Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Alwyn G. - 4th August 2016
staying in Agulhas, Western Cape
'n Rustige en skoon klein stranddorpie.
Jules W. - 4th August 2016
staying in Paarl, Western Cape
Paarl has a lot to offer.
Stoney S. - 4th August 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Die dorp in geheel kan doen met 'n goeie skoonmaak.
Elisia T. - 4th August 2016
staying in Bellville, Western Cape
Quite a distance to travel to where we wanted to be, but other than that, I love Bellville.
Stephan S. - 4th August 2016
staying in Ladismith, Western Cape
Pragtige omgewing! Die dorp het verras.
Essie E. - 4th August 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige vakansiebestemming met 'n heerlike vibe!
Sharon S. - 4th August 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis lekker.
Morne K. - 4th August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Baie baie lekker bestemming.
Jj S. - 4th August 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Sweet
Angelique S. - 4th August 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai het diep in ons harte ingekruip ... Soveel so, dat ons dink om daarheen te verhuis eendag ...
Stephanie B. - 4th August 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Ons het gevoel dat die winkels af na die Hawe se kant toe, te laat oopmaak in die oggende indien 'n persoon 'n ontbyt wil geniet. Daar was 2 oop so was nie baie beïndruk daarmee nie. Selfs die boekwinkels was teen 10 nog nie oop nie. Baie teleurgesteld daaroor, maar die res was dit taamlik ok.
Eli B. - 4th August 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Sal weer gaan!
Elnita B. - 4th August 2016
staying in Darling, Western Cape
Baie mooi plaasdorpie met baie vriendelike mense.
Kobus F. - 4th August 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Baie lekker area!
Leon B. - 4th August 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Baie netjiese, skoon plekkie!
Johan V. - 4th August 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Uitsig oor die see en die berge van Gordonsbaai is baie mooi.
Ingrid W. - 4th August 2016
staying in Klawer, Western Cape
Perfekte ligging vir 'n "halfpadmerk" op die langpad.
Martin E. - 3rd August 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie!
Pierre L. - 3rd August 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Netjies en uiters rustig!
Chantal B. - 3rd August 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Beslis regte omgewing vir toerisme, en die strand is loopafstand.
Roelf V. - 3rd August 2016
staying in Century City, Western Cape
Pragtig en baie sentraal met uitstekende publieke vervoer-opsies.
Jan A. - 3rd August 2016
staying in Montagu, Western Cape
Would love to explore the town and will most definitely plan a breakaway soon.
Johalize H. - 3rd August 2016
staying in Bonnievale, Western Cape
Pragtige ou dorpie.
Lestor C. - 3rd August 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Goeie aftreedorp.
Maryke P. - 2nd August 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Baie mooi dorp met die mooiste wandelroetes.
Alwyn G. - 2nd August 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou.
Alwyn G. - 2nd August 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons het heerlik geslaap en het die uitstappie na die Bird Hide, wat die gasheer aanbeveel het, baie geniet. Dit was Sondag, so alles was toe en daar was nie veel om te doen nie.
Alwyn G. - 2nd August 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word.
Alwyn G. - 2nd August 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Dis 'n pragtige dorp met baie interessante plekke om te besoek.
Suretha V. - 2nd August 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige natuurskoon met vriendelike inwoners!
Roseline L. - 2nd August 2016
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Voorbaai is goeie toeristebestemming - die see/strand is rustig en skoon. Mense is vriendelik.
Erica E. - 2nd August 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis ons Hartsvakansieplek!
Johan D. - 1st August 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Absoluut die moeite werd as vakansiebestemming. Die omliggende omgewing bied soveel vermaak.
Brent H. - 1st August 2016
staying in Strand, Western Cape
Mooi, stil dorp waar die mense baie vriendelik is.
Amanda B. - 1st August 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie sentraal. Heerlike dorp baie naby aan Mosselbaai.
Anne Marie V. - 1st August 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit was ons derde keer in Bloubergstrand.
Anel M. - 1st August 2016
staying in Bellville, Western Cape
Gerieflik naby aan alles.
Marienette G. - 31st July 2016
staying in Britannica Heights, Western Cape
Oulike dorpie met 'n netjiese Spar.
Marienette G. - 31st July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Julle behoort 'n Spar te kry, want die 2 plaaslike winkeltjies is ongelooflik duur en min verskeidenheid.
Karin V. - 31st July 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Die dorp en sy mense is so vriendelik en dit voel amper asof jy tussen jou eie mense is. Ons wil weer gaan maar langer die keer!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com