Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19733 reviews.
Ria S. - 14th August 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig, in enige seisoen van die jaar.
Henriette O. - 14th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker plek met vriendelike mense.
Karina S. - 14th August 2019
staying in Robertson, Western Cape
'n Pragtige kerk in Roberston wat 'n foto werd is!
Nicolaas H. - 14th August 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Kan skoner. Redelik rommel gevind.
Coen S. - 14th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike ou dorpie. My eerste terugkeer na 35 jaar en was aangenaam verras. Sien ons baie gou weer.
Marna B. - 14th August 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit sal wonderlik wees indien dit 'n klein dorpie kan bly en nie so gekommersialiseer raak soos dorpe deesdae aan die kus nie.
Tertius L. - 13th August 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is goed geleë met maklike toegang tot besigheidsentrums en wynplase wat uitstekende dienste en produkte aanbied.
Iolanthe F. - 13th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige dorpie, perfek vir toeriste en vakansiegangers!
Mona M. - 13th August 2019
staying in Greyton, Western Cape
Die natuurskoon, staproetes en fietsroetes is asemrowend. Verder is die dorpie se restaurante iets uitsonderlik. Die veiligheid het ongelukkig ook hier opgeskerp geraak vanweë baie inbrake ens. So jammer!(Ons leef maar daarmee saam.)
Johan & Aletta P. - 13th August 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Bly my hart se punt, want ek is daar gebore en het daar groot geword. Jammer vir die bittere droogte, hartverskeurend. Ons kom gereeld daar, veral Desember gaan ons plaas toe.
Debbie L. - 13th August 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Quiet village on the Cape coast - pretty scenery - within short distance of Cape Town and Stellenbosch.
Mary Ann C. - 13th August 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beautiful, relaxing, fantastic, nice and quiet. The best place ever to run away from stress.
Lukas J A H. - 13th August 2019
staying in Glentana, Western Cape
Lekker area. Vriendelike mense.
Pine P. - 13th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Gawe plek om te oornag as jy die omgewing wil verken.
Alwin D. - 13th August 2019
staying in De Rust, Western Cape
Verdien die dorp van die jaar status, nog steeds!
Adrianna S. - 13th August 2019
staying in Hopefield, Western Cape
Baie naby aan ander vakansie dorpe, stil en rustig.
Annette O. - 13th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Goeie tyd om te kuier want windstil en reën snags. Ook nie té besig nie.
Johann W. - 13th August 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie met asemrowende kuslyn en uitsig.
Misha D. - 13th August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie lekker.
Raymond K. - 13th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige, rustige en skoon dorpie.
Jacques B. - 13th August 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Sien sterre.
Abri D. - 13th August 2019
staying in McGregor, Western Cape
Fantastiese naweek wegbreek.
George F. - 13th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Mal oor Paternoster! Rustige strande en dorp. Hou van die eenvoud. Sal vir seker weer Paternoster besoek!
Elizabeth E. - 13th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Mooi area vir troues.
Chané J. - 13th August 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie mooi plek!
Charmaine B. - 13th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie.
Veohn R. - 13th August 2019
staying in McGregor, Western Cape
Is net baie min winkels.
Delmeri C. - 13th August 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Baie behulpsaam.
Trev H. - 13th August 2019
staying in Greyton, Western Cape
Greyton shuts down on a Sunday. Possibly look at more options for Sunday evening dinners to stay open.
Ludesh N. - 13th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Even though it is totally understandable that the locals need to make as much as possible financially from visitors, the constant onslaught of persistent live undersized crayfish and shell craft sellers, can become a bit much with a longer stay.
Amalia S. - 13th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Uitstekende rustige plek en weer was wonderlik.
Sorita V. - 13th August 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Naby alles met pragtige strande.
Rynette P. - 13th August 2019
staying in Malgas, Western Cape
Awesome veral die pont. Die eetplekkies is puik. Ongerepte natuur ook.
Elsie F. - 13th August 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Was hoofsaaklik by een van die groot trou-venues, maar die omgewing was pragtig. 'n Mooi dorp.
Ben N. - 13th August 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Dis die beste plek in die Kaap.
Minette H. - 13th August 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Ons eerste keer in die Kaap. Vanaf Brackenfell kon ons vinnig op die snelweg kom. Baie naby die lughawe ook.
Melicia B. - 13th August 2019
staying in Bellville, Western Cape
Bellville area is fine, home owners differ. We had a good experience in Bellville previously, but not this time around.
Ronel M. - 13th August 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Juweel van 'n klein dorpie in die Kaap.
Ho D. - 13th August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die stadsbestuur sal moet begin om die strate en ander fasiliteite soos die burgersentrum op te gradeer.
Nelia S. - 13th August 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die mooiste plek vir verblyf in die kaap tydens vakansie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com