Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marlene L. - 13th May 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Dit is jammer daar is nie meer restaurante nie, dis so mooi, maar mens moet ry om ander eetplekkies ens te kan kry, maar pragtig daar!
Fanie D. - 13th May 2016
staying in Table View, Western Cape
Maklik bereikbaar en veilig.
Freddie B. - 13th May 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was.
Elizna S. - 12th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie. Sal dit weer besoek.
Charlton M. - 12th May 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Nice plekkie.
Cornelius Johannes K. - 12th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
'n Pragtige plek waar jy sommer net kan afpak en die stilte geniet.
Eunice B. - 12th May 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige dorpie.
Phakama G. - 12th May 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful, safe and clean.
Alwyn D. - 12th May 2016
staying in De Rust, Western Cape
Die dorpie De Rust bied goeie verblyf en interessante winkels en eetplekke. Daar is 'n vulstasie, maar die plek se voorkoms laat veel te wense in 'n mooi dorp soos De Rust waar baie besoekers aandoen.
Marie V. - 12th May 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n pragtige plek wat ingestel is op die behoeftes van toeriste.
Martinus J. - 12th May 2016
staying in Froggy Farm, Western Cape
Alles is so ongelooflik.
Chrisna E. - 12th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige plek!
Chrisna E. - 12th May 2016
staying in Infanta, Western Cape
Was verras deur die feit dat Witsand en Infanta deur die pont geskei word! Gedink hul is teenmekaar? Dalk net noem dat daar geen winkel of kafee op Infanta is nie. Moet alles wat jy benodig saamneem. Maar soms is daar 'n oulike plaaslike mark en dan wil jy kontant hê!
Marcello P. - 12th May 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Baie aangenaam gewees - waarde vir geld.
Anita B. - 12th May 2016
staying in Bellville, Western Cape
GOEIE SENTRUMS, BAIE SENTRAAL.
Anso V. - 12th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n baie stunning plek en die mense is baie vriendelik.
Francois J. - 12th May 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Een van ons gunsteling kusdorpies.
Susan D. - 12th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Ek love die dorpie.
Ryno B. - 12th May 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Juweel van die Wes-Kaap.
Linda V. - 12th May 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is definitief 'n plek waar mens kan ontspan en deel word van jou omgewing.
Lujane N. - 12th May 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is 'n wonderlike toeristebestemming.
Maike E. - 12th May 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Kleinbaai is really a nice and peaceful holiday place. Go for a stroll at the sea outside the house, we discovered a turtle.
Hanlie V. - 12th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is 'n baie oulike toerisme dorpie met pragtige natuurskoon van die see asook riviere. Die dorp het veral baie goeie restaurante wat ons vreeslik geniet het. Wildernis is ook baie naby aan George en Knysna geleë vir lekker uitstappies na die groter dorpe.
Jack D. - 12th May 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie mooi en rustig.
Dorette Z. - 11th May 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Sou graag 'n huisie by Yzerfontein se see wou hê!
Johan M. - 11th May 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Sal Vagabond retaurant aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en goeie diens.
Etienne H. - 11th May 2016
staying in Stanford, Western Cape
Baie oulike dorpie, al slegte ding is daar is te veel om te sien :) sal volgende keer langer as net 'n dag daar spandeer.
Andre V. - 11th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Chris L. - 11th May 2016
staying in Velddrif, Western Cape
Klein rustige dorpie maar met die nodige winkels naby en die see en baie plekke om te besoek in die omgewing. Daar is wel dikwels mis wat mens uitsig kan benadeel so mens moet daardie risiko aanvaar.
Arnold P. - 11th May 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is en was nog altyd die plek om 'n seevakansie te hou!
Annetjie K. - 11th May 2016
staying in Bellville, Western Cape
Kon nie baie tyd in Bellville spandeer nie maar die verblyf is besonders sentraal en heuwels en natuur baie mooi. Pragtige sonsopkoms en ondergang uit suite se venster.
Deon A. - 11th May 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit was my 2de keer dat ek vir langer as sewe dae in Gordonsbaai gebly het. Alle winkels wat benodig word is nabygeleë. Die enigste negatiewe opmerking was maar net die storm wind wat vanaf Donderdagmiddag tot ons vertrek Saterdagoggend, gewaai het maar dit is buite die menslike beheer. Gordonsbaai is ook bietjie rustiger as die stad self wat jou beter kwaliteit tyd gee.
Marinda V. - 11th May 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel.
Lettie B. - 11th May 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Asemrowend.
Timothy I. - 11th May 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige plek. Sal weer gaan besoek.
Deon S. - 10th May 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
'n Skoon, vriendelike dorp met ongelooflike natuurskoon!
Elna G. - 10th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlike natuurskoon!
Dorothy Z. - 10th May 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie.
Trevor M. - 10th May 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Pragtig, met een van die mooiste uitsigte.
Jacques G. - 10th May 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Rustige dorp om te besoek, baie om te sien. Baie vriendelike mense.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com