Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Yunus A. - 25th August 2016
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is a very peaceful, quiet area and also a good place to fish. If you are looking for activities for kids, it's the wrong place to be!
Kerman A. - 25th August 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beautiful place and lovely secluded beach!
Christo D. - 25th August 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Moet asseblief nie by Beaufort-Wes se KFC enige kos koop nie. My vrou het voedselvergiftiging opgedoen.
Chris D. - 25th August 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Danabaai is voorwaar 'n uitsonderlike woonbuurt en ek sal graag weer daar bly.
Elsa V. - 25th August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Sal weer daar gaan ontspan wanneer ek kan!
Reginald O. - 25th August 2016
staying in Pearly Beach, Western Cape
Vriendelikheid van die permanente inwoners laat jou sommer tuis voel, en moenie vergeet van die ongerepte strand nie. Dis hemels in vergelyking met ander strande. Probeer asb. om dit so te hou.
Natasha V. - 25th August 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Pragtige omgewing en beslis vir natuurliefhebbers.
Gerhard E. - 25th August 2016
staying in Jongensfontein, Western Cape
As jy lief is vir die see, is dit die plek om na te gaan.
Ronel V. - 25th August 2016
staying in Montagu, Western Cape
Al die restaurante, winkels en padstalle bied uitstekende verskeidenheid en waarde vir geld.
Selwyn C. - 25th August 2016
staying in Bot River, Western Cape
Definitief, veral hierdie tyd van die jaar.
Jaco C. - 25th August 2016
staying in Greyton, Western Cape
Nog steeds een van die juwele van die Wes-Kaap.
Louis D. - 25th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie gate in Oudtshoorn se paaie.
Eugene S. - 24th August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Klein juweel aan die Weskus.
Magda B. - 24th August 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n interessante dorpie en die malgasse beslis 'n moet. SANP het moeite gedoen om die ervaring vir die publiek interessant te maak.
Su-mari K. - 24th August 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Beeldskoon!
Willem C. - 24th August 2016
staying in Table View, Western Cape
Bloubergstrand en Table View is vir jare al my gunsteling plek om te besoek. Geen mooier uitsig in die hele wêreld nie.
Marisa K. - 24th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Bespreek nog nagte. Daar is heelwat vir alle ouderdomme om te geniet!
Joe D. - 24th August 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Mal oor Prins Albert!
Johan En Sarie V. - 24th August 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Gerieflik geleë.
Louis N. - 24th August 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons gaan net weer en weer, want dit het alles vir 'n moeë liggaam en gees. 'n Woolies sal gaaf wees.
Danie L. - 24th August 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Goed geleë vir 'n Weskus toervakansie.
Shelton S. - 23rd August 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Lekke rustig.
Mieke B. - 23rd August 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons was Maandagoggend so teen 10 uur in Tulbagh. Die Toerismekantoor was gesluit, so ons kon geen inligting kry oor Tulbagh nie. Ons het ook nie 'n plek gekry waar ons ontbyt kon eet nie.
Juriha H. - 23rd August 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie besig met padwerke.
Jo-anne K. - 23rd August 2016
staying in George, Western Cape
Sou graag meer tyd daar wou deurbring.
Eddie Ea C. - 23rd August 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Die blomme-ekspo is 'n moet.
Elrina O. - 23rd August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Buffelsdrif is 'n wildsplaas net buite Oudtshoorn en beslis 'n aanwins om 'n skemerkelkie te gaan drink op die houtstoep wat oor 'n dam uitkyk. Die Kangogrotte is ook binne bereik van Oudtshoorn asook 'n paar volstruisplase. Sal volgende keer meer as een aand daar vertoef, want daar is te veel dinge om in een dag te besoek. The Black Swan restaurant het 'n gesellige atmosfeer en kan aanbeveel word.
Marlene K. - 23rd August 2016
staying in George, Western Cape
Pragtige skoon toeriste-vriendelike dorp. Wil daar gaan aftree eendag. Nr 1 in die hele land!
Andre K. - 23rd August 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige omgewing!
Marlinda V. - 23rd August 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Beslis ingestel op uitbuiting van toeriste, alhoewel die eetplekke aan te beveel is.
Emercia D. - 23rd August 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige uitsig en baie goeie restaurante. Heerlike plek vir vakansie.
Lucia M. - 23rd August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Would recommend!
Maria Vittoria H. - 22nd August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
We found the people very friendly and helpful.
Kevin M. - 22nd August 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie ongekunsteld en platvloers. Ons ete by Bush Pub was heerlik en heel goedkoop. Die Swartbergpas is iets wat mens moet beleef. Ek het al drie keer besoek, in albei rigtings, maar ek sal dit graag weer doen.
Sandra S. - 22nd August 2016
staying in West Coast, Western Cape
Asemrowend, ongelooflik, en so kan ek aangaan!
Corrie B. - 22nd August 2016
staying in Glencairn Heights, Western Cape
Gaan kyk gerus na die pikkewyne by Simonstad wat baie naby is.
Colleen A. - 22nd August 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
It has a beautiful, huge dam and is a water-sports enthusiast's dream! It also has a great deal of historical history and it is a perfect stop-off point to overnight en-route to the Namaqualand interior.
Werner V. - 22nd August 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Baie mooi. Rustig.
Keith F. - 22nd August 2016
staying in George, Western Cape
George is baie skoon en sentraal.
Carel Van Der Merwe V. - 22nd August 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
'n Tans nog ongerepte, rustige, pragtige bestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com