Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Maggie B. - 5th September 2016
staying in Still Bay, Western Cape
As 'n stil en rustige vakansie jou ding is, is Stilbaai net die plek vir jou. Die mense is baie vriendelik. Walvisse en robbe is heel sigbaar. Restaurante bied uitstekende kos.
Wehan D. - 5th September 2016
staying in Green Point, Western Cape
Naby aan die Waterfront en ander restaurante. Het lekker gebly daar!
Joe D. - 5th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is 'n gerieflike strand met sy stil water en vakansie-atmosfeer.
Lizle W. - 5th September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Such a lovely and peaceful coastal getaway.
Charmaine L. - 5th September 2016
staying in Nuwerus, Western Cape
Nuwerus is goed geleƫ vir blommekykers.
Rentia G. - 5th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Daar is genoeg om jou vir twee tot drie dae besig te hou. Maar indien jy beplan om langer te bly moet jy maar bereid wees om na ander dorpe ook te ry.
Niny W. - 4th September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis die heel beste vakansieplek!
Susan B. - 4th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lieflik. Paaie word tans opgegradeer, dus het ons bietjie verdwaal! Sal egter mos klaar kom.
Louise B. - 4th September 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie bedrywig met toeriste. Dis blykbaar waarvan hulle hou, maar nie ek nie!
Jan B. - 4th September 2016
staying in Vanwyksdorp, Western Cape
Baie ou huise wat omskep kan word in verblyf.
Shamiel A. - 4th September 2016
staying in Paarl, Western Cape
Very nice place.
Elize B. - 4th September 2016
staying in Vierlanden, Western Cape
Moet nie verder vir ander selfsorg verblyf in die Durbanville area soek as daar plek by Vierlanden beskikbaar is nie.
Aubrey J. - 3rd September 2016
staying in Robertson, Western Cape
Robertson se mense is vriendelik en alles wat nodig is, is beskikbaar. En moenie die Affie Plaas padstal vergeet nie.
Piet V. - 3rd September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is die plek om te wees - met voorkeur-restaurante en beeldskone natuur is dit alles en nog meer.
Attie B. - 3rd September 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Klein dorpie met heelwat verrassings.
Sune J. - 3rd September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtige dorpie met verskeie aktiwiteite. Baie staproetes al langs die kus. Beveel sterk aan om die "Boat-based whale watching" te doen saam met Southern Right Charters en kayaking saam met Walkerbay Adventures. Heerlike eetplekke in die dorp.
Gustav V. - 3rd September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie skoon en netjiese dorp.
Christo E. - 2nd September 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is 'n plek om of te gaan rus, of om as oorslaapplek te gebruik wanneer die omgewing besigtig word. Saldanha self is 'n stil plekkie sonder die stad se gejaagdheid.
Heloiza Zelda V. - 2nd September 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai was regtig 'n mooi en lekker rustige dorpie. Ons het dit baie geniet en ons sal Jacobsbaai aanbeveel en ook weer verkies as 'n vakansieplekkie.
Wikkie V. - 2nd September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plek met baie bekoring.
Aileen G. - 2nd September 2016
staying in St Helena Bay, Western Cape
Amazing place, so very peaceful!
Nico P. - 2nd September 2016
staying in Lutzville, Western Cape
Oulike dorpie.
Arlene P. - 2nd September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location.
Jackie L. - 2nd September 2016
staying in Strandfontein, Western Cape
Pragtige plek.
Louis B. - 2nd September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Die mooiste dorp met vriendelike mense en heerlike eetplekke.
Genevieve L. - 1st September 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Gawe mense en die dorp het alles wat mens kan benodig sommer bymekaar.
Hercules N. - 1st September 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
'n Heerlike omgewing, rustig, ver genoeg van gedrang van Mosselbaai, maar naby genoeg om maklik en gou by die plekke in die omgewing uit te kom. 'n Pragtige omgewing met heerlike verrassings - soos bokkies en skilpadjies wat hier by jou op die gras kom wei - laat jou regtig veilig, rustig en tuis voel.
Elmien K. - 1st September 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige uitsig.
Alexis O. - 1st September 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Ek het self nie die dorp verken nie, maar die omgewing is pragtig.
Irene S. - 1st September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi plek, pragtige blomme.
Achmat F. - 1st September 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Baie mooi en stil plek. As jy will ontspan, is dit die ideale plek.
Jan V. - 1st September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie netjiese dorp met vriendelike mense.
Natasha E. - 1st September 2016
staying in Robertson, Western Cape
Doen moeite en kry 'n kaart van al die dinge wat 'n mens in en om Robertson kan doen - anders gaan jy spyt wees.
Johan B. - 1st September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Beslis 'n goeie toeristebestemming, want dit is 'n goeie plek om uit te ry vir besoeke aan verskeie gebiede, want daar is baie mooi besienswaardighede.
Eileen M. - 1st September 2016
staying in Darling, Western Cape
Aangenaam verras vir my eerste besoek en sal wel weer daar aangaan.
Wilene S. - 1st September 2016
staying in Pinnacle Point, Western Cape
I would like to mention that we arrived late Friday evening and the security wasn't sure what we needed to do to getting us to the lodge. I went to the hotel reception and they then assisted us promptly. May be it would not be a bad idea for the security at the gate to be advised what to do with lodge visitors who arrive outside of the office hours of the Pinnacle Point office.
Hannes J. - 1st September 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Dit was mooi om die aand in die strate te loop. Ongelukkig kon ek na-ure nie 'n "kafee" vind om iets te koop nie.
Conrad D. - 1st September 2016
staying in Montagu, Western Cape
Always great.
Juanne V. - 1st September 2016
staying in Strand, Western Cape
Strand is die mooiste bestemming. Mens kan op die strand gaan stap en ook die mooi landskap bewonder.
Ian M. - 1st September 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Baie mooi gebied. Weskus is die onbekende juweel. Baie veilige omgewing en 'n lekker vakansiebestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com