Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Colleen S. - 23rd July 2016
staying in Robertson, Western Cape
Wonderlik
Joubert F. - 23rd July 2016
staying in McGregor, Western Cape
Ons het verlief geraak op McGregor en wil daar gaan aftree. Van die beste pizza wat ek nog ooit geproe het by Sofia's.
Mario P. - 22nd July 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Plek vir die hulle gesin en baie mooi strande. Vriendelike mens.
Liza-mari W. - 22nd July 2016
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt was 'n heerlike bestemming. Dit is naby aan alles.
Esther V. - 22nd July 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige plek en omgewing met wonderlike mense, wyn en olywe.
Elize D. - 22nd July 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtige dorp!
Koos B. - 22nd July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp.
Dalene R. - 22nd July 2016
staying in Piketberg, Western Cape
Oulike plek
Esmarelda F. - 21st July 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Absolutely beautiful little town.
Nelia D. - 21st July 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Heerlike eetplekke!
Dawie H. - 21st July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Daar is baie bedelaars.
Karen L. - 21st July 2016
staying in Jongensfontein, Western Cape
Jongensfontein is a very nice and scenic site to visit. It is a very safe and clean environment.
Callie V. - 21st July 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Skilderagtige dorpie met heerlike restaurante en 'n pragtige omgewing.
Elna E. - 21st July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Lieflike dorpie om in rond te loop, uit te eet en te kuier.
Edward O. - 21st July 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige plek wat mooi skoon is. Oral waar ons gestop het was die mense baie vriendelik en het Afrikaans gepraat wat lekker was, want van waar ons kom (Grahamstad) praat almal net Engels.
Werner B. - 21st July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooi en veilige plattelandse dorp. Vriendelike mense wat baie moeite doen met die restaurante en huise in die dorp. Die plaaslike hotel is pragtig en ons het heerlik daar geëet.
Erna V. - 21st July 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Ek was jare laas op die dorpie, maar dis steeds 'n pragtige plekkie vol "hidden little gems". Beslis die stilhou werd vir enige toeris wat in die omgewing is.
Debbie H. - 21st July 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Lieflike plek!
Seugnet M. - 21st July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp.
Philip M. - 21st July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Een van daardie plekke wat elke keer wat ek daar is, al hoe dieper onder jou vel inkruip.
Jolanda B. - 21st July 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Goeie restaurante (Beans het baie lekker koffie en ontbyt) en vreeslike mooi omgewing. Definitief die moeite werd om te besoek.
Doc. January J. - 21st July 2016
staying in Still Bay, Western Cape
It's is excellent, peaceful, clean, and quiet. I love it.
Koos T. - 21st July 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Klein dorpie-wegbreek met rus vir die siel!
Hendrik S. - 20th July 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Stil en rustige dorpie, met goeie ligging.
Peet C. - 20th July 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Mooiste plekkie met al die kelders, veral Boplaas, en dan nog lifelike geboue ook.
Yolandé K. - 20th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is baie gate in die strate.
Monica J. - 20th July 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Die see is 'n groot pluspunt en die dorpie lyk asof mens nog baie daar kan ontdek.
Jeanine H. - 20th July 2016
staying in Campher's Drift, Western Cape
Beautiful neighbourhood.
Tracey P. - 20th July 2016
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Beautiful, peaceful and food for the soul!
Wessel D. - 20th July 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie skoon, rustig en prentjiemooi uitsig op die berge!
Mariam A. - 20th July 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Lovely weekend break.
Marine N. - 20th July 2016
staying in Bellville, Western Cape
Veilig stil en naby al die hoofroetes na toeriste aantreklikhede.
Tracy H. - 20th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Love Oudtshoorn, people are very friendly and there are lots of attractions and beautiful restaurants to visit.
Marleen B. - 19th July 2016
staying in Gardens, Western Cape
Tuine is baie sentraal geleë met 'n mooi uitsig!
Jean H. - 19th July 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie opsies vir verskillende dagtoere in die area.
Sharne K. - 19th July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Heerlik geëet by 4 Sheep Restaurant.
Sonia T. - 19th July 2016
staying in De Waterkant, Western Cape
Uitstekend
Freddie E. - 19th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is beslis 'n groot toeristebestemming en die hele omgewing is daarop ingestel om gaste vriendelik te ontvang. Ek dink net van die plekke vra buitensporige pryse vir die aktiwiteite wat hul aanbied, terwyl ander weer net reg geprys is.
Esther R. - 19th July 2016
staying in Agulhas, Western Cape
Kunstenaar en "home decorator" se droom! Ons was baie aangenaam verras om te sien hoeveel restaurante en oulike winkels daar was. Die wandelpaadjies is briljant. Agulhas sal ons beslis weer sien!
Johann W. - 19th July 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Kan verstaan waarom Kaapstad as die mooiste stad in die wêreld beskou word.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com