Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leon V. - 28th May 2016
staying in Montagu, Western Cape
'n Pragtige dorp en 'n mens moet sommer 'n paar dae daar spandeer.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes was baie aangenaam gewees. Ons kon ook die Karoo Nasionale Park gaan besigtig, aangesien dit lekker naby was.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is baie mooi, so ook die omgewing. Ons het dit baie geniet.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Upper Old Place, Western Cape
Pragtige omgewing met die mooiste uitsigte.
Willie P. - 28th May 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie oulik en 'n moet-sien plek. 'n Ete by Muisbosskerm is 'n moet.
Eddie H. - 28th May 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie rustige, stil dorp, maar die swaar voertuie raas 'n bietjie in die nag.
Burger G. - 27th May 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Altyd mooi.
Charlotte V. - 27th May 2016
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Sal beslis weer kom.
Lizelle K. - 27th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is die mooiste dorpie in Wes-Kaap. 12 restaurante. Puik etes genuttig veral by Abby Rose. Heerlike plaaskos. Dorpie het vriendelikste mense. Baie staproetes en baie om te sien. Ons was daar met die "Classics for All" fees en dit was ongelooflike lekker ervaring. Dit sal 'n jaarlikse instelling wees op ons program nou dat ons afgetree is.
Alex H. - 27th May 2016
staying in Robberg, Western Cape
Dit is asemrowend.
Koos S. - 27th May 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Die huidige ontwikkeling sal 'n groot impak hĂȘ op die rustigheid van die omgewing. Dit is 'n pragtige plek.
Cassandra K. - 27th May 2016
staying in Costa Sarda, Western Cape
Costa Sarda is definitief 'n plekkie waarna ek weer sal gaan. Die uitsigte is prentjiemooi en dis heerlik rustig vir daai wegkom van gejaag en net wil ontspan.
Annalie J. - 26th May 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Ek dink dit is 'n baie sentrale plek om te bly terwyl jy die Weskus besoek.
Stephnie M. - 26th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Dis 'n ervaring om deur die straatjies te loop en in die winkeltjies te snuffel. Dis 'n baie netjiese dorpie. Baie fantastiese restaurante.
Mariette K. - 26th May 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is pragtig met heerlike restaurante en 'n kafee. Mense is vriendelik en rustig.
Arina J. - 26th May 2016
staying in Cape Route 62, Western Cape
Roete 62 het baie om te bied! Ons het 'n baie mooi land!
Gerhard T. - 26th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is altyd die moeite werd om te besoek, veral as 'n mens dit kan verbind met iets besonders soos die klassieke musiekfees verlede naweek.
Selene D. - 26th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lief vir die dorpie, en verblyf altyd baie lekker.
Danie N. - 26th May 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Heerlike toeriste area.
Carmela M. - 26th May 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie oulik - mooi plekkies om te sien.
Benjamin M. - 26th May 2016
staying in Hoekwil, Western Cape
Die plek om te gaan.
Hiletje S. - 26th May 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is een van ons gunstelingplekke. Ons kry nie genoeg van die Weskus nie en beveel almal aan om tog eendag daardie huisie by die see te gaan koop.
Kobus G. - 26th May 2016
staying in Strand, Western Cape
Ligging is sentraal tussen wynroetes en Kaapstad.
Chris M. - 26th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Oulike klein dorpie.
Ina H. - 26th May 2016
staying in George, Western Cape
Baie goed, het net baie verander. Die streek bly maar die mooiste.
Johannes C. - 25th May 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons het middagete by Die Anker restaurant baie geniet.
Chris V. - 25th May 2016
staying in Witsand, Western Cape
EK WOU GRAAG UITGAAN VIR SEE VISVANG. BLYKBAAR VERKEERDE TYD. TRIP MET MARK OP RIVIER BAIE LEKKER EN RESTAURANT BY BREEDE LODGE WAS BAIE LEKKER.
Johnnie P. - 25th May 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Die pikkewyne en Tides het ons aand gered! Mooi natuur!
Sonya B. - 25th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige plekkie, ek sal regtig weer teruggaan, en kan dit vir almal aanbeveel.
Neil O. - 25th May 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Baie rustige dorpie en vriendelike mense.
Flippie B. - 25th May 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Rest for the soul.
Daniela C. - 24th May 2016
staying in Ashton, Western Cape
Daar is heelwat wat ontdek kan word.
Nantes D. - 24th May 2016
staying in Llandudno, Western Cape
Llandudno is 'n pragtige strand en weg van die besige Kaapstad.
Ben V. - 24th May 2016
staying in Witsand, Western Cape
Baie aanloklik. Vriendelike mense. Rustige omgewing.
Catherine J. - 24th May 2016
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is nog 'n egte klein dorpie met gasvryheid om elke hoek en draai. Heerlike interessante restaurante om by te gaan eet en 'n algemene veilige omgewing. Gaan doen gerus die trekker ritte - die moeite werd!
Marian H. - 24th May 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantastiese vakansieplek, onthou net om jou jas saam te vat, kan skielik net koel raak daar.
Nico. V. - 24th May 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Gaan beslis weer kom.
Danie T. - 24th May 2016
staying in Porterville, Western Cape
Meer plekke in natuurskoon as waarvan mens bewus is.
Sanet M. - 24th May 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan het oulike winkels en die rustigheid is hulle geheim!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com