Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Daan J. - 8th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het in die verlede al deur Paternoster gery net om te sien hoe dit daar lyk, maar nog nooit daar vakansie gaan hou nie. Hierdie keer het ons egter besluit om daarheen te gaan. Dit was so lekker, die mense is vriendelik, die blomme Tieties baai se kant toe was pragtig. Soos al ons vakansies in die Kaap sal ek Paternoster ook by my lysie sit.
Piet L. - 8th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Goeie ligging om die Cederberge vanaf te verken.
Daan J. - 8th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Vir iemand wat hou van dit wat oud is en die geskiedenis daarvan sal ek Beaufort-Wes aanbeveel.
Chris K. - 8th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Kan dalk mini-mall kry.
Marius B. - 7th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie om te sien - Allesverloren wynproe 'n moet!
Cecilia K. - 7th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Niks negatief wat ons kan byvoeg nie. Dit is regtig puik!
Gerhardus D. - 7th September 2016
staying in Laingsburg, Western Cape
Oorstaan vir 'n dag of twee kan die moeite werd wees.
Fanie V. - 7th September 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is die pragtigste plekkie.
Alta R. - 7th September 2016
staying in Montagu, Western Cape
Sal weer teruggaan, want ons tyd was te kort om alles te kon gaan sien in die omgewing.
Nico C. - 7th September 2016
staying in Britannica Heights, Western Cape
Gaan maak 'n draai in die hawe - dis baie toeganklik vir die publiek met heelwat goeie foto-geleenthede.
Gert M. - 7th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Baie beter as wat ek verwag het.
Nicolette J. - 7th September 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Big Bay is 'n heerlike bestemming en ek sal weer soontoe gaan.
Shawn G. - 7th September 2016
staying in Oranjezicht, Western Cape
Die area is aangenaam, net baie bedrywig vir 'n persoon van 'n ander provinsie.
Ragel V. - 7th September 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Pragtige area!
Jennifer W. - 7th September 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
We left our hearts in Houtbaai.
Christa L. - 7th September 2016
staying in Strand, Western Cape
Goeie ligging om die Kaap te verken.
Jan B. - 7th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Weskus Nasionale Park was 'n belewenis.
Jan J. - 6th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Kan werk. Nie te ver van ander besienswaardighede nie.
Martin S. - 6th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster raak te veel kommersieel. Die Sea Shack voel wêrelde daarvandaan.
Wynand L. - 6th September 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Lekker sentraal geleë om baie ander dinge te gaan kyk.
Ilze N. - 6th September 2016
staying in Malmesbury, Western Cape
Fantasties!
Peter R. - 6th September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
A must visit for anyone looking for "time out".
Leonie V. - 6th September 2016
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig.
Leanne S. - 6th September 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
So much to do.
Magriet P. - 6th September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Hoop dit brei nie so uit soos van die ander Weskus-bestemmings nie. Baie oulike dorp en naby aan plekke soos Darling ens. Baie blomme al klaar in Yzerfontein gesien.
Christina M. - 6th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ons het 'n supermark soos Spar gemis. Kokerboomkwekery en die restaurant oorkant die N7 was besonders.
Patricia V. - 6th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Vriendelik en heerlike kos
Cobus B. - 6th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige dorpie wat ek graag weer sal wil besoek.
Lindy N. - 6th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lovely! Ideal for flowers and fun restaurants right on the beach.
Rudi L. - 6th September 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie rustige omgewing.
Bokkie E. - 6th September 2016
staying in Paradise, Western Cape
Pragtige plek met baie om te doen en te sien in die omgewing.
Bokkie E. - 6th September 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooi en skoon dorpie met baie vriendelike mense. Laat mens tuis voel en sal beslis weer besoek.
Rudi L. - 6th September 2016
staying in Golden Mile, Western Cape
Baie lekker.
Jan S. - 5th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die museum was treffend en interessant. Moes net meer tyd gehad het om die ander plekke ook te besoek.
Peter R. - 5th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Fantastic place to spend a weekend.
Peter R. - 5th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
We were spoilt having visited other small towns. I was expecting something more "quaint".
Annelize V. - 5th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Padwerke was 'n nagmerrie vir die GPS wat plek plek die pad byster geraak het.
Trudie P. - 5th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Baie oulike plek om te bly, goed geleë.
Hugo S. - 5th September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige ou dorpie, netjies en steeeds luuks.
Pierre R. - 5th September 2016
staying in Plattekloof, Western Cape
Baie goeie ligging.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com