Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Hennie V. - 12th October 2016
staying in Witsand, Western Cape
As jy plek soek vir lang stappe langs die strand, of goeie walvis "sightings" is Witsand jou plek om te gaan.
Eloise B. - 12th October 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is so naby aan die Kaap, en die reis soontoe is pragtig tussen die plase en graanlande. En dan is dit baie naby aan Struisbaai en Agulhas vir dag-uitstappies.
Eloise D. - 12th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die strand was baie vuil. Rommel van strandgangers.
Paulina T. - 12th October 2016
staying in Witsand, Western Cape
We love Witsand and always go back there on holiday. It is safe, relaxing and peaceful - the opposite to our everyday lives. We would love to retire there.
Angelica B. - 12th October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Maak seker jy gaan eet by die vele restaurante - van die beste in Suid-Afrika!
Jeanette P. - 12th October 2016
staying in Witsand, Western Cape
Ek kan Witsand ten sterkste aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek.
Ntosh M. - 12th October 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Very neat and upmarket area with a lot of security around. Shopping mall around every corner. You don't need to travel long to be able to do your shopping. Highly recommended.
Karlo S. - 12th October 2016
staying in Heatherlands, Western Cape
Die woonbuurt is ideaal, rustig en naby verskeie goeie restaurante.
Hein G. - 12th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Puik en lieflik.
Linda V. - 12th October 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Pragtige dorp met mooi ongewing en vriendelike mense. Sal beslis weer gaan as die kans hom voordoen!
Liesl J. - 12th October 2016
staying in Elgin, Western Cape
Gaan doen 'n wyntoer, jy sal verbaas wees. Praat met die mense, hulle is baie vriendelik.
Tersia V. - 12th October 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Dit is die mooiste omgewing - berg en see en proteas en voëls. Naby aan Hermanus. Lekker stil en pragtige see en strand.
Thelma K. - 12th October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige vissers-gemeenskap en vakansiedorpie met al sy witgewaste huisies en gekleurde hortjies. Daar is lieflike eetplekkies en winkeltjies, maar deurentyd ervaar jy die eenvoud van jou kindertydse kaalvoet vakansies sonder al die blink liggies.
Diff D. - 12th October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Die Paternoster atmosfeer is aansteeklik en gemaklik. 'n Klein gemaklikheidswinkel soos 'n SPAR of Mini P&P sal baie help met daaglikse benodigdhede soos vars brood, melk, ys, ens.
Erika D. - 12th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie oulik!
Elaine S. - 12th October 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Ja, ons tydjie was te kort om alles in te pas. As jy daar tuis gaan, is daar net só baie om te doen. Sedgefield is lekker geleë om plekkies naby ook te besoek.
Zuretha V. - 12th October 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Heerlike omgewing van rustigheid weg van die gewoel van die groot plekke. Het werklik rus vir ons siel daar ontvang.
Hjliza V. - 12th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Love die dorp.
Adele B. - 12th October 2016
staying in Knysna, Western Cape
Die plekke wat rondom Knysna beskikbaar was om te besoek was baie 'nice'. Knysna kort 'n waterpark waar kinders kan gaan 'waterslide' en swem.
Ben B. - 11th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Sodra die padwerke afgehandel is sal Langebaan seker weer 'n baie lekker bestemming wees. Ons hou saam met julle duim vas dat die konstruksiewerk vining afgehandel kan word.
Adele W. - 11th October 2016
staying in Hannas Bay, Western Cape
Out of this world.
Frankie M. - 11th October 2016
staying in Harkerville, Western Cape
Dis heerlik dat dit buite Plet geleë is. Baie min verkeer op die pad buite die oord, so mens kan alle natuurklanke hoor en waardeer. LekkeSlaap, dankie vir die inligting.
Beatrice W. - 11th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lieflike vakansiebestemming alhoewel daar tans vreeslike ompaaie is terwyl daar aan die paaie gewerk word.
Rina T. - 11th October 2016
staying in Vermont, Western Cape
Wat 'n pragtige plek, wat veral lekker was was die wandeling langs die see, met die herinneringspaadjie.
Kia B. - 11th October 2016
staying in Table View, Western Cape
Als wat mens nodig het, is binne bereik.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Need to visit for longer so that more seafood can be consumed. Musibosskerm remains a great evening.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Lekker oorblyf dorp, en Red Oc by Letsatsi Lodge is 'n heerlike restourant. Naby Gifberg wat 'n lekker bergpas het en mooi tussen die Rooibos plantasies asook druif priële as jy by Ouberg pas afkom.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Kan lekker wees vir gesinne met kinders.
Marius S. - 11th October 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Kan dit vir enige persoon aanbeveel.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in L'Agulhas, Western Cape
For peace and quiet and of course being at the Southern most tip of Africa, plus where the two oceans meet, L'Agulhas is perfect.
Doreen A. - 11th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n belewenis - beeldskone klein Karoo dorpie.
Whidaad E. - 11th October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is a very beautiful and relaxing place, the people are very nice.
Rita K. - 11th October 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Beslis die moeite werd om hierdie area te verken.
Louise H. - 11th October 2016
staying in Rawsonville, Western Cape
Klein dorpie met die mooiste wynplase.
Ilana E. - 11th October 2016
staying in Hoekwil, Western Cape
Pragtige, weggesteekte juweel van 'n plek! So dankbaar dat ons dit kon beleef! Sal definitief weer soontoe gaan en nog verken.
Maria L. - 11th October 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Rustige dorp met baie lekker eetplekke!
Retha C. - 11th October 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig!
Herine F. - 11th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Net jammer dis so warm in die somer.
Anneke C. - 11th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Nie veel ooglopende restaurante aan die kus nie.
Deonne C. - 11th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Daar is op die oomblik padwerke aan die gang in en om Langebaan wat ongerief kan veroorsaak, maar andersins bly dit 'n ideale vakansiebestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com