Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Koos F. - 28th September 2016
staying in Knysna, Western Cape
Die dorp self doen dit nie meer vir my nie, te besig en parkeerplek 'n probleem. Daar word te veel van dieselfde produkte aangebied en te oorweldigend vir die toeris. Die omgewing buite die dorp en wat alles besigtig kan word is 'n groot inspuiting vir Knysna.
Elzanne N. - 27th September 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie met baie om te doen.
Marianne Y. - 27th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n dorp wat 'n mens baie maklik kan geniet oor die vriendelikheid van die dorpsmense.
Russell B. - 27th September 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Great plek vir 'n besoek.
Biebies B. - 27th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Enige toeris se droom.
Chantal M. - 26th September 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Fantastiese, rustige plek. Mooi skoon strande en ek het veilig gevoel om met my seun af te loop strand toe. Al die inwoners is vriendelik en mens voel sommer tuis.
Willem K. - 26th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Nie veel om te sien nie. Die omgewing is beter.
Valerie S. - 26th September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Sou graag meer dinge wou doen, maar het gevind dat dit vir die gewone mens onbetaalbaar duur is, soos byvoorbeeld die bote wat uitgaan om walvisse te kyk.
Joan A. - 26th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
The purpose of our visit was to see the "flowers". We visited the Museum which we enjoyed. We enjoyed our meal in a local restaurant and the surrounding scenery is beautiful.
Corrie V. - 26th September 2016
staying in Table View, Western Cape
Die eetplekke is baie naby en die versoeking om almal te besoek was groot! Ons het orals heen gestap en van die lekkerste plekke ontdek.
Corene B. - 26th September 2016
staying in Strand, Western Cape
Strand is sentraal geleë t.o.v. die belangrikste besienswaardighede en wynroete. Spitsverkeer is net 'n wesenlike probleem.
Leon En Dorothy L. - 26th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vol geskiedenis. Die kwekery is 'n moet. Eetplekke is skaars.
Zukiswa M. - 26th September 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
I visit Mossel Bay every year same time and its always a pleasant experience, only this year parking was a bit of a problem in the Hartenbos area.
Lynne K. - 26th September 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Restauranteurs should allow dogs, as happens in Cape Town: my standard poodle is better behaved than any young children.
Rocky L. - 26th September 2016
staying in Paradise, Western Cape
Wonderlik.
Ria D. - 26th September 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie om te doen en die diens in winkels en restaurante baie goed en vriendelik.
Shirley V. - 25th September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker plek!
Annie G. - 25th September 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Ons hou van Big Bay, want alles is net so by mekaar en gerieflik Ek sou wel 'n swem area soos miskien 'n onderdak swembad vir vakansiegangers aanbeveel.
Poppie H. - 25th September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Beste plek in die hele Suid Afrika!
James S. - 25th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Ons was ongelukkig daar terwyl daar aan die strate gewerk is, maar na voltooiing van die padwerke sal Langebaan nog beter wees as voorheen.
Magda G. - 25th September 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Pragtige skoon dorp, sentraal geleë en vriendelike mense.
Johannes D. - 25th September 2016
staying in Witsand, Western Cape
Rustig, stil en beeldskone natuur, dorp is netjies en skoon. Baie walvisse gesien. Wonderlik. Lekker strand om met honde te loop as mense hulle honde aan halsbande hou. Die beskikbare winkels is bietjie duur, reken dit is omdat dit uit die hoofstroom is.
Emma S. - 25th September 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Super leuke plek om heen te gaan!
Petro S. - 24th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die dorpie Clanwilliam is verwaarloos en die paaie is sleg.
Iwan B. - 24th September 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is stunning.
Fred B. - 24th September 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige plek, oorheers deur buitelandse besoekers wat pryse opjaag.
Etienne S. - 24th September 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai bly een van ons gunsteling bestemmings in Kaapstad.
Marius O. - 24th September 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Die hele omgewing is mooi en bied baie aan en sommige advertensies gebruik die naam Mykonos, maar is nie gedeelte van die klub nie. Ek glo hulle is almal goeie waarde vir geld, maar persoonlik dink ek om 'n plek binne Club Mykonos self te bespreek maak die ervaring net ekstra spesiaal.
Irene D. - 24th September 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Ek ken Brackenfell al my hele lewe lank. My ouma en oupa bly in die ou uitbreiding al vir jare en dus het ons groot geword daar. Dit is altyd lekker om terug te gaan na bekende plekke. Die feit dat alles naby mekaar is maak dinge baie makliker.
Gideon R. - 23rd September 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Daar is baie min om te doen in Britannia Baai, maar as jy 'n boot het, is dit net die plek om te gaan.
Francis V. - 23rd September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
We enjoyed Cango Wild Ranch encounters with the animals. Wilgewandel restaurant's food is great. Not that far from George and Knysna. We went to the Knysna elephant park.
Roy B. - 23rd September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
In Oudshoorn is veels te zien en te doen.
Linette P. - 23rd September 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Die aantrekking van Citrusdal as toeristebestemming is opgesluit in die pragtige omgewing. Ons sal graag weer die gebied wil verken.
Howard W. - 23rd September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
We were on our way home to Hermanus from Kruger, so this route suited our itinerary by avoiding the heavy trucks on the N1.
Hannelie O. - 23rd September 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige plek met heerlike eetplekke.
Estria M. - 23rd September 2016
staying in Strand, Western Cape
An awesome place next to the coast to relax and be yourself.
Jean M. - 23rd September 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Bietjie vervelig.
A.o R. - 23rd September 2016
staying in Green Point, Western Cape
Sentraal geleë, asook skoon en netjies.
Susan A. - 23rd September 2016
staying in Bellville, Western Cape
Heerlike ontbyt geëet by die Silver Spur in Oakdale, Bellville. Baie vriendelike kelners.
Carla P. - 23rd September 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Eet vis by Freshline Fisheries.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com