Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Walter S. - 22nd August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Good if you are a fisherman or want lots of peace and quiet.
Ben V. - 22nd August 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige kusdorp met asemrowende natuurskoon en in die hartjie van die Kaapse Fynboskoningkryk!
Tinus P. - 22nd August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Baie sentraal vir blomme kyk in daardie omgewing.
Lotte P. - 21st August 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plekkie om die hele Tafelberg, Signal Hill en selfs Robben Island te sien en foto's daarvan te neem. Ook 'n lekker plek om te bly - met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Ons sal dit altyd aanbeveel!
Leonie L. - 21st August 2016
staying in Witsand, Western Cape
Pragtig.
Fanie K. - 21st August 2016
staying in Breede River Valley, Western Cape
Pragtig
Willem P. - 21st August 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Die straatname kan gerus beter en meer opsigtelik aangebring word.
Christo H. - 21st August 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Skoon en baie netjies!
Trevor . - 21st August 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do.
Lesley-ann A. - 20th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Loved Cango Caves and karuso.
Charl C. - 20th August 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Hoekom het ek nie hier kom studeer nie?
Charl C. - 20th August 2016
staying in Green Point, Western Cape
Vir die aktiewe reisiger. 'n Oggenddraf langs die promenade is 'n moet!
Conrad V. - 20th August 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
My ouers woon daar. Dit is hoekom ek daar vakansiehou.
Hennie V. - 19th August 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Daar is so baie om te sien.
Lize B. - 19th August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
'n Wonderlike omgewing wat ietwat onbekend aan ons was.
Norman & Antoinette S. - 19th August 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die kwekery - baie lief vir plante, veral by Letsatsi! Lief vetplante en Kokerbome! Het gegaan na die Kokerboomwoud. Liéflik!
Danie V. - 18th August 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is `n wenner!
Barbara E. - 18th August 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Mense vriendelik en baie lekker koffiewinkels en eetplekke. Interessante besienswaardighede.
Danie M. - 18th August 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lekker weer ervaar.
Corlia G. - 18th August 2016
staying in Jongensfontein, Western Cape
Jongensfontein is een van ons gunsteling vakansiebestemmings.
Irine H. - 18th August 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal definitief weer hier kom oorbly. Baie ontwikkel en toeristevriendelik.
Marza V. - 18th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Altyd lekker om daar te kom. Baie mooi omgewing met baie interessante plekke in en om die dorp.
Corna W. - 18th August 2016
staying in Robertson, Western Cape
Ja, besoek Klipdrift! Hulle was uiters professioneel en het ons baie vriendelik ontvang. Ons het baie welkom gevoel. Ek kan beslis hulle hamburger aanbeveel!
Marina S. - 18th August 2016
staying in Reebok, Western Cape
Dit is 'n geskiedkundige plek, en verseker 'n plek om te besoek.
Conrie C. - 18th August 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is pragtig, maar kyk waar jy bly.
Stony S. - 18th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Dit is die plek!
Estelle D. - 18th August 2016
staying in Silversands, Western Cape
Baie mooi en rustig.
Rosie S. - 18th August 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
Quiet but beautiful little town with beautiful beaches and access to hiking routes.
Christa V. - 18th August 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n lieflike plek om te verken!
Susan C. - 18th August 2016
staying in L'Agulhas, Western Cape
Die enigste negatiewe kommentaar wat ek oor Agulhas het, is dat die Friendly Grocer verskriklik duur is.
Pieter C. - 18th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Siestog, van die strate lyk soos ploeglande sonder 'n stukkie teer! Ons indruk is dat die dorp swaar kry.
Hilmir J. - 18th August 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Die area is rustig en veilig.
Marelise D. - 18th August 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi.
Stefanie S. - 18th August 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Altyd 'n lekker plek om te gaan vakansie hou, maar bietjie ver van Kaapstad vir 'n naweek-wegbreek.
Janette L. - 18th August 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Dis 'n pragtige voorstad met al die fynbos en baie water daar. Die reservaat is pragtig met al die fynbos en varkore wat aan die blom is.
Trudie S. - 18th August 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Hulle akkommodeer nie regtig ons SA mense nie - alle winkels is baie duur.
Janette L. - 18th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Al die padwerke maak rondry 'n probleem, maar andersins is dit 'n mooi plek en die meer is pragtig.
Janette L. - 18th August 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtig.
Madelein V. - 18th August 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch is hemel op aarde. Dit het die mooiste berge en daar is soveel om te doen. Mens kan nie verveeld raak nie. Die plek stimuleer jou kreatiewe kant en sal graag eendag daar wil woon.
Amanda J. - 17th August 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam se verblyf was heerlik en, veral as jy blomme wil kyk, is dit beter om op 'n plaas te bly want daar sien jy teenaan die pad massa blomme. Daar is ook byvoorbeeld die Rooibostee fabriek en al die staproetes in die berge.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com