Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Ons geniet Stilbaai. Net die verkeer in die dorp kan met spitstyd gedurende vakansies dalk verkeersbeamptes om verkeersvloei beter te beheer.Veilig en lekker om daar fietsry te oefen."
"Kaapstad is pragtig in sy eie reg. Daar is baie vermaaklikhede en jy sal nooit verveeld raak om verskillende plekke te besoek en geniet nie."
"Dis soos om in 'n ander land te wees, baie goeie dienslewering en toeriste-aantreklikhede."
"Prince Albert is epic, not sure how else to describe it. Beautiful, clean, friendly people and gorgeous gardens despite the severe drought. If you're road tripping through the Karoo you HAVE to visit here."