Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Christo O. - 14th August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Fantastiese bestemming.
Zenda N. - 14th August 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die Strassberger skoenfabriek is 'n absolute moet! Ons tyd in Clanwilliam was bitter min, maar dis 'n plek waarheen ek graag weer eendag terug sou wou gaan om die omgewing beter te kan bekyk. Die pad deur die Pakhuyspas is besonder mooi.
Susan D. - 14th August 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi omgewing!
Pieter V. - 14th August 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Die omgewing bied meer as verwag.
Jorette W. - 14th August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
'n Goeie restaurant sal beslis 'n aanwins vir Yzerfontein wees.
Ilse V. - 14th August 2016
staying in Glentana, Western Cape
Pragtige strand wat baie toeganklik is.
Jaco S. - 14th August 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Strand mooi skoon en veilig om rond te beweeg.
Drienie O. - 14th August 2016
staying in Strand, Western Cape
Pragtige see, geskik vir swem en stap. Geriefllik naby groot winkelsentrum. Iets om te doen vir oud en jonk!
Marijke W. - 14th August 2016
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n pragtige stunning beach waar mens lekker ver kan gaan stap. Winkeltjies is ok. Nella's het al die basics wat mens seker nodig het. Maar 'n spar of so iets sou nogal great gewees het. En maybe lekker arts en crafts shop sal ook awesome wees om soos 'n aandenking van Witsand huistoe te kan neem. Maar dit bly 'n pragtige plekkie en mens voel veilig daar.
Schalk H. - 14th August 2016
staying in Witsand, Western Cape
Alhoewel Witsand 'n hengelbestemming is, is daar meer as genoeg om te doen of om net te ontspan en leeg te lĂȘ.
Karel V. - 13th August 2016
staying in Strand, Western Cape
'n Aangename plek om vakansie te hou.
Frank M. - 13th August 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Mooi dorp. Oulike koffiewinkels. Vriendelike mense. Walvisse!
Westwood Y. - 13th August 2016
staying in Muizenberg, Western Cape
Shops, restaurants and beaches are close by.
Juanita H. - 13th August 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekker naby alles. Pragtige strand met restaurante naby om te geniet.
Christa S. - 13th August 2016
staying in Reebok, Western Cape
Daar is nie goeie restaurante naby nie.
Johan H. - 13th August 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Make sure that you contact Morena (Franschoek Pass Winery) to taste and buy the best kept secret of South African MCC Champagnes and even get the French Thierry Lesne at decent prices! The Brut Rose is a winner!
Arina B. - 13th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Natuurlik duur vir Suid-Afrikaners om plekke te besoek.
Marlene S. - 12th August 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie uitgebrei.
Piet M. - 12th August 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Het 'n "liefde" vir Prins Albert ontwikkel. Sal weer gaan kuier. Was net te laat vir die kerkbasaar.
Linda H. - 12th August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Eerste keer daar en het baie van die plek gehou.
Rochelle R. - 12th August 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is die plek om te besoek as jy rustigheid soek.
Alida V. - 12th August 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is so 'n "charming" dorpie!
Mario C. - 12th August 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Ek sal beslis meer vir Struisbaai wil kuier.
Cor V. - 12th August 2016
staying in L'Agulhas, Western Cape
Ons kom nie genoeg daar nie!
Christeleen L. - 12th August 2016
staying in Reebok, Western Cape
Reebok as bestemming bied soveel rustigheid en die pragtige natuur. 'n Regte Kaapse see reuk van fynbos.
Dolly M. - 12th August 2016
staying in St Helena Bay, Western Cape
It is a fantastic experience!
Charles B. - 12th August 2016
staying in Robertson, Western Cape
Wynroete!
Hanle M. - 12th August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
The flowers and people are great!
Sharon B. - 12th August 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig en skoon dorp. Baie veilig gevoel om self in die aand na restaurante toe te loop.
George P. - 12th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Hoop die padwerke is van die verlede met ons volgende besoek.
Lynette E. - 12th August 2016
staying in Knysna, Western Cape
Heerlike eetplekke naby, bv. Senza onder by die "Heads". Waterfront ook lekker vir uitstappie.
Jacques R. - 12th August 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Ongelooflik. Lekker stil om weg te kom van die gedruis van die stad. Maak 'n plan. Gaan maak 'n draai!
Stean V. - 12th August 2016
staying in Bellville, Western Cape
Baie maklik om op N1 te kom en naby Tygervallei.
Carmen C. - 12th August 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
It is such a cute little town with everything you need in one road (the main road). The surrounds are stunning. Would definitely go back at the drop of a hat.
Ninja B. - 11th August 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Regte plattelandse dorp waar jy die waarde van rus besef ... die 'locals' is baie vriendelik en mens kuier lekker by die plaaslike restaurante.
Lino F. - 11th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker rustig.
Heidi V. - 11th August 2016
staying in Darling, Western Cape
'n Goed bewaarde geheim. Lieflik en baie om te doen.
Deon B. - 11th August 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie aangenaam met uitstekende eetplekke!
Juan P. - 11th August 2016
staying in Stanford, Western Cape
Stanford is 'n baie gesellige klein dorpie met baie om te doen. Die inwoners is baie vriendelik, veral die eienaars Eben en Mari van Table 13 Restaurant en Pub. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand om gerus in die onbeskryflike mooi dorpie 'n draai te gaan maak.
Marian K. - 11th August 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is pragtig, 'n stukkie van my hart het tien jaar gelede daar agtergebly toe ek weg is daar. 'n Pragtige uitsig vanaf "Cloud 9" en 'n rit daarheen is beslis die moeite werd. Die "Wild Oats Market" op 'n Saterdagoggend is ook iets wat nie gemis moet word nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com