Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ursula V. - 1st November 2016
staying in Montagu, Western Cape
Baie rustige plekkie.
Adriana G. - 1st November 2016
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Wine tasting at its best.
Lara T. - 1st November 2016
staying in Infanta, Western Cape
So much fun and adventure. As well as peace and rest, right in nature.
Kotie V. - 31st October 2016
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Alles wat jy nodig het is daar!
James B. - 31st October 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Aangename dorpie en mense, mooi strande.
Elsa G. - 31st October 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Pragtige skoon en rustige dorpie langs die see. Pragtige Botaniese tuin. Hier kry jy waarlik rus vir jou siel.
Riekie B. - 31st October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pryse is buitensporig vir Suid-Afrikaanse toeriste en toegangsgelde om sekere besienswaardighede te sien ook buitensporig. Oudshoorn het net die oorsese toeris in gedagte en dink nie aan die Suid-Afrikaner wat ook wil toer nie.
Caroline S. - 31st October 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Baie mooi rustig en ek het veilig gevoel.
Corrie Torn Broers V. - 31st October 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Mooie omgewing.
Elna C. - 31st October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp, skoon skoon skoon. Almal, van die pompjoggie tot die restaurantpersoneel, tot die werkers op straat gaan uit hul pad om ons op die hande te dra. Vriendelik en aangenaam. Dit was voorwaar 2 heerlike dae van ontspanning en geniet.
Justa D. - 31st October 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is 'n rustige, skoon en veilige dorp. Ek kon rondstap sonder om gepla te word. Vriendelike mense en goeie diens oral in dorp ontvang. Gratis WiFi op die strand by Delfino's was 'n verrassing.
Rowena B. - 31st October 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos gee n lekker onstpanningsgevoel sodra jy die plekkie binne ry. Ek vertrou dat die nuwe speelparke wat gebou word nie te duur sal wees nie. Ek sal baie beslis weer by Suidersee 'n bespreking maak! Thumbs up for Suidersee! You guys rock!
Marina K. - 31st October 2016
staying in De Rust, Western Cape
Lieflike dorpie! Wens ons het langer tyd gehad om dit te besigtig.
Venetia H. - 31st October 2016
staying in Montagu, Western Cape
Baie mooi omgewing en dorp.
Louize D. - 31st October 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n wonderlike dorp met 'n baie lekker restaurant.
Louise L. - 31st October 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorp is skoon en mense is vriendelik. Nie veel om te doen in die dorp.
Connie P. - 31st October 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige, rustige vakansie bestemming met baie vriendelike mense. Heerlike ondervinding gewees.
John L. - 31st October 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Skoon en netjies.
Andries S. - 31st October 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Daar is niks, daarom is dit lekker!
Louize D. - 31st October 2016
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see.
Christa L. - 31st October 2016
staying in Strand, Western Cape
Strand is die mooiste plekkie en lieflike strand. Groot wenner.
Johannes B. - 30th October 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Ideaal vir een nag verblyf of naweek.
Ronel R. - 30th October 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige plekkie om uit te span en die nog plattelandse kusdorp se vriendelikheid te geniet.
Ronel R. - 30th October 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos is 'n heerlike strand om vakansie te hou. Modern maar tog nog ongerep in die natuur.
Martin P. - 29th October 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Milnerton (in particular the beach end) seemed an okay area but certainly not like the areas around Sea Point down to Camps Bay Beach. While close to the beach, it was not that close to shops and the Waterfront but not too far either.
Drienie S. - 29th October 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie sentraal geleë, 45 km na Kaapstad, 15 km na Blouberg en Paternoster ook net om die draai, wat 'n belewenis, met pragtige plekke op die roete. Lekkerste kos geëet by "Die Damhuis". Kan die plekkie aanbeveel met oop gemoed. Sal definitief weer hier kom kuier.
P. W. - 29th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis die skoonste en mooiste dorpie wat ek in n baie lang tyd gesien het. Die mense is vriendelik en die omgewing baie ryk aan geskiedenis. Enige fotograaf se droom!
Klaus R. - 29th October 2016
staying in Milnerton, Western Cape
In our opinion, Milnerton is a nice place to have an enjoyable holiday.
Martie B. - 28th October 2016
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Keurboomstrand is 'n moet sien plek. Daar is so baie om te doen, met die mooiste, skoonste strande.
Gretha A. - 28th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Lieflike omgewing met 'n baie ontspannende effek op die siel.
Juanita K. - 28th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Mens vergeet net dat die son laat sak en veral op 'n Sondag sukkel jy om 'n eetplekkie te kry.
Marietjie V. - 28th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Dit bly steeds 'n vriendelike dorp. Baie vir toeriste om te doen en ervaar. Naby geleë aan Kaapstad, wynroete, ens.
Jacobus V. - 28th October 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige omgewing!
Claudette M. - 28th October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp! Oulike winkels en die nuwe Zipline by die Kango-grotte is 'n moet om te probeer. Heerlik op die stoep gesit en 'n drankie geniet by die restaurant waar Zipline eindig! Vriendelike personeel!
Jeanne T. - 28th October 2016
staying in Strand, Western Cape
We walked along the beach towards the restaurant close by and not once did we feel unsafe or threatened.
Emmie N. - 28th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Awesome, skoon baie gerieflik, restaurante het heerlike kos. Moyo het die beste buffet ontbyt.
Louisa D. - 28th October 2016
staying in Heatherlands, Western Cape
Pragtige boomryke deel van George.
Elisma M. - 28th October 2016
staying in Bellville, Western Cape
Ons het slegs die eenheid gebruik vir slaapplek en was nie in Bellville rond nie.
Gerhard V. - 27th October 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Die omgewing is ongelooflik, en ek is mal oor die Klein Karoo.
Andy - Jon W. - 27th October 2016
staying in Montagu, Western Cape
Sal graag van die kettingrestaurante daar wil sien.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com