Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Denise G. - 11th August 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!
Johan V. - 11th August 2016
staying in Die Boord, Western Cape
Alles is lekker naby geleë!
Nazley K. - 11th August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is such a beautiful place, I originally come from Namibia and it reminded me so much of home. 'n Regte klein dorpie feel, which when you live in a big busy city like Cape Town makes you really appreciate a small town for a break away.
Selma M. - 11th August 2016
staying in McGregor, Western Cape
Baie oulike, skoon dorpie. Met die deurry wil mens stop-stop want daar is soveel interessante plekkies om te kuier.
Elydia B. - 11th August 2016
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Prins Albert is nostalgies mooi!
Diane S. - 11th August 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Great for a weekend stay. Tranquil and has the closeness of Meiringspoort, Swartberg Pass and Die Hel!
Anilisha C. - 11th August 2016
staying in St Helena Bay, Western Cape
St. Helena is a great escape from the hustle and bustle of the town, I love the small town feel and the fact that it is not so far from Cape Town.
Simone P. - 11th August 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Ek sal definitief weer en weer daar gaan oorbly.
Alet K. - 11th August 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie vriendelike dorpie! Brandstof ingegooi en die mense was so vriendelik.
Etienne V. - 11th August 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lekker klein dorp.
Philip D. - 11th August 2016
staying in Observatory, Western Cape
Was net nie baie parkeerplek nie - maar verder is dit 100% en great geleë!.
Retha U. - 11th August 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie mooi omgewing, dorp is netjies en skoon. Lekker stap- en fietspaaie.
Daniel S. - 11th August 2016
staying in Greyton, Western Cape
Voor my besoek nooit besef dat Greyton so gerieflik is vir gaste nie, baie restaurante, markie ens maar verloor terselfdetyd nie sy kleindorpie gevoel nie.
Elydia B. - 11th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het nie tyd in Oudtshoorn deurgebring nie. Onbekend aan die toeristebestemming.
Sanita G. - 10th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Een baan van die hoofstraat is tans gesluit vir opgradering, wat ongerieflik was.
Anne-marie P. - 10th August 2016
staying in Strand, Western Cape
Deur die jaar is dit altyd baie lekker. Ons bly weg oor vakansietye omdat dit net te besig is.
Val L. - 10th August 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Beautiful
Wendy D. - 10th August 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Die plek self is pragtig. Hou baie daarvan. Sal weer teruggaan vir vakansie of net wegbreek van die gejaag van die stad.
Suna V. - 10th August 2016
staying in Porterville, Western Cape
Porterville se omstreke is pragtig.
Sharon R. - 10th August 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna CBD always a pleasure...
Graham R. - 10th August 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
A charming small town with really active townsfolk doing all kinds of interesting things. Well situated stop-over for those going the Swartberg/Gamkaskloof way.
Candice L. - 9th August 2016
staying in Big Bay, Western Cape
AWESOME
Hannes N. - 9th August 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Daar is nie winkels in die aand waar jy kan kos koop nie. Ook nie verskeidenheid restaurante nie.
Celestè C. - 8th August 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is 'n mooi klein dorpie met mooi winkeltjies en lekker restaurantjies. Die dorpie is in 'n mooi omgewing vir mense wat graag stap, bergfiets en perd ry. Die mense is vriendelik en is 'n lekker dorpie om tot rus te kom.
Anja G. - 8th August 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Snags is dit nogal rumoerig en die karre raas ... maar dan oorskadu die parkeer en stap gerief die rumoer.
Christopher S. - 8th August 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Fantastic place for family holidays.
Deirdre E. - 8th August 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Baie besienswaardighede en vriendelike mense.
Salomé V. - 8th August 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Riversdal se mense is gasvry en vriendelik. Ons het onmiddellik tuis gevoel.
Sandra L. - 7th August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense.
Marlinda V. - 7th August 2016
staying in Vredenburg, Western Cape
Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen.
Monique S. - 6th August 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Great area with lot's to do!
Robert J. - 6th August 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi dorpie!
Anthony V. - 5th August 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Mooi plek.
Patrica P. - 5th August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n baie besonderse plek. Ek het so baie dinge gesien en gedoen in 'n naweek se tyd en dit was 'n belewenis. Almal is vriendelik. Net om uit te kyk oor die see, kalmeer mens sommer en dan besef mens eintlik hoe mooi die natuur is.
C.e. Stalpers A. - 5th August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Good place to stay for going to the whales and the sharks.
C.e. Stalpers A. - 5th August 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
We went to the Cango caves, this was a great moment.
Karin L. - 5th August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi dorpje.
J.t S. - 5th August 2016
staying in Witsand, Western Cape
Baie lekker plek as jy wil gaan rus en bietjie ontspan!
Louise J. - 5th August 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie mooi en heerlik geëet by Orca Restaurant.
Izak V. - 5th August 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het 'n wonderlike bestemming vir alle soorte toeriste geword.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com