Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Frans C. - 30th June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Die dorp is baie sentraal geleë en 'n mens kan met groot gemak jou uitstappies so beplan dat jy sonder om onnodige lang afstande te ry tientalle besienswaardighede in die Bolandse dorpies besoek!
Tercia J. - 30th June 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lekker wegbreekplek as mens soek na ontspanning.
Rentia H. - 30th June 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Langebaan en Mykonos is een van ons gunsteling plekke om weg te breek van die stad. Sterkte verder met die padwerke wat tans aan die gang is. Glo die verbeterde pad sal sommer hope mense na julle dorpie lok.
Hermien S. - 30th June 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Biae lekker winkels. Interessante wegbreekplekkie vir 'n naweek.
Azandè S. - 30th June 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Amazing!
Werner E. - 30th June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp, met baie besienswaardighede. Het dit verskriklik geniet.
Maureen S. - 30th June 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Ek love Langebaan baie. Ons is een keer 'n jaar daar. Ons lief die tentkamp.
Eugene J. - 30th June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dit is 'n baie rustig plek waar 'n mens nou die natuur kan waardeer en geniet.
Ilze V. - 30th June 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Stil plattelands en bitter gawe mense. Vriendelikheid loop oor hier!
Suzette M. - 30th June 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Daar is heelwat interessante winkeltjies met oudhede, restaurante, teaters en museums. Ons het nie daarby uitgekom om wynplase in die omgewing te besoek nie, maar dit lyk definitief die moeite werd.
Maria N. - 30th June 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster pragtige plekkie en mense baie vriendelik.
Johlene A. - 30th June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Ons gunsteling Boland-dorp. Baie om te doen en die wynlande en wynplase is werklik beeldskoon ongeag die tyd van die jaar.
Michelle B. - 30th June 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Pragtige plekkie.
Schalk M. - 30th June 2016
staying in Stanford, Western Cape
Oulike plek.
Morne L. - 30th June 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Goeie waarde vir jou geld.
Mariette P. - 29th June 2016
staying in Still Bay, Western Cape
A very clean and pleasant place to visit, very helpful and friendly people.
Wilco D. - 29th June 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand bly 'n fantastiese plek!
Daleen H. - 29th June 2016
staying in Strand, Western Cape
Fantastiese skoon plek dis nie die eerste keer dat ons besoek nie ons kinders bly in Somerset Wes. Ek beveel Strand aan by vriende en familie dis pragtig en skoon.
Johan K. - 28th June 2016
staying in Klein Karoo, Western Cape
Besoek verskillende plekke, daar is baie om te sien, hierdie tyd is dit alwyne en speldekussings, weer is ook lekker.
Suzette R. - 28th June 2016
staying in Strand, Western Cape
One thing about the Strand, its accommodation, its side walks, its streets and its shops ... I felt safe moving around. This cannot be said of too many places in South Africa.
Jorindi T. - 27th June 2016
staying in Kalk Bay, Western Cape
Vrek oulike kusdorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Alida D. - 27th June 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige geskiedkundige dorp.
Hendrik D. - 27th June 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Vir rus en kalmte baie lekker plek.
Elizabeth M. - 27th June 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Lieflike dorp, ek trek sommer môre soontoe :)
Johan V. - 27th June 2016
staying in George, Western Cape
Nice.
Leon G. - 27th June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp.
Bennie D. - 26th June 2016
staying in De Rust, Western Cape
Die paar winkels het verminder en sommige se goed te koop het afgeneem. Enigste moeite werd plek is Village Trading Post. Goedkoop en lekker geëet by Herrie se Plek. Baie lastig geval deur parkeraanwysers en bedelaars. Ons plattelandse gemeenskappe het drastiese ingryping nodig om opheffingswerk te doen. Kry mense regtig jammer!
Bennie D. - 26th June 2016
staying in Cape Route 62, Western Cape
Besig om agteruit te gaan. 'n Paar padstalletjies was met vorige besoeke uitstekend en toe verander van eienaar, en nou nie meer dieselfde nie. Baie jammer maar seker die gang van dinge.
Hubre S. - 26th June 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Die Weskusplek (hotel) kan dink daaroor om meer vermaak oor naweke te reël.
Arnaud M. - 26th June 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Nog baie potensiaal. Wil voorkom asof die stadsraad se toeristekamp in die dorp agteruit gegaan het.
Anneline N. - 25th June 2016
staying in Brandwacht, Western Cape
Alhoewel dit 'n entjie uit die middedorp is, sal ek dit steeds aanbeveel. Dis 'n "wegbreek" uit die besige studentelewe en 'n baie rustige en stil omgewing.
Hennie O. - 25th June 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is tydloos, 'n plek om weer en weer na terug te keer!
Betsie M. - 24th June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Bitter oulike plekkie. Mis net 'n eetplekkie waar kinders ook lekker kan speel.
Frans S. - 24th June 2016
staying in Wellington, Western Cape
Netjiese Kaapse meer as plattelandse dorp.
Hannes G. - 24th June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Bly 'n dag langer as wat jy beplan, op Prins Albert is meer om te doen as wat jy dink.
Percy K. - 24th June 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Marvelous.
Eunice C. - 24th June 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Een van die bestes!
Samantha B. - 24th June 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Great base to explore the Garden Route! Loads to do with the kids!
Alicia J. - 23rd June 2016
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie.
Natalie C. - 23rd June 2016
staying in Cederberg, Western Cape
Pragtig, en soos verwag, koud :)

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com