Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Lize O. - 6th October 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n stunning kusdorpie met soveel mooi dinge en lekker mense. Definitief die moeite werd om dit te besoek!
Gafsa I. - 6th October 2016
staying in St Helena Bay, Western Cape
Baie mooi area. Rustig en fantasties vir ons as natuurliefhebbers. Lekker om te gaan stap langs die kus.
Nikki P. - 6th October 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
It's dry! No alcoholic beverages is served in Fish Hoek. Bit of a detractor.
Rugaya M. - 6th October 2016
staying in Strand, Western Cape
Son en see is altyd die beste!
Johan J. - 6th October 2016
staying in Hermon, Western Cape
Die omgewing is beeldskoon, natuurlik nie veel om te doen in die dorpie nie, maar as jy kom kuier om die natuur te waardeer is hierdie plek ideaal.
Morné V. - 6th October 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons het amper die winkels agter Paddagang gemis en het gedink die hoofstraat met Kafees was dít! Gelukkig het iemand ons verwys na die ander plekkies. Dalk kan dit duideliker aangedui word.
Pieter G. - 6th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Kan julle die dae langer maak?
Zandra M. - 6th October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
If you love the Karoo lifestyle then this is definitely the place to go. Lovely and tranquil. I will definitively be going back there. I loved the town.
Ian D. - 6th October 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Lekker port geproe en gekoop by De Krans!
Willem E. - 6th October 2016
staying in West Beach, Western Cape
Uitstekend!
Yvette R. - 6th October 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is 'n pragtige dorpie en 'n fotograaf se droom. Die dorpie is vol pragtige huisies met yslike agterplase, elk met 'n stukkie boord of wingerd. Op die Route 62 is restaurante om van te kies en te keur. Dit voel kompleet of ons in 'n ander land was.
Rikus H. - 6th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Baie geniet. Mooi en rustig. Die werk aan die paaie is egter 'n frustrasie. Die borde wys nie baie mooi die alternatiewe roete aan nie. As jy nie die omgewing ken nie, gaan jy sukkel om by jou bestemming uit te kom. GPS help nie veel as die paaie toe is nie. Sal wonderlik wees as die padaanwysings beter is. Die plek is egter pragtig. Boesmanland plaaskombuis is 'n moet vir besoekers.
Catherine M. - 6th October 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Baie lekker rustig.
Gerhard B. - 6th October 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Heerlike, rustige dorpie. Die strand is erg vol skulpe wat dit moeilik maak om daar te loop.
Marli M. - 6th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful!
Melanie P. - 6th October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi, maar boek in die nuwer areas.
Helena V. - 6th October 2016
staying in Paarl, Western Cape
Absoluut die moeite werd. Pragtige wynplase.
Lood O. - 5th October 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Is 'n mooi plattelandse dorp met alles wat jy wil hê.
Judy K. - 5th October 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Beach nice. Can go for walks/jogs. Quiet place but close enough to Cape Town if one wants to "jol"..
Judy K. - 5th October 2016
staying in Milnerton, Western Cape
We didn't venture out much to town. We were quite happy to stay by the beachfront.
Ruchelle C. - 5th October 2016
staying in Montagu, Western Cape
Kan aanbeveel word.
Dries C. - 5th October 2016
staying in Stanford, Western Cape
Baie mooi rustige plekkie, stil en stemmig met vriendelike mense en pragtige omgewing.
Charles J. - 5th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Jou lewe sal altyd 'n gemis hê as jy nie op Bloubergstrand was nie! Gaan! Jy móét!
Billy C. - 5th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Gerieflike verblyf. Sal weer daar bly. Ruim eetlokaal met goeie uitsig.
Sias M. - 5th October 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Plek-plek bietjie verwaarloos, veral by getypoel.
Theo-leighton D. - 5th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Rustige plattelandse dorpie soos mens daarvan hou!
Amanda K. - 5th October 2016
staying in Paarl, Western Cape
Asomrowend mooi.
Vicus P. - 5th October 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n pragtige area met baie om te doen en sien.
Billy C. - 4th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Wat 'n wonderlike plek!
Simone C. - 4th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Dit was heerlik om Hermanus en al die omliggende dorpe te besoek.
Nombulelo M. - 4th October 2016
staying in Bergvliet, Western Cape
Will definitely visit in the near future.
Estelle V. - 4th October 2016
staying in Upper Old Place, Western Cape
'n Deel van Knysna wat jou rustig laat voel, weg van al die gewoel. 'n Veilige gedeelte waar jy buite kan sit en selfs met jou hond kan gaan stap.
Hennie M. - 4th October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Goeie ontvangs gekry.
Piet C. - 4th October 2016
staying in Klawer, Western Cape
Rustig!
Marieke F. - 4th October 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is naby genoeg aan Hermanus, maar ook ver genoeg weg van al die gewoel. Dis 'n ideale plek om te gaan rus.
Cornel T. - 4th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike plek.
Maryke D. - 4th October 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons het uitsluitlik gekom vir die perdeskou, wat ons nou elke jaar wil bywoon. Tog is daar so baie in en om Tulbagh om te doen dat ons voor volgende Oktober sal terug wees.
Sonja-liezel T. - 4th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Plek waar tyd geëts is in die grond, berge, riviere, reuk, son, bome, wind en lug. 'n Natuurskoon so rou en eg dit word deel van jou asemhaling. As jy nie jouself hier kan vind en een word met wie jy is nie, sal geen ander plek op aarde of ervaring dit kan regkry nie. 'n Bestemming net duskant die hemel. Die Swartbergpas is 'n natuurwonder op sy eie en 'n reis hierdeur is helend vir die siel.
Kobie D. - 4th October 2016
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige omgewing en goeie diens by handelaars.
Willie V. - 4th October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het opgemerk dat daar 'n verbetering in die infrastruktuur van die dorp is.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com