Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Wicus V. - 10th May 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Fantasties.
Venesia H. - 10th May 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Warm reception received in Riversdal. For a small town, they have everything you need!
Ellen M. - 9th May 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai kort bietjie meer geriewe soos 'n ATM en meer restaurante, maar tog 'n rustige plek om tuis te gaan.
Saida F. - 9th May 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Gorgeous place!
Hilary L. - 9th May 2016
staying in Still Bay, Western Cape
Ideale plek met sy rustigheid.
Francois M. - 9th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie vol interessanthede en uitstekende restaurante. Besoekers moet ten minste twee nagte oorbly. En moenie die Swartbergpas oorslaan nie. Dis pragtig en moenie dat die smal grondpad jou afsit nie.
Ina S. - 9th May 2016
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige plek.
Rian G. - 9th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Baie lekker geroei op die rivier en die stilte geniet.
Sunette B. - 9th May 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus het baie om te doen en alles is bymekaar.
Anneline N. - 9th May 2016
staying in Brandwacht, Western Cape
Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan.
Martha C. - 9th May 2016
staying in Montagu, Western Cape
Baie mooi omgewing.
.marthinus L. - 9th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is beslis 'n uitstekende bestemming vir toerisme.
Amanda J. - 9th May 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Was daar vir rugby maar die seuns het die olifante en volstruise baie geniet. Toer was kort maar baie lekker.
Graham T. - 9th May 2016
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Die strand is baie skoon. Het in plaaslike koerant gelees oor 'n mes aanval daar. Eienaars moet net toeriste bewus maak van risiko en dat hulle moet maar altyd bewus wees van hul omgewing.
Niel B. - 9th May 2016
staying in Montagu, Western Cape
Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap.
Gert M. - 9th May 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
It is no doubt a place to go.
Stephan M. - 9th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is inderdaad die pêrel van die Weskus.
Dirk E. - 9th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Tweede keer wat ons Prins Albert besoek en ons sal beslis weer kom. Heerlik stil maar met genoeg om jou besig te hou.
Dirk E. - 9th May 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Beslis 'n besoek werd.
Chanell J. - 9th May 2016
staying in Muizenberg, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek.
Martin V. - 9th May 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Miskien net meer aktiwiteite deur die jaar, especially by die Punt.
Christo B. - 9th May 2016
staying in Jongensfontein, Western Cape
Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings.
Gerald J. - 9th May 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker vakansieplek.
Adri N. - 8th May 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit was ons eerste kuier daar en ons gaan beslis weer terug!
Tjaart V. - 8th May 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons is baie geïntereseerd in geskiedenis en argitektuur. Dit sou nogal gaaf gewees het om 'n begeleide toer van die dorp te kon hê. Was by die museum. Daar is egter so baie ander goed in Mosselbaai, wat besoekers nie van weet, en gevolglik nie sien nie.
Elsabe W. - 8th May 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Landelik en rustig - heerlike sentrale ligging vanwaar mens 'n omgewing vol verrassings kan verken.
Owen S. - 8th May 2016
staying in Cape Route 62, Western Cape
Baie goed.
Deon S. - 8th May 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp het dadelik ons harte gesteel en ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en dorp is silwer skoon. Wat 'n plesier!
Lourens V. - 8th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Die dorp Prins Albert lees jy van, jy besef nie sulke plekke bestaan nog nie.
Kobus R. - 7th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug.
Adele B. - 7th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Mooiste dorp in die land.
Max H. - 7th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers.
Johan V. - 7th May 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi dorp.
Dee V. - 7th May 2016
staying in George, Western Cape
Always enjoy our visits to George.
Kotie S. - 7th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige, rustig dorp. Sal graag daar wil bly.
Ina S. - 6th May 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige, skoon plek.
Dalene H. - 6th May 2016
staying in Ladismith, Western Cape
Oulike dorpie, paaie bietjie aandag nodig in die dorp, maar mense vriendelik.
Annaliese L. - 6th May 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is baie dinge om te doen en die klimaat is heerlik.
Natashja T. - 6th May 2016
staying in Suurbraak, Western Cape
Suurbraak het baie potensiaal.
Douglas A. - 6th May 2016
staying in Knysna, Western Cape
Bly maar prentjiemooi.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com