Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32082 reviews.
Sarah P. - 16th March 2020
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Was little foggy, but is a bay and probably my bad timing of day but two of the 3 days were perfect.
Marius B. - 16th March 2020
staying in Pearly Beach, Western Cape
Will definitely stay there again.
Aimee F. - 16th March 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Spectacular place if you literally there to relax, unwind and detach from the world. It's quiet and peaceful.
Elisma O. - 16th March 2020
staying in Jongensfontein, Western Cape
Ek sal dit hoogs anbeveel, die natuur is ongelooflik en mens voel so na aan jou Skepper God.
Suzanne S. - 16th March 2020
staying in Brandwacht, Western Cape
Baie netjiese, gegoede buurt. Lekker naby aan die dorp.
Lynn S. - 16th March 2020
staying in Montagu, Western Cape
Net jammer hulle werk nog steeds an die pad by die fort.
Lynn S. - 16th March 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Die spook-storie Weaver-aand was so spesiaal. Ek sê alle mense moet op die stappie gaan Enigste groot teleurstelling oor Prins Albert is, ek het spesiaal gegaan om na die Donkey Sanctuary toe te gaan. Die mense antwoord nie hulle fone nie en as jy daar buite hul ure kom is hulle ongeskik met jou, 'n ander plek sou sien jy is van ver en plan gemaak het. Ek sal nie weer 'n effort maak om by die Karoo Donkey Sanctuary uit te kom nie.
Marinda M. - 16th March 2020
staying in Mykonos, Western Cape
Prentjiemooi.
Jerome M. - 16th March 2020
staying in Langebaan, Western Cape
The West Coast is always a good choice for a holiday or breakaway.
Bennedette B. - 16th March 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi en vriendelike mense. Laat jou nie voel soos 'n buitelander nie.
Byron M. - 15th March 2020
staying in Vermont, Western Cape
Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation.
Johan B. - 15th March 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Netjies en vriendelike gemeenskap.
Anél Q. - 15th March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike veilige vakansiedorpie. Iets vir almal in die gesin.
Chris H. - 15th March 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Dolverlief op hierdie Weskus-juweel.
Mariette V. - 15th March 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike stapstrand en lieflike kettingwinkel vir al jou benodighede.
Cornel S. - 15th March 2020
staying in Paarl, Western Cape
Mooi!
Cornel S. - 15th March 2020
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Mooi en rustig.
Lynette B. - 15th March 2020
staying in Vredehoek, Western Cape
Relatief naby lughawe. Sentrale ligging maak vervoer rondom stad relatief meer gemaklik.
Tanya G. - 15th March 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n baie sentrale plek om die omgewing te verken.
Monique R. - 15th March 2020
staying in Kommetjie, Western Cape
Close to the beach. Quiet neighborhood.
Marius F. - 15th March 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Beautiful little town with great restaurants.
Elize P. - 15th March 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Stil en rustig, mense baie vriendelik.
Annetjie L. - 15th March 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig.
Ruan H. - 15th March 2020
staying in Langebaan, Western Cape
See stars.
Elmari B. - 15th March 2020
staying in Jongensfontein, Western Cape
Pragtige, rustige, veilige omgewing. Was ons 2de vakansie as gesin. Sal in die toekoms weer daar gaan uitrus.
Shakiera A. - 15th March 2020
staying in Strand, Western Cape
The weather was amazing will defs visit strand again.
Johan T. - 15th March 2020
staying in Bredasdorp, Western Cape
Ons was baie beïndruk met die museum en die eetpleke in die dorp.
Ben L. - 15th March 2020
staying in George, Western Cape
Lekker skoon dorp met alle geriewe.
Amanda B. - 15th March 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Nie verskriklik baie om te doen as weer dit nie toelaat nie, maar regtig 'n amazing plekkie.
Rolene V. - 15th March 2020
staying in Sea Point, Western Cape
So baie om te doen. Sentraal as jy Kaapstad wil besoek.
Ben F. - 15th March 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
Daar is baie te sien. Goeie eetplekke.
Harold D. - 15th March 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp onder die Langeberge.
Maretha M. - 14th March 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Oulike winkeltjies.
Wim V. - 14th March 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-West is leuk om een ochtend door te brengen. Het nabijgelegen Karoo national park viel tegen. De wegen zijn bedekt met puntige stenen en daardoor slecht te berijden. We hebben nauwelijks wild gezien.
Jan V. - 14th March 2020
staying in Still Bay West, Western Cape
Was baie jare gelede daar. Was verras deur die geweldige uitbreiding van die dorp met sy talle besighede, huise en eetplekke. Groot dorp nou met alle moontlike fasiliteite.
Eimel V. - 14th March 2020
staying in Reebok, Western Cape
Reebok has very friendly people and helpful. We are two elderly people and when asked for directions the people of Reebok went out of their way to help. We will definitely return.
Tineke M. - 14th March 2020
staying in Nature's Valley, Western Cape
Pragtige area.
Anton S. - 14th March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Hou baie van Hartenbos. Nuwe ontwikkeling doen geen afbreek aan Hartenbos se karakter.
Brian R. - 14th March 2020
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beach front parking and mobile food vendor area could do with a tidy up.
Niek V. - 14th March 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie halfpad merk!!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com