Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Love Greyton, the way the community came together after the flood is commendable. It's definitely one of my favourite towns to visit, we will be back for the next Classical Weekend."
"Sal slegs daar stop om die pragtige natuurskoon te beleef, maar sal nooit weer daar vakansie hou nie."
"Beste Weskusdorpie met wonderlike mense en Weskuskultuur. Heerlike kos. Plek om altyd na terug te gaan. "
"Yzerfontein is 'n netjiese, skoon dorp en almal wat ons mee in aanraking was, was vriendelik en behulpsaam."
"Baie skoon en netjiese dorp, op die Tuinroete geleë en naby die see, definitief 'n wenplek om vakansie te hou."
"A quaint and authentic town accessed through a mind-blowingly beautiful journey over the Swartberg Pass - definitely worth a visit!"