Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Pieter J. - 22nd September 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek.
Sasja V. - 22nd September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n pragtige dorpie met vriendelike inwoners!
Philip G. - 22nd September 2016
staying in Stanford, Western Cape
Die hele area skep 'n gevoel van rustigheid, tyd staan stil.
Pieter V. - 22nd September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prince Albert is 'n mooi plattelandse dorpie wat goed bestuur word en 'n gemeenskap het wat baie betrokke is. 'n Verrassing by die kaasfabriek op die punt van die dorp was uitstekende boerewors!
Adri D. - 22nd September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Die omgewing is ongelooflik mooi.
Fanie P. - 22nd September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie puik plek en ons het dit baie geniet. Sal weer daar wil tuis gaan.
Coetzee V. - 22nd September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Die Weskus Nasionale Park en mooi strande is beslis die aantrekkingskrag. As mens ordentlike oornag geriewe kry kan dit 'n goeie toeristebestemming wees.
Gerhardus V. - 22nd September 2016
staying in Kalk Bay, Western Cape
Kalkbaai is 'n wonderlike off-beat plek, met goeie restourante, maar ook die mees interessante ongewone winkels.
Debbie M. - 22nd September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Heerlike eetplekke en baie om te doen.
Mariaan V. - 22nd September 2016
staying in De Rust, Western Cape
Baie mooi dorpie. Ek het wel gevoel daar is 'n tekort aan 'n ordentlike eetplek in die dorp vir aandete.
Ben E. - 22nd September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker veilige plek.
Michele S. - 22nd September 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Pragtige dorpie met nodigste winkels. Moenie te veel uitbrei nie. Hou van hoe dit tans is.
Sarel S. - 22nd September 2016
staying in Strand, Western Cape
Veilige en pragtige omgewing.
Anelle G. - 22nd September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Ek is baie lief vir Paternoster. Wens ek kon meer dikwels soontoe gaan gaan!
Anisticia M. - 22nd September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
During lunch time I invited my sister's family. Everybody was pleased about the place in such that they all would like to book there for our next camp meeting. We will be pleased if you can research other houses for next year, hopefully I will not lose this one.
Moyra D. - 22nd September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Beautiful town with plenty restaurants and things to do and see. Lovely beach!
Hilmir J. - 22nd September 2016
staying in Bellville, Western Cape
Veilige en rustige omgewing.
Harry H. - 22nd September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Eetplek gedurende stil seisoen is beperk.
Niki K. - 22nd September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Prentje mooi!
Karin H. - 22nd September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Mooi plek, mooi strand. Hou van die wit huise.
Mario R. - 22nd September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Die huidige padwerke/"de tours" in Langebaan was die enigste demper op ons naweek.
Charlotte W. - 22nd September 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust se potensiaal is nog by verre nie ontwikkel as toerisme bestemming nie. Dis 'n beeldskone dorpie met hope karakter en stories.
Jp L. - 22nd September 2016
staying in Knysna, Western Cape
Dis regtigwaar 'n pragtige plekkie vir enigiemand om net 'n bietjie weg te breek op 'n vakansie.
Ockert F. - 22nd September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Fantastiese dorp en sal self oorweeg om soentoe te verhuis.
Elisma L. - 22nd September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Ongelooflike mooi dorp!
Ivan K. - 22nd September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Was heerlik verras met al die winkeltjies en diens van restaurant tot PnP. Alles was pynlik netjies op die rakke. Troue by De Vlok was pragtig. Pragtige kerk!
Erika V. - 22nd September 2016
staying in Gardens, Western Cape
As ons kar buite moes staan, sou ek dit nooit aanbeveel nie, maar gelukkig was daar veilige parkeerplek.
Loraine J. - 22nd September 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Baie duur akkommodasie.
Jan W. - 22nd September 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is 'n móét vir die mooiste foto's van Tafelbaai en Tafelberg! Ons huisie is een van ons gereelde stoppe en kos is heerlik! Was al soveel keer daar, maar nooit geweet van die 1926 NG-Kerkie in Bataviastraat net om die hoek nie. Dankie Liz vir die verwysing. Kan Damhuis op Melkbosstrand ook sterk aanbeveel.
Loraine J. - 22nd September 2016
staying in Boland, Western Cape
Absoluut fantastiese plek en viendelike mense.
Pierre V. - 22nd September 2016
staying in De Rust, Western Cape
Stil plekkie en baie lekker sentraal.
Jacolien S. - 21st September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Ongelooflik!
Kobus D. - 21st September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Aangename toeriste aantrekking. Sal verseker weer Langebaan besoek.
Elsje B. - 21st September 2016
staying in Cape Route 62, Western Cape
Ek ry hom al van die vroeë sestigerjare af toe dit nog grondpad was en dit bly nog net so mooi!
Dalene G. - 21st September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlike plek, net die aandenkingwinkels is peperduur. Hulle is net vir die oorsese mark en ons kon nie vir almal iets saambring om te geniet nie! Ek self is in die aandenking bedryf en maak self goed en die pryse was buitensporig duur!
Johan C. - 21st September 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Mooi dorp met baie besienswaardighede.
Johan C. - 21st September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Behalwe blomme nie veel te sien nie.
Johan C. - 21st September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi skoon area.
Jan O. - 21st September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
As jy wil ontsnap en menswees, besoek Harenbos.
Sonja C. - 21st September 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie uniek en spesiaal!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com