Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Kobus E. - 26th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Fantastiese vakansie-bestemming.
Tania T. - 25th October 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Heerlike dorpie, naby Kaapstad.
Deon M. - 25th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie sentraal.
Sanet B. - 25th October 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Lieflike area naby alles.
Marietha P. - 25th October 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Sal graag daar wil aftree.
Christel C. - 25th October 2016
staying in Robertson, Western Cape
Ons was by Wine on the River, en dit was wonderlik.
Nonduku M. - 25th October 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Very interesting place.
Maryke V. - 25th October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen en pragtige dorp.
Charl A. - 25th October 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is wonderlike vir toeriste. Dit is ons tweede vakansie en ons sal definitief weer kom.
Jacques S. - 25th October 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mal oor Yzerfontein.
Vanessa M. - 25th October 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooi netjies en skoon!
Hettie P. - 24th October 2016
staying in Myoli Beach, Western Cape
Pragtig.
Louis R. - 24th October 2016
staying in Darling, Western Cape
Lekker dorp. Vriendelike mense, lekker bier. (Darling Brewery) Die verkeer tog!
Teun L. - 24th October 2016
staying in Wellington, Western Cape
Mooie bestemming.
Welma B. - 24th October 2016
staying in Glencairn, Western Cape
Ons wou graag in 'n plek bly met 'n see-uitsig bly en het so uitgesien om die walvisse te sien. Ons het maar een middag op die strand gaan sit nadat ons gehoor het daar was 'n walvis naby. Ons was so gelukkig om hom te sien.
Dalene V. - 24th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike plek om vakansie te hou.
Lizette M. - 24th October 2016
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp.
Andre L. - 24th October 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Kampsbaai is 'n baie mooi deel van die Kaap en 'n MOET sien vir toeriste sowel as Suid-Afrikaanse inwoners buite die omgewing. Ek glo dat Tafelberg wat so naby geleë is ook baie toeriste aantrek.
Janelle V. - 24th October 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Die dam en die omgewing is so mooi en die kinders het geniet om die diere op die plase te sien. Regtig naby aan die dorp as jy iets benodig.
Marina B. - 24th October 2016
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Perfekte blyplek in Mosselbaai! Naby aan als, veilig, mooi en netjies!
Jacques V. - 24th October 2016
staying in De Kelders, Western Cape
Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring.
Piet N. - 24th October 2016
staying in Rondebosch, Western Cape
Was teleurgestel oor die lang gras op middelmannetjie en sypaaidjies.
Lynette E. - 24th October 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Sal definitief hier wil aftree.
Henry H. - 24th October 2016
staying in Napier, Western Cape
Rustige plattelandse dorp. Hou daarvan.
Jane E. - 24th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Wind meeste van die tyd, maar die vriendelike bestemming is een van ons gunsteling keuses.
Marie D. - 24th October 2016
staying in Great Brak River, Western Cape
Sal altyd 'n plek in my hart hou vir Groot-Brakrivier.
Sasja V. - 23rd October 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek is asemrowend mooi en soveel wynplase om te besoek in die omgewing. Dit is wel 'n duur toeristebestemming.
Bernard S. - 23rd October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ideale plek vir fotografie-slypskool. Veilig gevoel om alleen in die dorp rond te stap.
Pieter H. - 23rd October 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Kan doen met 'n restaurant.
Anneli K. - 23rd October 2016
staying in Wellington, Western Cape
Sigbare straatname sal baie help.
Marius V. - 23rd October 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Vergelegen besoek en beïndruk met die pragtige natuur en historiese geboue.
Matilda B. - 22nd October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie mooi en goed versorgde dorp met 'n interessante geskiedenis en mooi argitektuur. Die afwesigheid van goeie supermarkte (hoef nie groot te wees nie, net skoon en netjies en goed van voorrade voorsien) of selfs net kafees wat nie almal vyfuur toemaak nie, sal die dorp baie baat.
Jacques D. - 22nd October 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Dorp vertoon skoon en netjies.
Christal M. - 22nd October 2016
staying in Jongensfontein, Western Cape
Pragtige klein plekkie.
Sassie A. - 22nd October 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Hou dit so!
Chris-mari E. - 21st October 2016
staying in Parklands, Western Cape
Dis lekker sentraal geleë en die pryse vir verblyf is meer billik as in die middestad.
Danelia E. - 21st October 2016
staying in Robertson, Western Cape
It's a lekker place.
Elsa B. - 21st October 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Dit is een van die mooiste dele in ons land.
Francois R. - 21st October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ongelooflike vroeg oggend en laat aand op strand met daai uitsig!
Mariette Tissink N. - 21st October 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Nice, but very touristic and many noisy students. The surrounding areas however are beautiful.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com