Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Coriena D. - 13th July 2016
staying in Strand, Western Cape
Die strand is die ideale vakansiebestemming. Daar heers altyd 'n vakansieatmosfeer. Dit is baie sentraal en baie netjies. 'n Mens kan regtig heerlik daar ontspan!
Lm G. - 13th July 2016
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is 'n stil, rustige, maar vriendelike plattelandse gemeenskap. Die mense is soos die mense van ouds - hartsmense.
Warren G. - 13th July 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful uncrowded beaches. Epic views. Good restaurants.
Marius E. - 13th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert offers an excellent product. Their marketing is effective and the different entities complement each other very well. We were pleasantly surprised at what Prins Albert offered.
Koos V. - 13th July 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is prentjiemooi met pragtige natuurskoon en baie interessante winkeltjies. Jammer van die klomp bedelaars wat mens lastig val sodra jy uit jou motor klim.
Carl L. - 13th July 2016
staying in De Rust, Western Cape
Wou twee nagte bly maar moes besoek kortknip. Min mense op De Rust weet van Toorwaterpoort.
Marisa L. - 13th July 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is 'n baie mooi plek, sal dit weer besoek.
Andrea M. - 13th July 2016
staying in Porterville, Western Cape
Mees vriendelikste dorpie waar ek nog was! Dankie vir 'n lekker tyd. Porterville sal ons definitief nog baie sien.
Eli B. - 13th July 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Sonder twyfel een van die voorkeurbestemmings vir ons!
Marike V. - 13th July 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is sentraal geleë vir kuiers na Agulhas en Arniston.
Ursula P. - 13th July 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
We had a good time there.
Talita B. - 12th July 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp!
Elzette V. - 12th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Vriendelike mense.
Siebert M. - 12th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
PRAGTIG MAAR STRAND-AREA ONGELUKKIG VUIL EN BAIE SMOUSE EN DAAROM GEMIDDELD.
Elme J. - 12th July 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Hier wil ek meer gereeld vakansie hou!
Elsie Z. - 12th July 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker strand om by vakansie te hou.
Diane L. - 12th July 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Besoek Langebaan gereeld. Pragtige bestemming.
Kathy G. - 12th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
'n Pragtige dorpie wat ongelukkig vernietig word deur misdaad.
Jamie M. - 12th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Very nice.
Maryka D. - 12th July 2016
staying in Hermanus, Western Cape
'n Moet!
Helgaard M. - 12th July 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Enige reisiger moet een of ander tyd in sy lewe 'n draai maak op Calitzdorp. Die munisipaliteit kan gerus meer moeite doen met die voorkoms van die dorp. Veral die teerpaaie het baie aandag nodig.
Japie J. - 12th July 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is baie meer werd as net 'n deurry.
Elzette V. - 12th July 2016
staying in Knysna, Western Cape
Het Knysna gekies omdat die oesterfees baie aktiwiteite het. Ons het die trailruns in die woud gaan doen.
Tertius T. - 11th July 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
'n Klein plekkie wat nog tot iets groots gaan ontwikkel.
Hannalie B. - 11th July 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Milnerton lekker sentraal veral so by Canal Walk Shopping Centre.
Annalize S. - 11th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ongelooflike dorpie met so baie om te doen en te sien!
Petro D. - 11th July 2016
staying in Wellington, Western Cape
Dit was my eerste besoek aan Wellington. Een woord: Asemrowend!
Elandre V. - 11th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Rustig, prentjiemooi en vriendelik!
Johna G. - 11th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n juweel in die Karoo. Die dorp is skoon, die mense vriendelik en behulpsaam. Een van die pluspunte vir ons was die feit dat die winkels in die hoofstraat aansluit by die boustyl van die dorp, geen helder geverfde geboue om winkelname te adverteer nie!
Johann S. - 11th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande.
Elzette V. - 11th July 2016
staying in Strandfontein, Western Cape
Die restaurant in Strandfontein is uitstekend!
Lucia M. - 11th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is awesome!
Leopold V. - 11th July 2016
staying in Greyton, Western Cape
As die mense wakker is en lus is om hul deure vir voornemende kliënte oop te maak, is dit n paradys. As hul nie lus is nie, is dit die mooiste spookdorp is Suid-Afrika.
Joretha K. - 11th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooi dorp.
Adriaan W. - 11th July 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Te min om te doen met tienerseuns in die winter, maar ek glo 'n somervakansie sal super wees.
Ben-piet O. - 10th July 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Daar is nie vreeslik baie vir 'n toeris om te doen nie. Maar om die wandelpaadjies en atmosfeer van studentelewe te kon beleef was lekker.
Ben-piet O. - 10th July 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Dit was nie vreelik lekker om skemertyd, na aandete, rond te wandel nie. Die boemelaars was bietjie lastig. Twee van die plekke se diens was ook nie watwonders nie. Illy koffiewinkel het tekere gegaan omdat ons met 'n vaste R100 betaal vir 'n koffie en hulle het nie kleingeld nie. En by Bon Bon wag ons tot vandag nog vir die middagete spyskaart. Verder was die dorpie pragtig, met 'n rustige atmosfeer.
Samuel D. - 10th July 2016
staying in Campher's Drift, Western Cape
Sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende, kollegas en familie.
Malcolm L. - 10th July 2016
staying in Gardens, Western Cape
Die MyCiti busse werk baie goed - mens kan maklik sonder 'n motor klaarkom.
Roelof R. - 9th July 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Dit is 'n pragtige en skoon dorp. 'n Mens voel baie veilig om daar rond te loop. Die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com