Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30825 reviews.
Nic S. - 13th January 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Geen.
Gavin S. - 13th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort West is best used as a stop-over town.
Marechia B. - 13th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Rustig en jy kan lekker rus.
Eurika B. - 13th January 2020
staying in Reebok, Western Cape
Rustige vakansiedorp. Pragtige natuurskoon.
Petro L. - 13th January 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter.
Julia M. - 13th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beautiful city, with lovely weather.
Tanya E. - 13th January 2020
staying in Piesang Valley, Western Cape
Mal oor die plek!
Laura C. - 13th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is a little gem of a town that I will certainly return to.
Irene D. - 13th January 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige plek. Goed vir siel en liggaam. Miskien nog lekker restaurante waar 'n mens saans kan eet.
Liana C. - 13th January 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Great food and exceptional place to have an holiday.
Anneke B. - 13th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Parkering by die strandgedeeltes is 'n nagmerrie, elke dag. Die strande self is pragtig. Gordonsbaai kort 'n behoorlike Waffle Hut. Ons het die sigbare wetstoepassers en toepassing baie waardeer. Wet en orde is sigbaar. Gordonsbaai is goed geleë vir vakansieverblyf om dan ook vele naburige plekke te besoek.
Tracey S. - 13th January 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
This is the most beautiful place in South Africa, we will be always go to Plett in December.
Noleen D. - 13th January 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Skoon dorp met vriendelike inwoners.
Shantelle B. - 13th January 2020
staying in Blanco, Western Cape
Blanco is a lovely holiday destination.
Suzel S. - 13th January 2020
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n wonderlike bestemming. Lekker om op lang strande te stap. Swemstrand het lewensredders, goed versorgde badkamers en storte. Daar is poele om in te snorkel.
Johan B. - 13th January 2020
staying in South Cape, Western Cape
Stilbaai is onverbeterlik.
Lize M. - 13th January 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
'n Onvergeetlike ervaring!
Philiswa R. - 13th January 2020
staying in Milnerton Ridge, Western Cape
Excellent.
Christine G. - 13th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Perfek vir wegbreek vakansietyd. Dis nie té besig nie, lekker om net te ontspan. Uitsigte is asemrowend. Beslis nuwe gunsteling vakansiedorp.
Ilze N. - 13th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Sien sterre.
Danielle T. - 13th January 2020
staying in Breede River Valley, Western Cape
Mooi omgewing met baie doendinge!
Eugene Wolff W. - 13th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Sal Paternoster aanbeveel as toeristebestemming.
Jeanne P. - 13th January 2020
staying in Kliprug, Western Cape
Really gorgeous. On the safety side did not feel unsafe at all just have to be aware as petty theft is a possibility if doors and windows are left open.
Zenda V. - 13th January 2020
staying in Big Bay, Western Cape
Dit was my eerste besoek aan die Kaap en Big Bay is 'n fantastiese area. Die son sak so laat saans, het elke aand op die strand gaan stap en prentjiemooi sonsondergang agter Tafelberg gehad.
Frik P. - 13th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie klein, maar oulike Weskus dorpie, heeltemal iets anders.
Christen V. - 13th January 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Was skoon, mooi en 'n lieflike omgewing.
Clemarsh F. - 13th January 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Beautiful place.
Petra H. - 13th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
If you are looking to relax, this is the place to be!
Tania G. - 13th January 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Love Hartenbos en sal definitief weer gaan.
Chantel W. - 13th January 2020
staying in Gouritzmond, Western Cape
Gouritsmond is 'n vissers- en aftreedorpie. Daar gaan nie veel aan nie, nie eers oor Desember nie - daar is 1 restaurant en 'n algemene handelaar, wees vir seker, as jy vakansie gaan hou op Gourtismond dat jy 'n groot gedeelte van jou vakansie gaan ry (as jy nie gaan om vis te vang nie).
Rika B. - 13th January 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Danabaai is fantasties.
Nic S. - 13th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Wonderlike area met baie opsies vir elke tipe reisiger!
Mari F. - 13th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker plek.
Lorinda B. - 13th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
'n Ongelooflike dorp vol kunssinnigheid, atmosfeer en lekker mense. 'n Moet vir reisigers.
Hennie V. - 13th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Die strande is skoon en netjies. Daar is beslis genoeg om te doen.
Frikkie En Nellie M. - 13th January 2020
staying in Montagu, Western Cape
Baie gestap. Veilig in die strate. Naby alles. Saterdag se markie ondersteun. Sedert my skoolgaan-dae in 1964, het Montagu ontwikkel in 'n juweel tussen plattelandse dorpe. Geluk aan die stadsbestuur - hou so aan.
Marie-louise F. - 13th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp.
Adri D. - 13th January 2020
staying in Gouritzmond, Western Cape
Pragtig, rustig, een groot familie.
Andeline C. - 13th January 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
See stars.
Marinda D. - 13th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Sien sterre.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com