17th November 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
PRAGTIG en binne bereik van alles.
Yolanda K. - 17th November 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die inwoners van Gordonsbaai is nie baie vriendelik nie.
Bronwyn S. - 17th November 2016
staying in McGregor, Western Cape
Beautiful, quaint little town with galleries, coffee shops, wine tasting - all in one street.
Deon N. - 17th November 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Lekker skoon.
Fred En Elsabe U. - 16th November 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtig.
Fred En Elsabe U. - 16th November 2016
staying in Paradyskloof, Western Cape
Baie mooi.
Amanda L. - 16th November 2016
staying in Brandwacht, Western Cape
Brandwacht is 'n uitbreiding in Stellenbosch en naby al die winkels en eetplekke.
Amanda L. - 16th November 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige omgewing, maar hulle is tans besig met padwerke in die dorp en dit was 'n nagmerrie om vanaf Langebaan weer op die Kaapstad-pad te kom.
Amanda L. - 16th November 2016
staying in Strand, Western Cape
Wind het die twee dae wat ons daar gebly het vreeslik gewaai en ons kon dit skaars buite waag.
Amanda L. - 16th November 2016
staying in L'Agulhas, Western Cape
Pragtige foto's geneem by die mees suidelike punt en die skeepswrak saam met die sonsondergang.
Charlotte W. - 16th November 2016
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is 'n stil en veilige bestemming vir 'n gesinsvakansie. Net 10 tot 15 minute vanaf George-lughawe, die vulstasie en winkels by Groot Brak.
Erika F. - 16th November 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Pragtige en rustige skoon dorp.
Barend V. - 15th November 2016
staying in Golden Mile, Western Cape
Dis strand is puik, maar die ingange na die strandgebied is vuil en tans besoedel.
Frank D. - 15th November 2016
staying in Worcester, Western Cape
Die mense is vriendelik.
Johan P. - 15th November 2016
staying in Witsand, Western Cape
Baie mooi omgewing en die rivier/see maak dit baie aangenaam.
Renee H. - 15th November 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Loved the beaches and sea. Wonderful places to eat. A real tourist attraction.
Hermien V. - 15th November 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Ek het 'n sagte plekkie vir hierdie historiese dorp met sy ryk geskiedenis, mooi natuurskoon en vriendelike mense.
Ronald M. - 15th November 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Heerlike toeristebestemming. Sal weer teruggaan .
Bangeni N. - 15th November 2016
staying in Century City, Western Cape
None
Riaan N. - 14th November 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Besoek Lambertsbaai gerus tydens buiteseisoen. Dit is stil en perfek om weg te kom van 'n gejaagde lewe van die stad. Daar is baie om te sien en doen, meeste besienswaardighede is binne 60 kilometer. Die restaurant se eienaars is vriendelik en bedien die lekkerste seekos. Johan by Weskus Restaurant het ons baie welkom laat voel en Tersius by Muisbosskerm was 'n wonderlike gasheer. Maak jouself gereed vir lekker kuier met goeie kos en wyn.
Rina D. - 14th November 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Netjies en skoon met mooi skoon strande.
Paul B. - 14th November 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Ek is verlief!
Ronel V. - 14th November 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Ons is verlief op Hermanus.
Ursula S. - 14th November 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
'n Pragtige, rustige plek vir ontspanning en vakansie! Yzerfontein is besonder netjies en inwoners is baie behulpsaam. Verseker 'n besoek werd!
Elsabe V. - 14th November 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch is puik vir toeriste!
Pieter & Petro De Bruyn M. - 14th November 2016
staying in Llandudno, Western Cape
Llandudno is 'n mooi area en redelik sentraal.
Cynthia M. - 14th November 2016
staying in Cape Town CBD, Western Cape
5 star
Johan M. - 14th November 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Lekker toeriste-atmosfeer, sentraal en baie om te bied.
Magriet N. - 14th November 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Die Bontebok Natuurreservaat was 'n groot teleurstelling. Die nuwe ingang is baie versteek, die pad is baie sleg in die park, die diere is baie uitgedun en ek dink nie jy kry waarde vir jou geld nie. Die "Stroom" vir dagbesoekers is baie mooi en skoon waar 'n mens lekker sal kan braai, swem en visvang. Die Tredoux-pas is asemrowend en lekker naby vanaf Swellendam. Swellendam is nog mooi skoon en rustig. Lekker wegbreekplek en nie te ver van die Kaap af nie.
Charle J. - 14th November 2016
staying in Piesang Valley, Western Cape
Die natuurskoon is baie opvallend selfs in die beboude gebiede. Dit is een van SA se mooiste dele. Piesangvallei is veral baie rustig en stil.
Caroline R. - 14th November 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Naby Kaapstad, wynlande en ander besienswaardighede. Maklike toegangsroetes. Goeie restaurante en inkopiesentrums.
Tom G. - 13th November 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Sentraal om die hele omgewing te kan verken!
Anne V. - 13th November 2016
staying in Kommetjie, Western Cape
Pragtige plek met 'n wonderlike strand
Flip En Anneke C. - 13th November 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorp was netjies en skoon gewees!
Yvonne V. - 13th November 2016
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Everything was great.
Johan T. - 13th November 2016
staying in Riviersonderend, Western Cape
Dit is 'n tipiese plaasdorp. Baie mooi ou huise wat netjies opgeknap is. Die Ou Meule het die lekkerste pasteie en gebak.
Loraine T. - 13th November 2016
staying in Rondebosch, Western Cape
Enough take away places and restaurants plus a very big SPAR. Traffic after 08:30 is manageable.
Brian J. - 13th November 2016
staying in Swellendam, Western Cape
The restaurants are expensive. The town needs a Spur and a Steers. We had a very enjoyable & affordable meal at Elements Restaurant - this I can highly recommend.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com