Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jane S. - 1st September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is enige tyd van die jaar 'n lekker plek om te kuier.
Raylentia S. - 1st September 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Perfek as jy stilte en natuurskoon soek. Die kersie op die koek was dat ons net betyds was vir die blomseisoen en ons het die mooiste foto's geneem!
Elize G. - 1st September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het ons harte gesteel. Maak reeds planne om in die nabye toekoms daar te gaan nes skop.
Alison V. - 1st September 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
It has great potential but shouldn't become too over-developed. The place will lose its tranquility.
Elsabe G. - 1st September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike plek met die mooiste sonsondergang.
Karen E. - 1st September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Thanks almal - ons is mal oor julle dorp!
Lucinda D. - 1st September 2016
staying in Strandfontein, Western Cape
Een van die mooiste plekkies in ons land.
Lood C. - 1st September 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Ongelooflik rustige atmosfeer en pragtig!
Johan V. - 1st September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Rustige en stil dorp.
Jd J. - 1st September 2016
staying in Witsand, Western Cape
Wonderlike natuurskoon.
Jano V. - 1st September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons het ongelukkig nie veel tyd gehad om die dorpie die dag te geniet nie en sal vervolgens weer graag daar wil oorslaap.
De Waal D. - 1st September 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal beslis weer daar gaan ontspan en rus.
Jaco T. - 1st September 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Altyd lekker. Almal moet ten minste een keer in Lambertsbaai oorbly. Maak beslis 'n draai by Isabellas in die hawe vir heerlike seekos.
André P. - 1st September 2016
staying in Ladismith, Western Cape
Dit is 'n oulike klein plattelandse dorpie met vriendelike mensies.
Anna N. - 1st September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Love dit!
Naomi B. - 1st September 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is a lovely, quaint little town. There is a well-stocked OK and two liquor stores. The Saturday market is amazing. Furthermore the town has a great restaurant offering. We absolutely enjoyed our visit. This town has so much character!
Rudolph C. - 1st September 2016
staying in Vredendal, Western Cape
Mooi dorp. Die wingerde is asemrowend en die kanaal is 'n ingeneurswonderwerk. Vriendelike mense. Die wynproelokale in die omgewing is 'n lekker bate.
Jolandy R. - 1st September 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Dit is pragtig en ek sal graag teruggaan daarheen.
Johan H. - 31st August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Village blossoming into a town. Flowers were stunning around 25 Aug.
Alida T. - 31st August 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Vermy die hoofstraat!
Wilma S. - 31st August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ek het my hart verloor in Jacobsbaai. Mooiste mooiste plekkie.
Hannes E. - 31st August 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi oulik skoon en baie vriendelik. Sal more soontoe trek.
Dess B. - 31st August 2016
staying in Lutzville, Western Cape
Ons eerste besoek aan die dorpie. Pragtige klein dorpie nie ver van Vredendal en ander groter plekke nie. Naby Strandfontein waar ons geëet het langs die see.
Schalk L. - 31st August 2016
staying in Klawer, Western Cape
Ideaal geleë om 'n groot gebied rustig te ondersoek - vanaf Clanwilliam en Doringbaai tot by Van Rhynsdorp en Nieuwoudtville.
Yolanda K. - 31st August 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Gaan eet by Doodles as julle daar kom. Kos was lieflik, sowel as die uitsig oor die see
Miemie N. - 31st August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Mooi Weskus-dorpie.
Gerrie B. - 31st August 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Gunsteling plek in die hele wye wêreld!
D B. - 30th August 2016
staying in Vermont, Western Cape
Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants.
Irma M. - 30th August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lekker shopping centre, oral daar is die mense baie vriendelik.
James J. - 30th August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Goed vir blomme kyk, want dis naby Kaapstad (80km?), naby Weskus Nasionale Park met Postberg wat die beste blomme het en naby Tinie Versveld blommekamp. Ook naby Weskus Fossielpark. Yzerfontein het net een ingang met kameras, so misdaad behoort min te wees. Eetplek bo Spar verskaf goeie etes. Pamflette van omgewing is beskikbaar by inligtingskantoor by kruising van hoofpad en pad na Yzerfontein. Pragtige branders.
Rina T. - 30th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige plek. Ons was mal oor Langebaan.
Tertius D. - 30th August 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Rustig, goeie eetplekke.
Tanja R. - 30th August 2016
staying in Wellington, Western Cape
Mooi en skoon dorpie!
Norbert M. - 30th August 2016
staying in Doringbaai, Western Cape
As 'n mens 'n rustige en stil plek soek met gawe inwoners, is Doringbaai die plek. Dis maklik om verder te reis, veral om blomme te kyk, en weer teen die aand terug te kom. Heerlike kos by plaaslike restaurant gekry en ook uitstekende restaurant op Strandfontein slegs 'n klipgooi verder.
Henk B. - 30th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Geniet die gasvryheid van die Klein Karoo en sy mense.
Ina G. - 30th August 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Pragtige plekkie.
Ray B. - 30th August 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie lekker kuier-area.
Dirk K. - 29th August 2016
staying in Table View, Western Cape
Baie mooi plek. Skoon en netjies. Lekker eetplekkies. Gerieflik naby middestad asook ander pragtige strande soos Blouberg En Melkbos.
Celia K. - 29th August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtige kusdorp wat baie vir toeriste bied.
Braam M. - 29th August 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Mooi wêreld en sal dit graag weer besoek vir 'n langer tydperk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com