Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Anton V. - 9th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie rustige en mooi dorpie. Definitief 'n besoek werd vir so twee dae.
Lucia C. - 9th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn kan sterk aanbeveel word vir gesinne wat wil rond toer, kinders vermaak en lekker eet!
Elmien M. - 8th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster se besighede wat op vakansiegangers toegespits is, is oor die algemeen duur, veral restaurante. Ek dink die pryse kan beter vergelyk met die ander dorpe in vakansieplekke. Dit sal verkope ook baie aanhelp.
Louis Phillippus W. - 8th July 2016
staying in Greyton, Western Cape
Meeste winkels was Maandag gesluit. Ons het egter een van die eienaars geskakel en sy was so gaaf om die kunswinkels vir ons oop te sluit. Genadendal uitstappie is en behoort op almal se 'bucket list' te wees.
Anita M. - 8th July 2016
staying in Strand, Western Cape
Uitstekende vakansieplek.
Lydia P. - 8th July 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie rustige plek. Omgewig baie mooi.
Kiepie B. - 8th July 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Sal teruggaan.
Jennifer N. - 8th July 2016
staying in Froggy Farm, Western Cape
This for me is the most beautiful area of the Cape, there are others but this is very special.
Jan V. - 8th July 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Dorp skoon, mense vriendelik.
Andre N. - 8th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie lekker plekkie. Ry gerus oor die pas. Moeite werd.
Casper R. - 8th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Bietjie bekommerd oor winkels - het vir ons 'n jaar terug baie beter voorraad gedra. Praat van winkels van ingang na Paternoster en hotel.
Henk V. - 8th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Toeristebestemmings is die moeite werd, maar die dorp self is baie verniel en paaie is in baie swak toestand. Dis 'n jammerte!
Faith T. - 8th July 2016
staying in De Kelders, Western Cape
It is a bit of a drive but totally worth it and very beautiful and peaceful.
Jana L. - 8th July 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
So baie om te doen.
Debbie F. - 8th July 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie rustige en veilige dorpie.
Rodney V. - 8th July 2016
staying in Langebaan, Western Cape
LANGEBAAN IS DIE BESTE PLEK OOIT.
Pierre A. - 7th July 2016
staying in Llandudno, Western Cape
Baie mooi plek.
Jean B. - 7th July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi natuurskoon.
Paul H. - 7th July 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is 'n rustige, veilige juweel wat hopelik nooit ontdek word nie. Alhoewel ver van Kaapstad is die Weskus Inkopiesentrum en Vredenburg naby vir enige inkopies. Die kafeetjie in Jacobsbaai doen moeite om te help met basiese kruideniers waarvoor 'n mens nie wil Vredenburg toe ry nie. Daar is nie laekoste woonbuurtes of 'n deurloop van ongewenste elemente nie, wat Jacobsbaai vir my ver bo plekke soos Langebaan, Paternoster, Saldanha, St Helenabaai en Veldrif sit.
Hentie R. - 7th July 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n klein dorpie met 'n voorraad natuurskoon sommer op die voorstoep. Genoeg winkeltjies om rond te snuffel. As ons net weer die spoorweë aan die gang kan kry, sal die groot lorries nie pla nie. (Nie net in De Rust nie.) Ons het lekker gekuier.
David M. - 7th July 2016
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is a great destination, but lacks slightly in good restaurants.
Leroy A. - 7th July 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
See, sand .... net pragtig. Iets wat jy definitief moet ervaar. Skoonheid in eenvoud.
Jako T. - 7th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Dit groei teen 'n vinnige tempo, maar die atmosfeer bly dieselfde
Nicola C. - 7th July 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die beste vakansiebestemminng ooit.
Estelle O. - 7th July 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
My hart lê in Kleinmond.
Neil B. - 7th July 2016
staying in Wellington, Western Cape
Stellenbosch, Paarl en Franschhoek die meer bekende wynlandgoedere, maar Wellington staan geensins terug nie en het ook historiese besienswaardighede.
Hanneke L. - 7th July 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtig - sal weer gaan.
Johnny D. - 7th July 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Fantastiese plek met 'n botaniese tuin wat beslis 'n besoek werd was.
Jane J. - 7th July 2016
staying in West Coast, Western Cape
Ek dink die Weskus is interessant en 'n moet besoek vir elkeen as toeristebestemming. Hierdie area se mense is kosbaar met hulle vriendelikheid en hulpvaardigheid. Ons het verlief geraak op die Weskus en sal graag wil teruggaan om die hele Weskus deur te toer.
Dimitri P. - 7th July 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker rustig en vriendelike plek. Baie stil en 'n lekker plek om te gaan ontspan.
Rene L. - 7th July 2016
staying in McGregor, Western Cape
So lekker om weer in so 'n plattelandse dorpie te kon wees, waar jy nog in die middel van die straat kan afstap en diere op die kleinhoewes in die dorpie te sien. Die mense is bevoorreg om nie so 'n gejaagde lewe te lei nie soos ons in die stad nie.
Ann D. - 7th July 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Mooiste uitsig in die Kaap!
Rynette P. - 7th July 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Rustig en asemrowende mooi area. Tog naby al die fasiliteite wat nodig is.
Shane M. - 7th July 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Place everyone should really give a go.
Fanie M. - 7th July 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige strand.
Fanie M. - 7th July 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum.
Marius S. - 7th July 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie lief vir Plett.
Jaco C. - 7th July 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Heelwat plekkies om te besoek in die omgewing en dorp. Skoon dorpie.
Monique C. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Sal definitief weer Oudtshoorn besoek.
Gordon J. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Al die gidse was uitstekend, vanaf Cango Wildlife Ranch, deur Cango Ostrich farm tot by Kango Grotte. Oudtshoorn het die toerisme gees - Kaapstad kan gerus bietjie leer by hulle.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com