Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Baie lekkerder plek as wat mens sien van die hoofstraat waarmee jy deurry. Besoek 'n paar restaurante op pad na Kango en draai af in die klein straatjies!"
"Lekker kusdorpie vir in die see swem, draf langs die strand en in die buurt, lekker gaan stap en selfs 'n oulike mark oor Paastyd en Kersfees. Nuwe spesiale restaurant ook in die dorp."
"Dis 'n lieflike dorpie as jy wil weg kom van die besige plekke af, maar dis ook naby genoeg aan Knysna en George as jy vir 'n dag soontoe wil gaan."
"Heerlike wynplase, olywe en dorpie om te verken. Kan Meerhof se restaurant sterk aanbeveel. Ongelooflik lekker kos en waarde vir geld."
"Restaurant options perhaps a bit limited, but a charming place to stay for a night."
"Ons het die Beaufort-Wes museum (Chris Barnard museum) besoek wat baie goed saamgestel is. Ondersteun dit gerus! Ook is daar 'n mooi uitsig oor die dam en die dorp wat baie mense sou mis - ry die grondpaadjie net langs die AGS gemeente."
"Beautiful, breathtaking coastal town - underrated in my opinion. Will definitely visit again. "
"Barrydale was 'n aangename verrassing. Dis 'n baie mooi dorp, geleë tussen die berge en dit is regtig die moeite werd om te besoek."